|
|
|
|
|
|
| Re: MLK [boodskap #83970 is 'n antwoord op boodskap #83937] |
So., 14 September 2003 13:30   |
bouer
Boodskappe: 4784 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Penkop B wrote
> Sover as die organisasie aangaan, ek sou se as Penkop C jou kon flous met
> waar hy bly, dan moet hy in.
Wel, ons sal duidelikheid moet verkry. Vireers oor
die naam "penkop." Tant Hessie hier in die land van
die Algonquins is getroud met 'n ou wat elke keer as
hy 'n skuilnaam moet gebruik, die woord "penkop"
opgee, en al 'n suksesvolle kortverhaal gepubliseer
het, waarin die man se kodenaam ook "Penkop" is.
( Die storie gaan oor 'n ou wat eers in die apartheids-
regime se geheime diens is, dan emigreer na Kanada,
en dan gekonskripteer word deur die apartheids-
mense, wat in kollusie is met die RCMP, om 'n
Mosambiekse politikus in Montreal te assasineer.
Hy weier uiteindelik om dit te doen.)
So ek het gereken, in die hierargie moet my ander
helfte tenminste Penkop C genoem word. Maar ek
dink nie hy is geinteresseerd in Kazania nie. Dus kan
jy jouself maar Penkop C noem. Solank jy net nie
Penkop A se plek wil inneem nie. Terloops, die A
staan vir Andries- my pa se naam.
Tant Hessie op die walle van die Ottawa. Deur die
venster, oorkant die rivier, is die provinsie van Quebec.
Daar waar die ligte gebrand het in die groot blackout
van 2003.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: MLK [boodskap #83988 is 'n antwoord op boodskap #83971] |
So., 14 September 2003 15:05   |
Namaqua
Boodskappe: 144 Geregistreer: September 2003
|
Senior Lid |
|
|
Maar tant Hessie
Om 'n paar werwe saam te gooi en dit 'n repbliek te doen is mos 'n goeie ou
tradisie.
Ek bedoel Stellaland, Goshen en self Houtbaai?
So ek en my ou netwerktjie stig af, verklaar ons onafhanklik van die
Ingilse -(behalwe vir paaie, saniteit, wet en orde, verdediging, opvoeding
en mediese dienste en natuurlik belasting. - om die PLAJ aan te haal. of was
dit nou die PLJA)
'n Man moet darem aspirasies ook hê
In nederigheid,
Namaqua - Eerste See Lord, Admiraal en Generaal van die Kazania Newel
eskader.
"@rogers.com" wrote in message
news:Zc_8b.455541$4UE.321646@news01.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>
> Namaqua wrote
>
>> Maar ek is nie 'n penkop nie.
>>
>> Namaqua (burger) aspirant informasie minister
>
> Ek kry nie goeie vibrasies van jou nie. Penkop B
> mag nou nie kan spel nie, maar hy het nie soveel
> ambisies soos jy nie. Kyk nou hoe jy al klaar
> vir jouself aanstel as informasie minister. Een van
> die mooi dae hoor ons jy het jouself aangestel
> as generaal. Nou dis wel waar dat ek aanvanklik
> prokureur-generaal van die Transvaal Republiek
> was, en toe sommer so oornag Generaal geword
> het. Maar ek het 'n dêm goeie job daarvan
> gemaak. So moenie dink jy gaan oornag generaal
> word nie, een-streep korporaal.
>
> Generaal Smuts, mede-stigter van die VVO.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Arianna Huffington (vir bliksem wit) [boodskap #84006 is 'n antwoord op boodskap #83990] |
So., 14 September 2003 20:40  |
bouer
Boodskappe: 4784 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Namaqua wrote
> So 'n versoekie van Namaqua. Kan asb die solipsis die channel verander op
> die remote.
>
> Groete uit die matrix
>
> Namaqua - skim in die newel.
Ek dink jy is 'n "mole."
Generaal Smuts
|
|
|
|