Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Penkop B, a lidwoord en spelling
| Penkop B, a lidwoord en spelling [boodskap #83813] |
Vr., 12 September 2003 14:55  |
Namaqua
Boodskappe: 144 Geregistreer: September 2003
|
Senior Lid |
|
|
Asof Penkop B (PB van hier af aan) se polemiek nou nie genoeg is om helfte
van die groep hard te laat stik in hulle pap nie - dan raak die ander helfte
nou totaal op hol gejaag oor sy taal gebruik.
(Nou ek het self spot gedryf oor sy Anglisities versluking van 'n na a toe -
so ek dra ook hier skuld. Mea culpa, mea culpa, mea maxima culpa!)
Die puriste kan nou aandring dat hy moet reg spel, of regs speel (vir die
pap eeters) (moeilik genoeg in die getikte, vinnige geposde rekenaar
medium), maar dit bring 'n goeie punt van Afrikaans as taal na vore.
Afrikaans as organiese kombuis taal had menige spellings verskille, kyk nou
maar die gebruik van "Di" en "fan" in vroeere poësie terwyl "die" en "van"
in Nederlands op daardie stadium wel bestaan het. 'n Tisletjie weerbarstige
rebellie dalk?
Was die standardisering van die taal nie eintlik 'n akademiese (en uiters
geforseerde) proses nie? Omdat daar in 'n komitee besluit is (en in die HAT
opgeskryf) dat "Di" nou soos die Dietse "Die" gespel moes word en die
verkorte "een" nou skielik as " 'n " geskryf word gaan ons nou die ou
Afrikaanse gedigte uit gooi (of aandring dat ons dit weer sal lees slegs na
'n regstelling)
Was enige van julle al bevooreg om oorsponklike manuskripte van ons bekende
prosa, gedigte of romane te sien?Het julle die rooi hale en regmerke van die
redakteurs gesien soos spel en gramatiese foute gekorigeer is.
Hou suiwer moet ons wees? Hoe suiwer moet 'n punt geskryf word voor dit
meriete het?
Namaqua - hin lid van Di Lidwoord Bevrydsings Organisasi
|
|
|
|
| Re: Penkop B, a lidwoord en spelling [boodskap #83831 is 'n antwoord op boodskap #83813] |
Vr., 12 September 2003 17:48   |
Namaqua
Boodskappe: 144 Geregistreer: September 2003
|
Senior Lid |
|
|
Groep charter.
"Primarily, postings in Afrikaans (also in 'alternative' Afrikaans),
Dutch and English can be expected. However, postings in any other
language are also welcome to facilitate the exchange of information
with the largest possible audience."
Sal ons nou maar PB se taal gebruik as alternatief aanvaar?
Wat fan hin refirendim?
Namaqua
"Namaqua" skryf in boodskap news:bjsmp3$i82$1@sparta.btinternet.com...
> Asof Penkop B (PB van hier af aan) se polemiek nou nie genoeg is om helfte
> van die groep hard te laat stik in hulle pap nie - dan raak die ander helfte
> nou totaal op hol gejaag oor sy taal gebruik.
>
> (Nou ek het self spot gedryf oor sy Anglisities versluking van 'n na a toe -
> so ek dra ook hier skuld. Mea culpa, mea culpa, mea maxima culpa!)
>
> Die puriste kan nou aandring dat hy moet reg spel, of regs speel (vir die
> pap eeters) (moeilik genoeg in die getikte, vinnige geposde rekenaar
> medium), maar dit bring 'n goeie punt van Afrikaans as taal na vore.
>
> Afrikaans as organiese kombuis taal had menige spellings verskille, kyk nou
> maar die gebruik van "Di" en "fan" in vroeere poësie terwyl "die" en "van"
> in Nederlands op daardie stadium wel bestaan het. 'n Tisletjie weerbarstige
> rebellie dalk?
>
> Was die standardisering van die taal nie eintlik 'n akademiese (en uiters
> geforseerde) proses nie? Omdat daar in 'n komitee besluit is (en in die HAT
> opgeskryf) dat "Di" nou soos die Dietse "Die" gespel moes word en die
> verkorte "een" nou skielik as " 'n " geskryf word gaan ons nou die ou
> Afrikaanse gedigte uit gooi (of aandring dat ons dit weer sal lees slegs na
> 'n regstelling)
>
> Was enige van julle al bevooreg om oorsponklike manuskripte van ons bekende
> prosa, gedigte of romane te sien?Het julle die rooi hale en regmerke van die
> redakteurs gesien soos spel en gramatiese foute gekorigeer is.
>
> Hou suiwer moet ons wees? Hoe suiwer moet 'n punt geskryf word voor dit
> meriete het?
>
> Namaqua - hin lid van Di Lidwoord Bevrydsings Organisasi
>
|
|
|
|
| Re: Penkop B, a lidwoord en spelling [boodskap #83840 is 'n antwoord op boodskap #83831] |
Vr., 12 September 2003 23:21   |
bliksim wit
Boodskappe: 54 Geregistreer: September 2003
|
Volle Lid |
|
|
On Fri, 12 Sep 2003 17:48:44 +0000, Namaqua wrote:
> Groep charter.
>
> "Primarily, postings in Afrikaans (also in 'alternative' Afrikaans),
> Dutch and English can be expected. However, postings in any other
> language are also welcome to facilitate the exchange of information
> with the largest possible audience."
>
> Sal ons nou maar PB se taal gebruik as alternatief aanvaar?
>
> Wat fan hin refirendim?
>
> Namaqua
>
>
> "Namaqua" wrote in message
> news:bjsmp3$i82$1@sparta.btinternet.com...
>> Asof Penkop B (PB van hier af aan) se polemiek nou nie genoeg is om helfte
>> van die groep hard te laat stik in hulle pap nie - dan raak die ander helfte
>> nou totaal op hol gejaag oor sy taal gebruik.
>> (Nou ek het self spot gedryf oor sy Anglisities versluking van 'n na a toe -
>> so ek dra ook hier skuld. Mea culpa, mea culpa, mea maxima culpa!)
>> Die puriste kan nou aandring dat hy moet reg spel, of regs speel (vir die
>> pap eeters) (moeilik genoeg in die getikte, vinnige geposde rekenaar
>> medium), maar dit bring 'n goeie punt van Afrikaans as taal na vore.
>> Afrikaans as organiese kombuis taal had menige spellings verskille, kyk nou
>> maar die gebruik van "Di" en "fan" in vroeere poësie terwyl "die" en "van"
>> in Nederlands op daardie stadium wel bestaan het. 'n Tisletjie weerbarstige
>> rebellie dalk?
>> Was die standardisering van die taal nie eintlik 'n akademiese (en uiters
>> geforseerde) proses nie? Omdat daar in 'n komitee besluit is (en in die HAT
>> opgeskryf) dat "Di" nou soos die Dietse "Die" gespel moes word en die
>> verkorte "een" nou skielik as " 'n " geskryf word gaan ons nou die ou
>> Afrikaanse gedigte uit gooi (of aandring dat ons dit weer sal lees slegs na
>> 'n regstelling)
>> Was enige van julle al bevooreg om oorsponklike manuskripte van ons bekende
>> prosa, gedigte of romane te sien?Het julle die rooi hale en regmerke van die
>> redakteurs gesien soos spel en gramatiese foute gekorigeer is.
>> Hou suiwer moet ons wees? Hoe suiwer moet 'n punt geskryf word voor dit
>> meriete het?
>> Namaqua - hin lid van Di Lidwoord Bevrydsings Organisasi
Hehehe!
Van nou af het ek besluit om my poste te kodeer. Die teks wat jy sien is
nie die werklike boodskap nie!
Groete, Penkop B
|
|
|
|
| Re: Penkop B, a lidwoord en spelling [boodskap #83859 is 'n antwoord op boodskap #83840] |
Sa., 13 September 2003 04:25   |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
|
Senior Lid |
|
|
Klipkop B - dis diep.
"Penkop B" skryf in boodskap news:pan.2003.09.12.23.21.23.826098@openauth.co.uk...
> On Fri, 12 Sep 2003 17:48:44 +0000, Namaqua wrote:
>
>> Groep charter.
>>
>> "Primarily, postings in Afrikaans (also in 'alternative' Afrikaans),
>> Dutch and English can be expected. However, postings in any other
>> language are also welcome to facilitate the exchange of information
>> with the largest possible audience."
>>
>> Sal ons nou maar PB se taal gebruik as alternatief aanvaar?
>>
>> Wat fan hin refirendim?
>>
>> Namaqua
>>
>>
>> "Namaqua" wrote in message
>> news:bjsmp3$i82$1@sparta.btinternet.com...
>>> Asof Penkop B (PB van hier af aan) se polemiek nou nie genoeg is om helfte
>>> van die groep hard te laat stik in hulle pap nie - dan raak die ander helfte
>>> nou totaal op hol gejaag oor sy taal gebruik.
>
>>> (Nou ek het self spot gedryf oor sy Anglisities versluking van 'n na a toe -
>>> so ek dra ook hier skuld. Mea culpa, mea culpa, mea maxima culpa!)
>
>>> Die puriste kan nou aandring dat hy moet reg spel, of regs speel (vir die
>>> pap eeters) (moeilik genoeg in die getikte, vinnige geposde rekenaar
>>> medium), maar dit bring 'n goeie punt van Afrikaans as taal na vore.
>
>>> Afrikaans as organiese kombuis taal had menige spellings verskille, kyk nou
>>> maar die gebruik van "Di" en "fan" in vroeere poësie terwyl "die" en "van"
>>> in Nederlands op daardie stadium wel bestaan het. 'n Tisletjie weerbarstige
>>> rebellie dalk?
>
>>> Was die standardisering van die taal nie eintlik 'n akademiese (en uiters
>>> geforseerde) proses nie? Omdat daar in 'n komitee besluit is (en in die HAT
>>> opgeskryf) dat "Di" nou soos die Dietse "Die" gespel moes word en die
>>> verkorte "een" nou skielik as " 'n " geskryf word gaan ons nou die ou
>>> Afrikaanse gedigte uit gooi (of aandring dat ons dit weer sal lees slegs na
>>> 'n regstelling)
>
>>> Was enige van julle al bevooreg om oorsponklike manuskripte van ons bekende
>>> prosa, gedigte of romane te sien?Het julle die rooi hale en regmerke van die
>>> redakteurs gesien soos spel en gramatiese foute gekorigeer is.
>
>>> Hou suiwer moet ons wees? Hoe suiwer moet 'n punt geskryf word voor dit
>>> meriete het?
>
>>> Namaqua - hin lid van Di Lidwoord Bevrydsings Organisasi
>
>
>
> Hehehe!
>
> Van nou af het ek besluit om my poste te kodeer. Die teks wat jy sien is
> nie die werklike boodskap nie!
>
>
> Groete, Penkop B
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Penkop B, a lidwoord en spelling [boodskap #83880 is 'n antwoord op boodskap #83859] |
Sa., 13 September 2003 13:04  |
Namaqua
Boodskappe: 144 Geregistreer: September 2003
|
Senior Lid |
|
|
"Jonas" skryf in boodskap news:bju688$dsj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Klipkop B - dis diep.
Jonas ek het dit gevang, jy het duidlik nie.
Gekodeerde groete blou hond.
Namaqua
> "Penkop B" wrote in message
> news:pan.2003.09.12.23.21.23.826098@openauth.co.uk...
>> On Fri, 12 Sep 2003 17:48:44 +0000, Namaqua wrote:
>>
>>> Groep charter.
>>>
>>> "Primarily, postings in Afrikaans (also in 'alternative' Afrikaans),
>>> Dutch and English can be expected. However, postings in any other
>>> language are also welcome to facilitate the exchange of information
>>> with the largest possible audience."
>>>
>>> Sal ons nou maar PB se taal gebruik as alternatief aanvaar?
>>>
>>> Wat fan hin refirendim?
>>>
>>> Namaqua
>>>
>>>
>>> "Namaqua" wrote in message
>>> news:bjsmp3$i82$1@sparta.btinternet.com...
>>>> Asof Penkop B (PB van hier af aan) se polemiek nou nie genoeg is om helfte
>>>> van die groep hard te laat stik in hulle pap nie - dan raak die ander helfte
>>>> nou totaal op hol gejaag oor sy taal gebruik.
>>
>>>> (Nou ek het self spot gedryf oor sy Anglisities versluking van 'n na a toe -
>>>> so ek dra ook hier skuld. Mea culpa, mea culpa, mea maxima culpa!)
>>
>>>> Die puriste kan nou aandring dat hy moet reg spel, of regs speel (vir die
>>>> pap eeters) (moeilik genoeg in die getikte, vinnige geposde rekenaar
>>>> medium), maar dit bring 'n goeie punt van Afrikaans as taal na vore.
>>
>>>> Afrikaans as organiese kombuis taal had menige spellings verskille, kyk nou
>>>> maar die gebruik van "Di" en "fan" in vroeere poësie terwyl "die" en "van"
>>>> in Nederlands op daardie stadium wel bestaan het. 'n Tisletjie weerbarstige
>>>> rebellie dalk?
>>
>>>> Was die standardisering van die taal nie eintlik 'n akademiese (en uiters
>>>> geforseerde) proses nie? Omdat daar in 'n komitee besluit is (en in die HAT
>>>> opgeskryf) dat "Di" nou soos die Dietse "Die" gespel moes word en die
>>>> verkorte "een" nou skielik as " 'n " geskryf word gaan ons nou die ou
>>>> Afrikaanse gedigte uit gooi (of aandring dat ons dit weer sal lees slegs na
>>>> 'n regstelling)
>>
>>>> Was enige van julle al bevooreg om oorsponklike manuskripte van ons bekende
>>>> prosa, gedigte of romane te sien?Het julle die rooi hale en regmerke van die
>>>> redakteurs gesien soos spel en gramatiese foute gekorigeer is.
>>
>>>> Hou suiwer moet ons wees? Hoe suiwer moet 'n punt geskryf word voor dit
>>>> meriete het?
>>
>>>> Namaqua - hin lid van Di Lidwoord Bevrydsings Organisasi
>>
>>
>>
>> Hehehe!
>>
>> Van nou af het ek besluit om my poste te kodeer. Die teks wat jy sien is
>> nie die werklike boodskap nie!
>>
>>
>> Groete, Penkop B
>
|
|
|
|
| |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Jul. 29 00:16:06 UTC 2026
|