| Wat is 'n wiepie? [boodskap #83118] |
Ma., 01 September 2003 07:07  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Kry dit in die FAK - Lied 194 - Waai met die Wiepie.
Eerste vers:
Ek kom vanaand by die huis, my huis is sonder dak.
Ek kry my vrou in die vuurherd, sy sit en poffertjies bak.
Koor:
Waai met die wiepie, waai ( 5x)
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Wat is 'n wiepie? [boodskap #83128 is 'n antwoord op boodskap #83121] |
Ma., 01 September 2003 09:22   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Mag wies, ma' hoe waai mens dit?:))
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:biv0uc$13h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette - is dit nie WP in Kaaps nie?
>
> Vra maar net .... ;-))
>
> "Annette" wrote in message
> news:biut7j$t2j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Kry dit in die FAK - Lied 194 - Waai met die Wiepie.
>> Eerste vers:
>> Ek kom vanaand by die huis, my huis is sonder dak.
>> Ek kry my vrou in die vuurherd, sy sit en poffertjies bak.
>> Koor:
>> Waai met die wiepie, waai ( 5x)
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Wat is 'n wiepie? [boodskap #83173 is 'n antwoord op boodskap #83146] |
Di., 02 September 2003 04:11  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
|
Senior Lid |
|
|
Is Chris Lambrecht en Cor Lambrecht moontlik verwant?
"@rogers.com" wrote in message
news:KhH4b.333485$4UE.3531@news01.bloor.is.net.cable.rogers. com...
>
> Annette wrote
>
>> Kry dit in die FAK - Lied 194 - Waai met die Wiepie.
>> Eerste vers:
>> Ek kom vanaand by die huis, my huis is sonder dak.
>> Ek kry my vrou in die vuurherd, sy sit en poffertjies bak.
>> Koor:
>> Waai met die wiepie, waai ( 5x)
>
> In ons FAK-uitgawe word daar 'n uitlegging van die
> moontlike betekenis van die woord gegee. Dit sê:
>
> "Waarskynlik 'n soort waaier om o.a. 'n vuur mee aan te
> blaas of om die rook weg te waai. Sommige mense meen
> egter dat dit 'n swepie kan wees."
>
> Volgens die FAK is die eerste vers 'n SA Volkswysie
> verwerk deur Chris Lamprecht. Die teks van die eerste
> vers en die melodie kom uit "Die Volkslied - Deel van ons Erfenis,
> Jan Bouws." Philip McLachlan het vers 2 en 3 voorsien.
>
|
|
|
|