Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Afrikaner rassisme
Re: Arianna Huffington (vir bliksem wit) ENGELS! [boodskap #83957 is 'n antwoord op boodskap #83941] So, 14 September 2003 10:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bliksim wit  is tans af-lyn  bliksim wit
Boodskappe: 54
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Sat, 13 Sep 2003 22:31:31 -0400, Katryn wrote:

>
> http://www.tompaine.com/feature2.cfm/ID/8139
> "The Psychology Of Fanaticism
> Arianna Huffington is a syndicated columnist and author of Pigs at
> the Trough: How Corporate Greed and Political Corruption are
> Undermining America (Random House, 2003). "
>
> ---
>
> Hier is 'n 3 jaar oue artikel oor haar. Ek het spesiaal iets gaan
> soek wat daar van jou deel van die wereld kom. :-)
> Lees dit om 'n beter idee te kry. Veral na al die slegte dinge wat
> hier vandag van haar gesê is.
>
> Uit die Guardian (Londen) Wednesday March 22, 2000
>
> Anarchy for the USA
> Arianna Stassinopolous Huffington homepage;
> http://www.ariannaonline.com/
>

Katryn my skat, ek dink jy verwar my met iemand anders. Ek het tot onlangs
nie veel (ok enige iets) geweet van Arianna Huffington nie en het nog
nooit iets van haar gese nie.

Maar na jou pos moet ek se ek is geinteresseerd. Sy klink na a ernstige
alternatief to GWB en sy WOMD. Solank sy net nie nog a Pauline Hanson
uitdraai nie.

Groete,

Penkop B
Re: Arianna Huffington (vir bliksem wit) [boodskap #83962 is 'n antwoord op boodskap #83957] So, 14 September 2003 11:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Penkop B wrote:

> Katryn my skat, ek dink jy verwar my met iemand anders. Ek het tot onlangs
> nie veel (ok enige iets) geweet van Arianna Huffington nie en het nog
> nooit iets van haar gese nie.

Nou wie was "Penkop B" wat voorheen hier as "bliksem wit"geskryf het,
en die volgende in die draad "MLK"aan my gevra het ?

"4. Hoekom is Adianna Huffington jou favorite (en wie is sy?)"

> Maar na jou pos moet ek se ek is geinteresseerd. Sy klink na a ernstige
> alternatief to GWB en sy WOMD. Solank sy net nie nog a Pauline Hanson
> uitdraai nie.

Whatever....

***********Sy is NIE 'n presidensiële kandidaat nie!!!!*************
Re: MLK [boodskap #83969 is 'n antwoord op boodskap #83938] So, 14 September 2003 13:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Namaqua wrote

> wel hier staan ek - die kamp is vol uitrusting en nie 'n wag in sig nie. Hoe
> dan nou gemaak?
>
> Miskien moet Tant Hessie 'n drawwertjie stuur om die generaal bo tafelberg
> te gaan haal, waar hy sekerlik wandel voor die parlement sessie, hom versoek
> om terug te keer en na die sake van die staat te kom omsien?
>
> Namaqua - self aangestelde veld kornet (tydelik) en kamp wag

Ja-nee, dit sal nou 'n probleem wees om die generaal
op te spoor. Ek hoor die latest ding wat hy doen is om
dieselfde te doen daar in die poel in Kirstenbosch waar
Lady Anne Barnard kaalgat geswem het. Miskien moet
ek vir Annette vra om tydelik drawwertjie vir ons te
word? Ek dink sy sal die generaal kan handle, selfs al
het hy geen klere aan nie.

Tant Hessie van Groot Constantia
Re: MLK [boodskap #83970 is 'n antwoord op boodskap #83937] So, 14 September 2003 13:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Penkop B wrote

> Sover as die organisasie aangaan, ek sou se as Penkop C jou kon flous met
> waar hy bly, dan moet hy in.

Wel, ons sal duidelikheid moet verkry. Vireers oor
die naam "penkop." Tant Hessie hier in die land van
die Algonquins is getroud met 'n ou wat elke keer as
hy 'n skuilnaam moet gebruik, die woord "penkop"
opgee, en al 'n suksesvolle kortverhaal gepubliseer
het, waarin die man se kodenaam ook "Penkop" is.
( Die storie gaan oor 'n ou wat eers in die apartheids-
regime se geheime diens is, dan emigreer na Kanada,
en dan gekonskripteer word deur die apartheids-
mense, wat in kollusie is met die RCMP, om 'n
Mosambiekse politikus in Montreal te assasineer.
Hy weier uiteindelik om dit te doen.)
So ek het gereken, in die hierargie moet my ander
helfte tenminste Penkop C genoem word. Maar ek
dink nie hy is geinteresseerd in Kazania nie. Dus kan
jy jouself maar Penkop C noem. Solank jy net nie
Penkop A se plek wil inneem nie. Terloops, die A
staan vir Andries- my pa se naam.

Tant Hessie op die walle van die Ottawa. Deur die
venster, oorkant die rivier, is die provinsie van Quebec.
Daar waar die ligte gebrand het in die groot blackout
van 2003.
Re: MLK [boodskap #83971 is 'n antwoord op boodskap #83939] So, 14 September 2003 13:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Namaqua wrote

> Maar ek is nie 'n penkop nie.
>
> Namaqua (burger) aspirant informasie minister

Ek kry nie goeie vibrasies van jou nie. Penkop B
mag nou nie kan spel nie, maar hy het nie soveel
ambisies soos jy nie. Kyk nou hoe jy al klaar
vir jouself aanstel as informasie minister. Een van
die mooi dae hoor ons jy het jouself aangestel
as generaal. Nou dis wel waar dat ek aanvanklik
prokureur-generaal van die Transvaal Republiek
was, en toe sommer so oornag Generaal geword
het. Maar ek het 'n dêm goeie job daarvan
gemaak. So moenie dink jy gaan oornag generaal
word nie, een-streep korporaal.

Generaal Smuts, mede-stigter van die VVO.
Re: Penkop(pe) [boodskap #83974 is 'n antwoord op boodskap #83942] So, 14 September 2003 14:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn

> Ek hoop nie Namaqua is 'n Kootjie nie!

> FIKSIE
> Kootjie Petoors
>
> So 'n stuk of honderd jaar gelede, was daar 'n jong penkop met die
> naam Kootjie Petoors.

Ek maak sterk objeksie teenoor die vertel van
hierdie gruwelike storie ten koste van my man.
My man is 'n eerbare lid van die gemeenskap
en 'n gerespekteerde lid van die kerk. As hy
nou, as gevolg van sy asma, nie meer op die
vlaktes kan rondjaag op sy perd en kakies skiet
nie, dien hy ten minste sy naastes deur die
gras-weduwees en die wese te besoek. Dis
hierdie soort stories wat gaan kos dat ons die
oorlog verloor. In alle geval, wat maak enige
self-respekterende grasweduwee nog op die
plaas en nie in die konsentrasie-kamp nie.
Ek het natuurlik dispensasie, omdat my man
in diens van die kerk is.

Tant Mieta van Onderstepoort
Re: Penkop(pe) [boodskap #83979 is 'n antwoord op boodskap #83974] So, 14 September 2003 14:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
e-way  is tans af-lyn  e-way
Boodskappe: 37
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Volle Lid
Tant Mieta, het jy dalk n bietjie liekwid versterking vandag in jou moore
koffie gegooi????

"@rogers.com" wrote in message
news:TI_8b.455654$4UE.418845@news01.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>
> Katryn
>
>> Ek hoop nie Namaqua is 'n Kootjie nie!
>
>> FIKSIE
>> Kootjie Petoors
>>
>> So 'n stuk of honderd jaar gelede, was daar 'n jong penkop met die
>> naam Kootjie Petoors.
>
> Ek maak sterk objeksie teenoor die vertel van
> hierdie gruwelike storie ten koste van my man.
> My man is 'n eerbare lid van die gemeenskap
> en 'n gerespekteerde lid van die kerk. As hy
> nou, as gevolg van sy asma, nie meer op die
> vlaktes kan rondjaag op sy perd en kakies skiet
> nie, dien hy ten minste sy naastes deur die
> gras-weduwees en die wese te besoek. Dis
> hierdie soort stories wat gaan kos dat ons die
> oorlog verloor. In alle geval, wat maak enige
> self-respekterende grasweduwee nog op die
> plaas en nie in die konsentrasie-kamp nie.
> Ek het natuurlik dispensasie, omdat my man
> in diens van die kerk is.
>
> Tant Mieta van Onderstepoort
>
Re: Arianna Huffington (vir bliksem wit) [boodskap #83981 is 'n antwoord op boodskap #83962] So, 14 September 2003 14:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bliksim wit  is tans af-lyn  bliksim wit
Boodskappe: 54
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Sun, 14 Sep 2003 07:51:24 -0400, Katryn wrote:

> Penkop B wrote:
>
>> Katryn my skat, ek dink jy verwar my met iemand anders. Ek het tot onlangs
>> nie veel (ok enige iets) geweet van Arianna Huffington nie en het nog
>> nooit iets van haar gese nie.
>
> Nou wie was "Penkop B" wat voorheen hier as "bliksem wit"geskryf het,
> en die volgende in die draad "MLK"aan my gevra het ?
>
> "4. Hoekom is Adianna Huffington jou favorite (en wie is sy?)"
>
>> Maar na jou pos moet ek se ek is geinteresseerd. Sy klink na a ernstige
>> alternatief to GWB en sy WOMD. Solank sy net nie nog a Pauline Hanson
>> uitdraai nie.
>
> Whatever....
>
> ***********Sy is NIE 'n presidensiële kandidaat nie!!!!*************

Ok, maar waar was die beledeging?

En as sy nie as a presedensiele kandidaat staan nie, lyk dit my sy moet!

PB
Re: Arianna Huffington (vir bliksem wit) [boodskap #83985 is 'n antwoord op boodskap #83981] So, 14 September 2003 14:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Penkop B wrote:

> Ok, maar waar was die beledeging?

Toemaar....newwermaaind. :-)
Julle penkoppe is almal dieselle....dieselle...
:-)

yours solipsistically
Re: MLK [boodskap #83988 is 'n antwoord op boodskap #83971] So, 14 September 2003 15:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Namaqua  is tans af-lyn  Namaqua
Boodskappe: 144
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Maar tant Hessie

Om 'n paar werwe saam te gooi en dit 'n repbliek te doen is mos 'n goeie ou
tradisie.

Ek bedoel Stellaland, Goshen en self Houtbaai?

So ek en my ou netwerktjie stig af, verklaar ons onafhanklik van die
Ingilse -(behalwe vir paaie, saniteit, wet en orde, verdediging, opvoeding
en mediese dienste en natuurlik belasting. - om die PLAJ aan te haal. of was
dit nou die PLJA)

'n Man moet darem aspirasies ook hê

In nederigheid,

Namaqua - Eerste See Lord, Admiraal en Generaal van die Kazania Newel
eskader.

"@rogers.com" wrote in message
news:Zc_8b.455541$4UE.321646@news01.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>
> Namaqua wrote
>
>> Maar ek is nie 'n penkop nie.
>>
>> Namaqua (burger) aspirant informasie minister
>
> Ek kry nie goeie vibrasies van jou nie. Penkop B
> mag nou nie kan spel nie, maar hy het nie soveel
> ambisies soos jy nie. Kyk nou hoe jy al klaar
> vir jouself aanstel as informasie minister. Een van
> die mooi dae hoor ons jy het jouself aangestel
> as generaal. Nou dis wel waar dat ek aanvanklik
> prokureur-generaal van die Transvaal Republiek
> was, en toe sommer so oornag Generaal geword
> het. Maar ek het 'n dêm goeie job daarvan
> gemaak. So moenie dink jy gaan oornag generaal
> word nie, een-streep korporaal.
>
> Generaal Smuts, mede-stigter van die VVO.
>
Re: MLK [boodskap #83989 is 'n antwoord op boodskap #83922] So, 14 September 2003 15:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Namaqua  is tans af-lyn  Namaqua
Boodskappe: 144
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Sug. Van Mandelson sal ons net ontslae raak as iemand hom een nag voorlê en
> 'n "stake" deur sy hart dryf......
>

LOL ;-)

Nee, hy is mos die Prince of Darkness gedoop so daai stake sal nie help
nie. - hy sal tien teen sy eie begrafnis reel vir goeie 'media coverage'.

> Ek dink jou voorstel is uitstekend.
> Die enigste rede waarom mens dalk kan spyt wees oor Campbell se vertrek is
> dat programme soos Bremner Bird and Fortune nie dieselfde sal wees nie...
>

ja nee dit raak dun in die New Labour geledere - en die nuwes het die
persoonlikhede van staatsamptenare - dit is nou werklik 'n uitdaaing vir
Bremner Bird and Fortune.

Miskien 'n episode waar Tony alle regerings rolle van PM tot plaaslike
amptenaar vul.

"You know I believe we shlould do this Tony. Brilliant idea Tony. I'l get
the Tony's on it."

Dan kan 'n mens ten minste weer 'service with a smile' by jou council kry.

Namaqua
Re: Arianna Huffington (vir bliksem wit) [boodskap #83990 is 'n antwoord op boodskap #83985] So, 14 September 2003 15:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Namaqua  is tans af-lyn  Namaqua
Boodskappe: 144
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Solipsisties Katryn?

As die hele wereld 'n solipsistiese projeksie net vir jou is dan is dan moet
dit mos
"Mine solipsistically" wees?

Aan die hand van solipsisme kan jy mos dan nie bewys daar is 'n "yours" nie.

Ten minste sal ek liewer in Katryn se kop 'n projeksie wees en dwaal en met
die "kanaalape" gesels as in sekere van die narsisitiese narkolepte op die
ng wat so ingesluimer het in die 30's van die vergange eeu en weier om
wakker te word.

So 'n versoekie van Namaqua. Kan asb die solipsis die channel verander op
die remote.

Groete uit die matrix

Namaqua - skim in die newel.

"Katryn" skryf in boodskap news:42v8mvo7fu4l7u8djpq80oe533ekub8tl4@4ax.com...
> Penkop B wrote:
>
>> Ok, maar waar was die beledeging?
>
> Toemaar....newwermaaind. :-)
> Julle penkoppe is almal dieselle....dieselle...
> :-)
>
> yours solipsistically
Re: MLK [boodskap #84004 is 'n antwoord op boodskap #83988] So, 14 September 2003 20:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Namaqua wrote
>
> Namaqua - Eerste See Lord, Admiraal en Generaal van die Kazania Newel
> eskader.

Ek dink ons skeur nou jou aansoek
tot lidmaatskap op. Jammer om dit
te doen. Ek hou van jou naam. Dit
laat dink my aan die laaste dae van
die Boere-oorlog toe ek soldate
gaan werf het in Kaapland en tot
diep in Namakwaland ingedring het.
Maar 'n man moet doen wat 'n man
moet doen. Gaan artikel by Penkop
B en dan praat ons later weer verder.

Generaal Smuts op kommando
Re: Penkop(pe) [boodskap #84005 is 'n antwoord op boodskap #83979] So, 14 September 2003 20:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
e-way wrote

> Tant Mieta, het jy dalk n bietjie liekwid versterking vandag in jou moore
> koffie gegooi????

Ek doen dit gereeld. Mens het sterkte nodig
as jy so alleen op die plaas sit, terwyl jou
ou man huisbesoek doen.

Tant Mieta van Onderstepoort
Re: Arianna Huffington (vir bliksem wit) [boodskap #84006 is 'n antwoord op boodskap #83990] So, 14 September 2003 20:40 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Namaqua wrote

> So 'n versoekie van Namaqua. Kan asb die solipsis die channel verander op
> die remote.
>
> Groete uit die matrix
>
> Namaqua - skim in die newel.

Ek dink jy is 'n "mole."

Generaal Smuts
Vorige onderwerp: Spencer obituary
Volgende onderwerp: Wat is a rasis?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 12:37:22 MGT 2024