Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wie is Keohane?
Wie is Keohane? [boodskap #83417] |
Sa., 06 September 2003 08:52  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wie is Keohane en watse soort mens is dit die - wat R50,000-00 per maand
verdien en dan flou binnekring-stories "lek". Stories wat groot skade tot
gevolg het. Klaarblyklik is een van die ernstige "rassistiese" aantygings
teen die 'Bokke dat van hulle verkies het om die dienste van die blanke
fisio te gebruik. (Is daar nie iets soos vryheid van assosiasie in die
grondwet nie?) Is dit diskriminasie?
Weereens 'n voorbeeld van die gehalte mediamense in hierdie land?
Waarskynlik omdat ons teverede is met duimsuigstories en hierdie mense nie
daartoe instaat is om behoorlike inligting in te samel nie?
http://www.iol.co.za/index.php?newslett=1&click_id=4& ;amp ;art_id=vn20030905101109
708C997125&set_id=6
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Wie is Keohane? [boodskap #83576 is 'n antwoord op boodskap #83537] |
Di., 09 September 2003 03:07  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Miskien kan hulle hom herdoop na - "Klikbek" Keohane ?
"Jonas" skryf in boodskap news:bjihjk$h2n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Bakkies wou die Oz soen, toe draai hy weh en kry 'n "luff-baait" op sy oor.
> A-la Johan le Roux ..
> Watse nuusmanne het julle in die Kaap? Wat het van teer en veer geword?
> "Annette" wrote in message
> news:bji145$8hc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wat het Bakkies gedoen?
>> Annette
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:bjhusb$6qt$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Dit blyk nou dat Keohane binnekring-inligting oor o.a. Bakkies Botha uitlek.
>>> Hy kan 'n ere-Australianer gemaak word - indien hy dit nie reeds is nie.
>>>
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:bjc78d$ame$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Wie is Keohane en watse soort mens is dit die - wat R50,000-00 per maand
>>>> verdien en dan flou binnekring-stories "lek". Stories wat groot skade tot
>>>> gevolg het. Klaarblyklik is een van die ernstige "rassistiese" aantygings
>>>> teen die 'Bokke dat van hulle verkies het om die dienste van die blanke
>>>> fisio te gebruik. (Is daar nie iets soos vryheid van assosiasie in die
>>>> grondwet nie?) Is dit diskriminasie?
>>>> Weereens 'n voorbeeld van die gehalte mediamense in hierdie land?
>>>> Waarskynlik omdat ons teverede is met duimsuigstories en hierdie mense nie
>>>> daartoe instaat is om behoorlike inligting in te samel nie?
>>>>
>>>
>>
>
http://www.iol.co.za/index.php?newslett=1&click_id=4& ;amp ;amp ;art_id=vn20030905101109
>>>> 708C997125&set_id=6
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: So. Apr. 20 23:51:31 UTC 2025
|