| Nog oor Norah Elbereth [boodskap #83416] |
Sa., 06 September 2003 08:07  |
Samuel Murray-Smit
Boodskappe: 8 Geregistreer: Augustus 2003
|
Junior Lid |
|
|
Samuel:
Weer my dogtertjie... as julle wil foto's kyk, loer hier:
http://www.leuce.com/temp_norah/. Heksie, ek sal beslis kom
kuier..., sodra ek in die Kaap is, wat waarskynlik Desember sal
wees vir die doop. Rogersmeisie, in die "sak" beteken "met die
helm". Skies, ek lees nie Usenet so gereeld nie (NNTP kom nie
deur ons werk se firewall nie).
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Nog oor Norah Elbereth [boodskap #83475 is 'n antwoord op boodskap #83436] |
So., 07 September 2003 19:04   |
Samuel Murray-Smit
Boodskappe: 8 Geregistreer: Augustus 2003
|
Junior Lid |
|
|
On Sun, 7 Sep 2003 10:56:27 +0200, "Hans Kamp"
wrote:
> "Hans Kamp" schreef in bericht
> news:bjero6$sf$1@news2.tilbu1.nb.home.nl...
>> "Samuel Murray-Smit" schreef in bericht
>> news:1103_1062835643@news.absamail.co.za...
>>> Samuel:
>>> Weer my dogtertjie... as julle wil foto's kyk, loer hier:
>>> http://www.leuce.com/temp_norah/. Heksie, ek sal beslis
kom
>>> kuier..., sodra ek in die Kaap is, wat waarskynlik Desember sal
>>> wees vir die doop. Rogersmeisie, in die "sak" beteken "met die
>>> helm". Skies, ek lees nie Usenet so gereeld nie (NNTP kom nie
>>> deur ons werk se firewall nie).
>> Kan dat nie word verander nie? In die Nederlandstalige nuusgroep
>> nl.comp.netwerken kan jy vrae stel. Maar ek dink dat daar ook
>> Afrikaanstalige nuusgroepe bestaan.
> Ek bedoel, om te vra hoe om die probleem met firewalls op te
los.
Die oplossing is om die werk se IT departement te oortuig dat
NNTP nie die werk se tyd en geld mmors nie en dat dit ook geen
sekuriteitsrisiko is nie.
|
|
|
|
| Re: Nog oor Norah Elbereth [boodskap #83476 is 'n antwoord op boodskap #83464] |
So., 07 September 2003 19:05  |
Samuel Murray-Smit
Boodskappe: 8 Geregistreer: Augustus 2003
|
Junior Lid |
|
|
On Sun, 7 Sep 2003 16:50:07 +0000 (UTC), "Namaqua"
wrote:
> Die antwoord is om die nuus protokol (wat geblok word deur die firewall)
> eenvoudig te omsyl.
>
> Daar is menige s.g.n "web frontends" vir nntp en omdat dit op 'n webblad is
> gaan dit deur die firewall, een wat dadelik opkom is google
> http://www.google.com/grphp
Dankie, maar dié webfronts is cumbersome. Dit vat lank om te
laai en 'n mens moet ammekaar inlog (tensy jy koekies aan het, en
ek trash myne elke dag).
|
|
|
|