| Dit was Max [boodskap #83676] |
Do., 11 September 2003 07:30  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wat vir ons die eerste hier laat weet het van die gebeure op 9/11 twee jaar
gelede.
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: 9/11 en al die liedjies... [boodskap #83693 is 'n antwoord op boodskap #83690] |
Do., 11 September 2003 13:00  |
Elaine
Boodskappe: 2947 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Ja jy's reg oor Live, en toe cash hulle in op die 9/11 spulletjie. Ek stem
saam, die routydperk is nou verby - maar soos hulle gesê het in Amerika "ons
moet nooit vergeet nie", anders gaan dit weer gebeur. Leer uit die verlede,
en dan kan jy verhoed dat dieselfde ding in die toekoms gebeur. Ek het nou
die dag die eerste advertensie vir 'n fliek gesien wat oor 9/11 gegaan het
oor die burgemeester (ek dink) van New York. Ek het nie die fliek gekyk
nie...
E
"Threeships Mcduck" wrote:
>
> ek was besig om breakfast te eet in costa rica en het die tweede
> vliegtuig lewendig op cnn in die gebou sien inploeg.
>
> die rou tydperk is nou oor dink ek. hulle gaan nou maak soos met
> vietnam. ons gaan honderde flieks, boeke en tv reekse oor 9/11 begin
> sien.
>
> btw ek dink live was net baie gelukkig met timing gewees met overcome.
> overcome is deur die dj's as `n tipe anthem gespeel en so baie populer
> gemaak. bush het ook `n launch die volgende dag gehad met 'people that
> we love' wat hulle se naam toe verander het.
>
>
>
>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bjp861$21r$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> wat vir ons die eerste hier laat weet het van die gebeure op 9/11 twee
>> jaar
>>> gelede.
>
>>> Annette
>>
>
> Threeships Mcduck
> lato di gomma giů, lato lucido in su
> www.mothership.co.za
|
|
|
|