Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gehoor van...
Gehoor van... [boodskap #83637] Wo, 10 September 2003 10:15
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
1) Die aggressiewe ginekoloog?
Dr Koekemoer.

2) Die ou wat spog by sy Skotse vriend (wat te vertel het dat mens in
Skotland na 4 drankies een gratis kry) dat in SA kan iemand by 'n plek
inloop - 5 drankies verniet kry, en dan met die trappies opgaan vir seks
sonder om te betaal.
Vriend - Jitte, dis die eerste keer dat ek daarvan hoor - hoe is die plek en
waar is dit?
Ou - Ek was nog nie self daar nie, maar my suster was...

Annette
Vorige onderwerp: Putsonderwater
Volgende onderwerp: Verward N op L soek raad van @rogers
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jun 20 14:55:56 MGT 2024