| Verward N op L soek raad van @rogers [boodskap #83519] |
Ma., 08 September 2003 15:17  |
Namaqua
Boodskappe: 144 Geregistreer: September 2003
|
Senior Lid |
|
|
Ek wil nou nie persoonlik raak nie maar ek wil myself aanmatig om 'n vragie
te vra.
Wie is die enigmatiese "@rogers"?
Hiermee bedoel ek nou nie wie - soos naam, nommer , "serial number", tuis
adres ens. nie, maar soms voel ek op sommige van die posts of ek met Legio
gesels.
Daar is:
Gloudina
Tant Hessie
Penkop A
Ruiter in die Nag
Penkop 1
Almal met dieselfde roepsein "@rogers".
Dit het ek nou baie interessant gevind al is dit so bietjie verwarend.
Is dit nou 'n familienaam, of is dit 'n geval van Afrikaanse identeits
krisies, persoonlike identiteits krisis, veelvoudige persoonlikhede of
suiwer die feit dat almal dieselfde rekenaar gebruik?
Soos ek gesê het, ek wil nie aanstoot gee nie, so as die ou vragie te
aanmatigend was sê dan met 'n geruste hart so.
Andersinds aangename kennis Mnr/Mev/Mej/Oom/Tannie X
Namaqua -
Wat lyk soos 'n wyse man op die bergspits, is dalk net 'n brandwag vir 'n
span bobbejane.
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Verward N op L soek raad van @rogers [boodskap #83526 is 'n antwoord op boodskap #83519] |
Ma., 08 September 2003 16:58   |
bouer
Boodskappe: 4784 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Namaqua skryf in boodskap news:bji6ij$bmp$1@hercules.btinternet.com...
> Ek wil nou nie persoonlik raak nie maar ek wil myself aanmatig om 'n vragie
> te vra.
>
> Wie is die enigmatiese "@rogers"?
>
> Hiermee bedoel ek nou nie wie - soos naam, nommer , "serial number", tuis
> adres ens. nie, maar soms voel ek op sommige van die posts of ek met Legio
> gesels.
>
> Daar is:
>
> Gloudina
> Tant Hessie
> Penkop A
> Ruiter in die Nag
> Penkop 1
>
> Almal met dieselfde roepsein "@rogers".
>
> Dit het ek nou baie interessant gevind al is dit so bietjie verwarend.
>
> Is dit nou 'n familienaam, of is dit 'n geval van Afrikaanse identeits
> krisies, persoonlike identiteits krisis, veelvoudige persoonlikhede of
> suiwer die feit dat almal dieselfde rekenaar gebruik?
>
> Soos ek gesê het, ek wil nie aanstoot gee nie, so as die ou vragie te
> aanmatigend was sê dan met 'n geruste hart so.
>
> Andersinds aangename kennis Mnr/Mev/Mej/Oom/Tannie X
>
> Namaqua -
>
> Wat lyk soos 'n wyse man op die bergspits, is dalk net 'n brandwag vir 'n
> span bobbejane.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Verward N op L soek raad van @rogers [boodskap #83643 is 'n antwoord op boodskap #83634] |
Wo., 10 September 2003 12:27  |
bouer
Boodskappe: 4784 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Spencer wrote
> Ek hou van jou Gloudina, al hou jy nie van my nie. Ek moet bely, ek het net
> bietjie reaksie gesoek. Ek glo jy's 'n goeie mens en ek sal heelwaarskynlik
> 'n hengse gat voel as ek jou persoonlik moet ontmoet.
Jy sal nie 'n gat voel as jy my ontmoet nie.Dis
nou een gawe van Tant Hessie.
Tant Hessie van Putsonderwater
|
|
|
|