| Microsoft spesialis raad gesoek [boodskap #83823] |
Vr., 12 September 2003 15:49  |
Namaqua
Boodskappe: 144 Geregistreer: September 2003
|
Senior Lid |
|
|
Ek blaas toe die ander dag my M$ Windows masjien op (nou nie met opset nie -
al wou ek dit vir 'n lang tyd doen.)
Vir 'n dag lees ek toe met PAN die nuus berigte op my Linux masjien.
'n Nuwe windows masjien later en ek kom agter dat Outlook vas hak met die
cache en nie noodwendig al die artikels aflaai nie al sit ek die settings op
all messages, sync forseer, en wat ook al.
Ek kom toe ook agter daar is artikels wat ek self gepos is wat duidelik op
die groep is (PAN), maar wat ek nie sien in Outlook nie, ek sien net 'n baie
ou refleksie.
Kort van unsubscribe, toe maak en weer subscribe, kan ek net eenvoudig nie
al die artikels/headers ontvang nie.
Enige idees van die Windows kêrels?
Namaqua
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Microsoft spesialis raad gesoek [boodskap #83868 is 'n antwoord op boodskap #83867] |
Sa., 13 September 2003 11:21   |
Namaqua
Boodskappe: 144 Geregistreer: September 2003
|
Senior Lid |
|
|
Was toe ook die isp wat die goed "cache". (opstoor, vergader?)
My linux masjien was ingestel op 'n ander nntp server. (Samuel. wat is die
woord hiervoor - nuusbedienaar? neem so aan.)
Dankie Elaine - probleem opgelos
Namaqua
"Elaine" skryf in boodskap news:3f62fb74$0$64725@hades.is.co.za...
> Gaan kyk by jou Newsgroup settings en kyk of "All messages" gekies is. Dit
> kan ook jou ISP se skuld wees, ek het dieselfde probleem gehad, maar vandat
> ek by 'n nuwe ISP is kry ek al die nuwe postings.
>
> E
>
> "Namaqua" wrote in message
> news:bjspu4$rr7$1@hercules.btinternet.com...
>> Ek blaas toe die ander dag my M$ Windows masjien op (nou nie met opset nie -
>> al wou ek dit vir 'n lang tyd doen.)
>>
>> Vir 'n dag lees ek toe met PAN die nuus berigte op my Linux masjien.
>>
>> 'n Nuwe windows masjien later en ek kom agter dat Outlook vas hak met die
>> cache en nie noodwendig al die artikels aflaai nie al sit ek die settings op
>> all messages, sync forseer, en wat ook al.
>>
>> Ek kom toe ook agter daar is artikels wat ek self gepos is wat duidelik op
>> die groep is (PAN), maar wat ek nie sien in Outlook nie, ek sien net 'n baie
>> ou refleksie.
>>
>> Kort van unsubscribe, toe maak en weer subscribe, kan ek net eenvoudig nie
>> al die artikels/headers ontvang nie.
>>
>> Enige idees van die Windows kerels?
>>
>> Namaqua
>>
>
|
|
|
|
| Re: Microsoft spesialis raad gesoek [boodskap #83873 is 'n antwoord op boodskap #83868] |
Sa., 13 September 2003 11:45  |
Elaine
Boodskappe: 2947 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Ek ken nie die Afrikaanse woorde nie - ek gebruik sommer die Ingelse woorde.
E
"Namaqua" skryf in boodskap news:bjuuj0$d5k$1@hercules.btinternet.com...
> Was toe ook die isp wat die goed "cache". (opstoor, vergader?)
>
> My linux masjien was ingestel op 'n ander nntp server. (Samuel. wat is die
> woord hiervoor - nuusbedienaar? neem so aan.)
>
> Dankie Elaine - probleem opgelos
>
> Namaqua
|
|
|
|