Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Afrikaanse Speller....
Afrikaanse Speller.... [boodskap #8328] Ma, 03 Februarie 1997 00:00
Jo  is tans af-lyn  Jo
Boodskappe: 5
Geregistreer: September 1996
Karma: 0
Junior Lid
Weet iemand miskien hoe om Word Perfect te "configure" sodat mens 'n
Afrikaanse Woordelys kan gebruik om die spelling na te gaan ?

Laat weet sommer per direkte E-pos - verkieslik!

Johan
Vorige onderwerp: Sien Julle 'Niks' ook???
Volgende onderwerp: Taalnuus uit Afrizania
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 10:27:41 MGT 2024