Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wie is Keohane?
Wie is Keohane? [boodskap #83417] Sa, 06 September 2003 08:52 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wie is Keohane en watse soort mens is dit die - wat R50,000-00 per maand
verdien en dan flou binnekring-stories "lek". Stories wat groot skade tot
gevolg het. Klaarblyklik is een van die ernstige "rassistiese" aantygings
teen die 'Bokke dat van hulle verkies het om die dienste van die blanke
fisio te gebruik. (Is daar nie iets soos vryheid van assosiasie in die
grondwet nie?) Is dit diskriminasie?
Weereens 'n voorbeeld van die gehalte mediamense in hierdie land?
Waarskynlik omdat ons teverede is met duimsuigstories en hierdie mense nie
daartoe instaat is om behoorlike inligting in te samel nie?
http://www.iol.co.za/index.php?newslett=1&click_id=4& ;amp ;art_id=vn20030905101109
708C997125&set_id=6
Re: Wie is Keohane? [boodskap #83420 is 'n antwoord op boodskap #83417] Sa, 06 September 2003 10:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Is mos tipies die storie van Afrika vandag? Het die poepol ooit daaraan
gedink dat die swart fisio dalk nie so goed kon wees soos sy blanke maatjie
nie? Dit kon net so maklik andersom gewees het ook, want 'n fisio is
iemand met spesiale 'hande'......jy kan leer soveel in boeke soos wat jy
kan, as jy nie natuurlike aanleg het vir die job nie, dan is jy eenvoudig
net nooit spesiaal nie. Vra maar vir enige sportman, dokter, ens. Jy kry
daai spesiale ou wat .....spesiaal is. Hoekom mag 'n speler nie sy
voorkeure hieroor uitoefen nie? Ek wonder altyd oor mense wat oor sulke
dinge histeries raak.....is dit bloot domgeid of soek hulle sensasie agter
elke klip?
Moet mens nie begin soek wat sit agter Keohane se aantygings nie? Is hy
nie 'n Australiër nie? Hierdie tipe van ding kan mooi die hele WB poging
van die Bokke mooi opdonder!

"Jonas" skryf in boodskap news:bjc78d$ame$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wie is Keohane en watse soort mens is dit die - wat R50,000-00 per maand
> verdien en dan flou binnekring-stories "lek". Stories wat groot skade tot
> gevolg het. Klaarblyklik is een van die ernstige "rassistiese" aantygings
> teen die 'Bokke dat van hulle verkies het om die dienste van die blanke
> fisio te gebruik. (Is daar nie iets soos vryheid van assosiasie in die
> grondwet nie?) Is dit diskriminasie?
> Weereens 'n voorbeeld van die gehalte mediamense in hierdie land?
> Waarskynlik omdat ons teverede is met duimsuigstories en hierdie mense nie
> daartoe instaat is om behoorlike inligting in te samel nie?
>
http://www.iol.co.za/index.php?newslett=1&click_id=4& ;amp ;art_id=vn20030905101109
> 708C997125&set_id=6
>
Re: Wie is Keohane? [boodskap #83437 is 'n antwoord op boodskap #83420] So, 07 September 2003 09:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wonder darem wat sou hulle gesê het as dit die
sokker span wat aangedring het op 'n spesifieke
fisio.

Maar weet julle dan nou nog nie dat julle vryheid
van keuse het solank dit swart is nie. Sodra
iemand dienste van 'n wit persoon verkies bewys
julle mos net dat hy deel is van die
"Apartheidsvark regime".

Die bokke moet hulle deel doen om die "previously
oppressed" 'n "gelyke" kans te gee in die nuwe
Suid Afrika. Net jammer die arme bliksems het nie
die vaagste benul wat gelyke regte is nie.
Dieselfde onosel bliksems wat so lank baklei het
vir "gelyke regte" vereis nou dat hulle regte meer
"gelyk" moet wees as die regte van wit.... skuus
"previously advantaged" mense.
Re: Wie is Keohane? [boodskap #83445 is 'n antwoord op boodskap #83437] So, 07 September 2003 11:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 7 Sep 2003 05:58:32 -0400, "Glücklich" wrote:

> Wonder darem wat sou hulle gesê het as dit die
> sokker span wat aangedring het op 'n spesifieke
> fisio.
>
> Maar weet julle dan nou nog nie dat julle vryheid
> van keuse het solank dit swart is nie. Sodra
> iemand dienste van 'n wit persoon verkies bewys
> julle mos net dat hy deel is van die
> "Apartheidsvark regime".

Die probleem met jou is dat jy so gou verval in pure kak praat dat n
mens niks wat jy se ernstig kan opneem nie.

Eendag as jy oud word, sal jy die verskil sien tussen actually
redeneer/argumenteer en bloot selektiewe feite gebruik om haat mee te
klee.
Re: Wie is Keohane? [boodskap #83453 is 'n antwoord op boodskap #83445] So, 07 September 2003 13:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi - ek het jou snert in die Beeld gelees die afgelope week.
Ek hoop nie daai ouens betaal jou nie. Duimsuig joernalistiek is jou
spesialiteit.
Ek het jou in gedagte gehad as voorbeeld van die gehalte mediamense, veral
Afrikaans, waarmee ons te doen het in die land. So, jou kommentaar is regtig
nie nodig nie.

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:ap6mlv4q5h6k3msjvinnunsl9lkdgmhrsj@4ax.com...
> On Sun, 7 Sep 2003 05:58:32 -0400, "Glücklich" wrote:
>
> > sokker span wat aangedring het op 'n spesifieke
>> fisio.
>>
>> Maar weet julle dan nou nog nie dat julle vryheid
>> van keuse het solank dit swart is nie. Sodra
>> iemand dienste van 'n wit persoon verkies bewys
>> julle mos net dat hy deel is van die
>> "Apartheidsvark regime".
>
> Die probleem met jou is dat jy so gou verval in pure kak praat dat n
> mens niks wat jy se ernstig kan opneem nie.
>
> Eendag as jy oud word, sal jy die verskil sien tussen actually
> redeneer/argumenteer en bloot selektiewe feite gebruik om haat mee te
> klee.
>
Re: Wie is Keohane? [boodskap #83495 is 'n antwoord op boodskap #83445] Ma, 08 September 2003 10:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
> en bloot selektiewe feite gebruik om haat mee te
> klee.
>
>
En die nonsens wat jy kwytraak is bewys dat jy
werklik die kuns bemeester het om die bogenoemde
taktiek toe te pas.

Die verskil is dat jy jou mense veraai het vir een
of ander rede. Ek sal nie verbaas wees as jy op
die ANC regering se betaalrol is nie.

Maar dis mos maar algemene praktyk vir
diktatorskappe(of sterk oppad soontoe) om die
media te beheer, so niemand is verbaas oor jou
nonsens nie.
Re: Wie is Keohane? [boodskap #83508 is 'n antwoord op boodskap #83417] Ma, 08 September 2003 13:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Dit blyk nou dat Keohane binnekring-inligting oor o.a. Bakkies Botha uitlek.
Hy kan 'n ere-Australianer gemaak word - indien hy dit nie reeds is nie.

"Jonas" skryf in boodskap news:bjc78d$ame$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wie is Keohane en watse soort mens is dit die - wat R50,000-00 per maand
> verdien en dan flou binnekring-stories "lek". Stories wat groot skade tot
> gevolg het. Klaarblyklik is een van die ernstige "rassistiese" aantygings
> teen die 'Bokke dat van hulle verkies het om die dienste van die blanke
> fisio te gebruik. (Is daar nie iets soos vryheid van assosiasie in die
> grondwet nie?) Is dit diskriminasie?
> Weereens 'n voorbeeld van die gehalte mediamense in hierdie land?
> Waarskynlik omdat ons teverede is met duimsuigstories en hierdie mense nie
> daartoe instaat is om behoorlike inligting in te samel nie?
>
http://www.iol.co.za/index.php?newslett=1&click_id=4& ;amp ;art_id=vn20030905101109
> 708C997125&set_id=6
>
Re: Wie is Keohane? [boodskap #83513 is 'n antwoord op boodskap #83508] Ma, 08 September 2003 13:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat het Bakkies gedoen?
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:bjhusb$6qt$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dit blyk nou dat Keohane binnekring-inligting oor o.a. Bakkies Botha uitlek.
> Hy kan 'n ere-Australianer gemaak word - indien hy dit nie reeds is nie.
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bjc78d$ame$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wie is Keohane en watse soort mens is dit die - wat R50,000-00 per maand
>> verdien en dan flou binnekring-stories "lek". Stories wat groot skade tot
>> gevolg het. Klaarblyklik is een van die ernstige "rassistiese" aantygings
>> teen die 'Bokke dat van hulle verkies het om die dienste van die blanke
>> fisio te gebruik. (Is daar nie iets soos vryheid van assosiasie in die
>> grondwet nie?) Is dit diskriminasie?
>> Weereens 'n voorbeeld van die gehalte mediamense in hierdie land?
>> Waarskynlik omdat ons teverede is met duimsuigstories en hierdie mense nie
>> daartoe instaat is om behoorlike inligting in te samel nie?
>>
>
http://www.iol.co.za/index.php?newslett=1&click_id=4& ;amp ;art_id=vn20030905101109
>> 708C997125&set_id=6
>>
>
Re: Wie is Keohane? [boodskap #83537 is 'n antwoord op boodskap #83513] Ma, 08 September 2003 18:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Bakkies wou die Oz soen, toe draai hy weh en kry 'n "luff-baait" op sy oor.
A-la Johan le Roux ..
Watse nuusmanne het julle in die Kaap? Wat het van teer en veer geword?

"Annette" skryf in boodskap news:bji145$8hc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wat het Bakkies gedoen?
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bjhusb$6qt$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dit blyk nou dat Keohane binnekring-inligting oor o.a. Bakkies Botha uitlek.
>> Hy kan 'n ere-Australianer gemaak word - indien hy dit nie reeds is nie.
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:bjc78d$ame$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Wie is Keohane en watse soort mens is dit die - wat R50,000-00 per maand
>>> verdien en dan flou binnekring-stories "lek". Stories wat groot skade tot
>>> gevolg het. Klaarblyklik is een van die ernstige "rassistiese" aantygings
>>> teen die 'Bokke dat van hulle verkies het om die dienste van die blanke
>>> fisio te gebruik. (Is daar nie iets soos vryheid van assosiasie in die
>>> grondwet nie?) Is dit diskriminasie?
>>> Weereens 'n voorbeeld van die gehalte mediamense in hierdie land?
>>> Waarskynlik omdat ons teverede is met duimsuigstories en hierdie mense nie
>>> daartoe instaat is om behoorlike inligting in te samel nie?
>>>
>>
>
http://www.iol.co.za/index.php?newslett=1&click_id=4& ;amp ;amp ;art_id=vn20030905101109
>>> 708C997125&set_id=6
>>>
>>
>
Re: Wie is Keohane? [boodskap #83576 is 'n antwoord op boodskap #83537] Di, 09 September 2003 03:07 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Miskien kan hulle hom herdoop na - "Klikbek" Keohane ?

"Jonas" skryf in boodskap news:bjihjk$h2n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Bakkies wou die Oz soen, toe draai hy weh en kry 'n "luff-baait" op sy oor.
> A-la Johan le Roux ..
> Watse nuusmanne het julle in die Kaap? Wat het van teer en veer geword?
> "Annette" wrote in message
> news:bji145$8hc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wat het Bakkies gedoen?
>> Annette
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:bjhusb$6qt$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Dit blyk nou dat Keohane binnekring-inligting oor o.a. Bakkies Botha uitlek.
>>> Hy kan 'n ere-Australianer gemaak word - indien hy dit nie reeds is nie.
>>>
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:bjc78d$ame$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Wie is Keohane en watse soort mens is dit die - wat R50,000-00 per maand
>>>> verdien en dan flou binnekring-stories "lek". Stories wat groot skade tot
>>>> gevolg het. Klaarblyklik is een van die ernstige "rassistiese" aantygings
>>>> teen die 'Bokke dat van hulle verkies het om die dienste van die blanke
>>>> fisio te gebruik. (Is daar nie iets soos vryheid van assosiasie in die
>>>> grondwet nie?) Is dit diskriminasie?
>>>> Weereens 'n voorbeeld van die gehalte mediamense in hierdie land?
>>>> Waarskynlik omdat ons teverede is met duimsuigstories en hierdie mense nie
>>>> daartoe instaat is om behoorlike inligting in te samel nie?
>>>>
>>>
>>
>
http://www.iol.co.za/index.php?newslett=1&click_id=4& ;amp ;amp ;art_id=vn20030905101109
>>>> 708C997125&set_id=6
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Re: Willem-Jan, Dorks, & the English
Volgende onderwerp: "snags lê die wit buurt donker in sy ligte" deur FANIE OLIVIER
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 17:43:17 MGT 2024