Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Bietjie te Haastig.
Bietjie te Haastig. [boodskap #83626] Wo, 10 September 2003 05:40
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die King-ondersoek van die rugby is nou uitgestel na vroeg volgende jaar.
Dit nadat daar in alle haas gepoog is om die saak afgehandel te kry voor die
WB toernooi.
Dit behoort interessant te wees hoe die getuies gaan verskil tussen diegene
wat na die WB toernooi oorsee gaan speel en teoreties nie meer vir die
Springbokke kan speel nie, en diegene wat hier bly en weer wil probeer om
die span te haal.

Annette
Vorige onderwerp: Onthou
Volgende onderwerp: Metrorail na Appelhof
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 28 07:32:36 MGT 2024