Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kies jou kamp
Re: Kies jou kamp [boodskap #83654 is 'n antwoord op boodskap #83650] Wo, 10 September 2003 16:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Namaqua wrote

> Die Penkoppe raak "restless"
> Miskien moet ons Joos Tonteldoos van die Gereformeerde Blues Band se hulp
> hier inroep.

Ek vat my bevele van Jan Christiaan Smuts.
Hy is op die oomblik besig om te sorg dat die
VVO, sy geliefde skepping, 'n tweede wind
kry. Het jy opgemerk hoe Joos Bos op sy knieë
aangekruip kom? Dis onse Generaal wat so by
hom spook.

Tant Hessie van Bagdhad
Re: Kies jou kamp [boodskap #83655 is 'n antwoord op boodskap #83639] Wo, 10 September 2003 17:42 Na vorige boodskap
bliksim wit  is tans af-lyn  bliksim wit
Boodskappe: 54
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Wed, 10 Sep 2003 13:05:05 +0200, Annette wrote:

> Jy het my nie ontmoed nie;))

O, maar ek dink ek het!

> As ek kamp, dan kamp ek. Met tent, grondseil, slaapsak, 'n pot en
> vuurhoutjies.
> Ek kan nie verstaan hoe mense dink hulle kamp met opblaasmatrasse,
> opvoustoele, gasbrander, ketels en alle ander goed nie.
>

Is daar a ander manier om te kamp;-)?

>
>>>

>> Jammer om weereens iemand te ontmoed wat nie wil kamp nie. Ek weet nie wat
>> om te se anders as ek is absoluut geknak dat daar so baie mense is wat nie
>> wil kamp nie.
>
> Ek kyk darem nog Carry On Camping;))
>
>

>> A paar weke gelede het a paar vriende van SA en Ierland by my kom kuier en
>> ons gaan kamp toe in die New Forrest net buite Bornmouth. Dit was nie die
>> kamp nie, maar die feit dat ek nie gekamp het vir jare nie wat dit so
>> ongelooflik gemaak het. Die gevoel van dronk wees en niemand gee om nie
>> want daar is niemand om om te gee nie! En die soveelste keer wat jy op die
>> grond rond rol om jou heup erns in a gat te kry. Wakker word omdat dit
>> dood stil is en as jy by die tent uitkyk sien jy duisende en duisende
>> sterre. En perde wat rondloop en hulle vloeie wat op jou spring.

>
> Sies man!!:))
>
>> Kamp hier is anders as in SA. Dit plek is al so plat getrap dat die
>> owerhede a noemenswaardige poging moet aanwend om dit nie te vermens nie.
>> Dit is maar a flou alternatief vir die Ceder berge, maar nou ja, soos ek
>> se, die ding is so elke nou en dan kamp.
>
> Soos mens ouer word, kry mens nie meer ronde sagte klippe om op te lê nie...
>
>>>> 4. Dink jy dat Koos Dup se musiek ooit geewenaar kan word en deur wie?
>>> Baie, baie mense. Koos Doep se musiek kan nie met 'n konsertina gespeel
> word
>>> nie;))
>>

>> Name asseblief?
> David Kramer, Gert Vlok Nel, Dozi, Mynie Grovè, Laurika Rauch se man.,
> oorlede Johannes Kerkorrel, Koos Kombuis.

Ok, ek gee toe dat jy a paar interesante name noem. Dozi???? Mynie
Grove???? Ek is bly jy praat van Laurika se man eerder as Laurika. Gert is
koning! Koos en David K is stimuleerend na a paar biere en Johannes was
a unieke wese.

>
>
>>>> 6. Is jou rekenaar jou beste vrind en weet jy hoe om binere "postings"
> na
>>>> alt.binaries aan mekaar te vleg?
>>> 'n Masjien kan nooit my beste vriend wees nie.
>>>

>> Hey, jy het duidelike nog nie die regte masjien ontmoed nie;-)

> Dra jy 'n t-hemp met die volgende daarop: Have You Hugged Your PC Today?:))
>

Masjiene! Daar is baie soorte masjiene. Party van hulle het silikoon
binnegoed en ander van hulle, wel, miskien moet jy met my vrou praat!

Ek het nie a "have you hugged your PC today" nie en sal ook nooit een he
nie. Die enigste T-hemp wat ek het wat a noemenswaardige slogan het is a
"no fear" een. Om my te hlp om nie heeltyd weg te wil hol nie.

>
>>>> Hoekom gebruik so min mense skuilname in die tegniese nuus groepe en
>>>> hoekom het meeste mense a skuilnaam in die groep?
>>> Jy veralgemeen.:)
>>>

>> Is jy seker?
> Ja. Ek weet van ten minste een wat nie 'n skuilnaam gebruik nie.

>>>> 11. En as a nadraai, wat is jou opinie van die NG kerk, die Hervormde
> kerk
>>> en
>>>> die Angikaanse kerk? Wat van Pastoor Ray?
>>> Mooi geboue. Pastoor Ray is 'n goeie akteur.
>>>

>> Ok nou moet ek jou vra wat is mooi van Suid Afrikaanse kerke?

> Maak net jou oë oop. Mooi hout vir banke en vloere, mooi preekstoele en
> versierings voor of agter die preekstoele, mooi vensters, mooi ligte,
> ordentlike gallerye
>
> Annette

Hier is my opinie van Afrikaanse kerke:
1. Hulle is almal nuut in vergelyking met europeese kerke.
2. Hulle is almal met goedkoop moderne materiaal gebou.
3. Niemand wil hulle sien of in hulle rond hang as dit nie op sondag is en
die geleentheid om die here te prys nie.
4. Hulle het plat/geroesde dakke.

Bly jy in Pretoria?

PB
Vorige onderwerp: Re: Hopelijk wordt Mugabe doodgeschoten
Volgende onderwerp: Reg Verkeerd?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 31 12:46:37 MGT 2024