Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'n Versoek asseblief
| 'n Versoek asseblief [boodskap #83131] |
Ma., 01 September 2003 10:23  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Kan die mense hier wat wil, of mense ken wat wil, my asseblief help.
Ek is besig om soveel moontlik mense in SA te kry om my te vertel wat hul
slegste inkopieondervinding was, en die beste inkopieondervinding ( as daar
was).
Ek dink die meeste van ons het al frustrerende stelle afgetrap by
supermarkte, en ek wil met die bewyse na die eienaars toe gaan sodat ons
beter dienslewering kan kry.
--
Annette
ann...@ctnet.co.za
|
|
|
|
|
|
| Re: 'n Versoek asseblief [boodskap #83139 is 'n antwoord op boodskap #83137] |
Ma., 01 September 2003 11:08   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek onthou nog steeds die dag - 24/12/1987.
Lang tou mense wat wag, en die mens by die betaalpunt wat vir my kleingeld
vir R20 gee, ipv vir R50.
Deesdae kry mens mos 'n vreeslike vuil kyk as jy dit durf waag om 'n produk
uit die trollie te haal wat nie 'n prys/kode op het nie
( Ek wag vir die dag wat ek baie tyd het, dan gaan ek elke keer die artikel
sonder prys/kode op die rak uitsoek - 'n hele trollie vol:)) )
Dan is daar natuurlik die inligtingstoonbankbediener, wat dink dit is
belangriker om privaat-telefoongesprekke te voer as om die publiek te help.
Hier in ons ongewing het ons konsesus bereik dat Woolworths by Tuinesentrum
die swakste diens by die betaalpunte gee.
--
Annette
ann...@ctnet.co.za
|
|
|
|
|
|
| Re: 'n Versoek asseblief [boodskap #83148 is 'n antwoord op boodskap #83137] |
Ma., 01 September 2003 12:58   |
e-way
Boodskappe: 37 Geregistreer: September 2003
|
Volle Lid |
|
|
Dan haal jy maar jou tjekboek uit. Ons was Saterdagnag (na ons die aand uit
was) gou in by die naaste supermark om brood en melk ens. te koop, en net
toe ons wou betaal slaan die klok 12 nm. en die vrou by die register sê ek
kan nie my debietkaart gebruik nie, want om twaalfuur snags word al die
banktransaksies gedoen, en die debietkaart is nou ongelukkig gevries vir 30
minute, maar dat ek wel my kredietkaart kan gebruik. Ek het nog nooit van
so iets gehoor nie, maar het toe maar n tjek uitgekryf, want wou dit nie op
my kredietkaart sit nie.
-a-
Kontant bly koning!
Na twee trollies opgelui is - "sorry we're offline" - geen krediet of OTM
kaart kan aanvaar word nie - wat nou?
:-(
TJ
"Annette" skryf in boodskap news:biv6go$3qn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Kan die mense hier wat wil, of mense ken wat wil, my asseblief help.
> Ek is besig om soveel moontlik mense in SA te kry om my te vertel wat hul
> slegste inkopieondervinding was, en die beste inkopieondervinding ( as daar
> was).
> Ek dink die meeste van ons het al frustrerende stelle afgetrap by
> supermarkte, en ek wil met die bewyse na die eienaars toe gaan sodat ons
> beter dienslewering kan kry.
> --
> Annette
> ann...@ctnet.co.za
>
|
|
|
|
| Re: 'n Versoek asseblief [boodskap #83152 is 'n antwoord op boodskap #83145] |
Ma., 01 September 2003 13:29   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Haai dankie en dis nogal snaaks -
Een laat my tot dink aan ons antie:
The Vanish are Canadian native of Vancouver so in answer to your question,
the Vanish oringinate from Canada.
Maar ek wil spesifiek konsentreer op dienslewering by supermarkte.
Annette
"Artslink.co.za" skryf in boodskap news:3f533a22$0$64724@hades.is.co.za...
> Daar is 'n webwerf vir die soort ding:
> www.hellopeter.com
>
> :-)
>
> TJ
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:bivcef$74p$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek onthou nog steeds die dag - 24/12/1987.
>> Lang tou mense wat wag, en die mens by die betaalpunt wat vir my kleingeld
>> vir R20 gee, ipv vir R50.
>>
>> Deesdae kry mens mos 'n vreeslike vuil kyk as jy dit durf waag om 'n produk
>> uit die trollie te haal wat nie 'n prys/kode op het nie
>> ( Ek wag vir die dag wat ek baie tyd het, dan gaan ek elke keer die artikel
>> sonder prys/kode op die rak uitsoek - 'n hele trollie vol:)) )
>>
>> Dan is daar natuurlik die inligtingstoonbankbediener, wat dink dit is
>> belangriker om privaat-telefoongesprekke te voer as om die publiek te help.
>>
>> Hier in ons ongewing het ons konsesus bereik dat Woolworths by Tuinesentrum
>> die swakste diens by die betaalpunte gee.
>>
>> --
>> Annette
>> ann...@ctnet.co.za
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: 'n Versoek asseblief [boodskap #83166 is 'n antwoord op boodskap #83131] |
Ma., 01 September 2003 17:52   |
Elaine
Boodskappe: 2947 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Pick 'n Pay wen met goeie diens. So rukkie terug het ek en my man inkopies
gaan doen by die Pick 'n Pay in Midrand. Ons het 24 bokse langlewe melk
(ons drink baie melk), wat saam in een groot boks verpak is, gekoop. Toe
ons by die huis kom is ons melk missing, en tref dit my dat hy dit in die
waentjie vergeet het. Die volgende dag is hy terug met die hoop dat iemand
dalk die melk "ingehandig" het, maar ons het geweet die kans is skraal. Die
bestuurder het daarop aangedring dat ons 24 nuwe bokse melk gaan haal, en
dat ons dit gratis kan kry. Manlief en die bestuurder was amper in 'n
vuisgeveg omdat my man vir die melk wil betaal, dit was tog ons eie skuld
dat die melk "verlore" is, en die bestuurder wil nie hê hy moet daarvoor
betaal nie. Ons het op die einde maar bes gegee en die bestuurder sy sin
gegee.
E
"Annette" skryf in boodskap news:biv6go$3qn$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Kan die mense hier wat wil, of mense ken wat wil, my asseblief help.
> Ek is besig om soveel moontlik mense in SA te kry om my te vertel wat hul
> slegste inkopieondervinding was, en die beste inkopieondervinding ( as daar
> was).
> Ek dink die meeste van ons het al frustrerende stelle afgetrap by
> supermarkte, en ek wil met die bewyse na die eienaars toe gaan sodat ons
> beter dienslewering kan kry.
> --
> Annette
> ann...@ctnet.co.za
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: 'n Versoek asseblief [boodskap #83174 is 'n antwoord op boodskap #83168] |
Di., 02 September 2003 05:17   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Vir my het die doosmelk so 'n bo-oor smaak, en melktert smaak beter met
regte melk.
Annette
"Elaine" skryf in boodskap news:3f53a004$0$64726@hades.is.co.za...
> Haai, ek het nie geweet julle kry dit nie daar nie. Ek weet nie hoe
> voedsaam dit is nie, maar ek hou meer van die smaak as van "regte" melk.
>
> E
>
> "@rogers.com" wrote:
>>
>> Ek het al baie gewonder hoekom hierdie
>> "langlewe" melk nie hier in Kanada posgevat
>> het nie. Ek neem aan die melk, waarvan Elaine
>> praat, is dié soort melk wat mens nie hoef
>> koud te hou nie, en wat maande kan hou.
>> Maar mens kry dit eenvoudig nie hier nie.
>> Dis natuurlik melk waar baie waardevolle
>> mikrobes en sulke dinge doodgemaak is, en
>> dus nie eintlik melk wat jy vir jou gesondheid
>> kan drink nie. Maar dit was darem handig om
>> saam te neem as jy gaan kamp, of soiets.
>>
>> Gloudina
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: 'n Versoek asseblief [boodskap #83193 is 'n antwoord op boodskap #83191] |
Di., 02 September 2003 12:12   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die doosmelk kom al 'n lang pad - dis net die afgelope jare dat dit meer
algemeen beskikbaar is.
In 1969 het ons gaan vakansie hou op Black Mountain - dis nou tussen
Springbok en Pofadder - en toe al was doosmelk al melk wat die mense daar
gebruik het.
Die myn het dit op groot maat van die vervaardiger gekoop, en dit was toe al
ook in 'n tetrapakverpakking.
Het ook net soos vandag se doosmelk gesmaak.
Annette
-- "@rogers.com" wrote in message
news:pZ_4b.138230$_V.112648@news04.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>
> Jonas wrote
>
>> Anti - daar het jy 'n voortreflike besigheidsplan.
>
> Nee, ek sal nooit mense aanmoedig om iets te
> drink wat "dood" is nie. Ek neem aan die kalsium
> van die oorspronklike melk is nog in hierdie
> produk, maar om dit in plaas van "lewende" melk
> te gebruik, is uit die bose. Miskien is daar hier
> in Kanada, en ek neem aan in die VSA, 'n rede
> hoekom dit nie op die mark is nie.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: 'n Versoek asseblief [boodskap #83204 is 'n antwoord op boodskap #83199] |
Di., 02 September 2003 13:42   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
So Elaine, jy dink iets in 'n doos is veiliger as iets 'n 'n
plastieksakkie?:)))
Annette
"Elaine" skryf in boodskap news:3f54983e$0$64724@hades.is.co.za...
> As jy goedjies soos yoghurt en kaas ook eet, behoort die melk sekerlik nie
> so vreelik saak te maak nie. Persoonlik is ek te lui om elke tweede dag te
> ry om melk te gaan koop - daarom koop ek 24 bokse langlewe melk 'n maand en
> ek hoef nie weer oor melk te worry nie. Ek weet ek sal elke 3de dag nog
> sonder melk sit ook want ek sal vergeet om "vars" melk te gaan koop.
> Hier by ons sal die gesondheidsraad ook nie goed wat vreeslik sleg is vir
> jou toelaat nie. Daar was groter probleme gewees met die mense wat sakkies
> en "bottels" regte melk voorsien het as die mense wat die langlewe melk
> gemaak het. Ek dink nou spesifiek aan 'n storie wat 'n paar jaar terug op
> Carte Blanche was, oor verskaffers wat onhigiëniese melk die mark ingestuur
> het.
>
> E
>
> "@rogers.com" wrote:
>
>> Nee, ek sal nooit mense aanmoedig om iets te
>> drink wat "dood" is nie. Ek neem aan die kalsium
>> van die oorspronklike melk is nog in hierdie
>> produk, maar om dit in plaas van "lewende" melk
>> te gebruik, is uit die bose. Miskien is daar hier
>> in Kanada, en ek neem aan in die VSA, 'n rede
>> hoekom dit nie op die mark is nie.
>>
>> Gloudina
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: 'n Versoek asseblief [boodskap #83215 is 'n antwoord op boodskap #83212] |
Di., 02 September 2003 15:18   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy is reg - soos beetslaai:))
Annette
"Artslink.co.za" skryf in boodskap news:3f54abec$0$64722@hades.is.co.za...
> Iets in 'n plastieksakkie in 'n doos = veiliger.
>
> :-)
>
> TJ
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:bj26hp$l97$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> So Elaine, jy dink iets in 'n doos is veiliger as iets 'n 'n
>> plastieksakkie?:)))
>> Annette
>>
>>
>> "Elaine" wrote in message
>> news:3f54983e$0$64724@hades.is.co.za...
>>> As jy goedjies soos yoghurt en kaas ook eet, behoort die melk sekerlik nie
>>> so vreelik saak te maak nie. Persoonlik is ek te lui om elke tweede dag te
>>> ry om melk te gaan koop - daarom koop ek 24 bokse langlewe melk 'n maand en
>>> ek hoef nie weer oor melk te worry nie. Ek weet ek sal elke 3de dag nog
>>> sonder melk sit ook want ek sal vergeet om "vars" melk te gaan koop.
>>> Hier by ons sal die gesondheidsraad ook nie goed wat vreeslik sleg is vir
>>> jou toelaat nie. Daar was groter probleme gewees met die mense wat sakkies
>>> en "bottels" regte melk voorsien het as die mense wat die langlewe melk
>>> gemaak het. Ek dink nou spesifiek aan 'n storie wat 'n paar jaar terug op
>>> Carte Blanche was, oor versswartes wat onhigiëniese melk die mark ingestuur
>>> het.
>>>
>>> E
>>>
>>> "@rogers.com" wrote:
>>>
>>>> Nee, ek sal nooit mense aanmoedig om iets te
>>>> drink wat "dood" is nie. Ek neem aan die kalsium
>>>> van die oorspronklike melk is nog in hierdie
>>>> produk, maar om dit in plaas van "lewende" melk
>>>> te gebruik, is uit die bose. Miskien is daar hier
>>>> in Kanada, en ek neem aan in die VSA, 'n rede
>>>> hoekom dit nie op die mark is nie.
>>>>
>>>> Gloudina
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: 'n Versoek asseblief [boodskap #83240 is 'n antwoord op boodskap #83195] |
Wo., 03 September 2003 09:18  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
|
Senior Lid |
|
|
Julle moet nie te hard met die Anti wees nie - ek wil nog baie met haar
stry...
"daniel" skryf in boodskap news:3f549dac$0$23587$5a62ac22@freenews.iinet.net.au...
> Dankie antie, vir jou ontsettende waardevolle bydrae. Net jammer dat dit
> niks met die onderwerp te doen het nie...
>
> D.
>
>> Elaine wrote
>>
>> Ons het 24 bokse langlewe melk
>> gekoop
>>
>> Ek het al baie gewonder hoekom hierdie
>> "langlewe" melk nie hier in Kanada posgevat
>> het nie. Ek neem aan die melk, waarvan Elaine
>> praat, is dié soort melk wat mens nie hoef
>> koud te hou nie, en wat maande kan hou.
>> Maar mens kry dit eenvoudig nie hier nie.
>> Dis natuurlik melk waar baie waardevolle
>> mikrobes en sulke dinge doodgemaak is, en
>> dus nie eintlik melk wat jy vir jou gesondheid
>> kan drink nie. Maar dit was darem handig om
>> saam te neem as jy gaan kamp, of soiets.
>>
>> Gloudina
>>
>
|
|
|
|
| |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Jul. 29 20:34:22 UTC 2026
|