Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Motorpryse
Motorpryse [boodskap #83067] Sa, 30 Augustus 2003 07:50 na volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Is hier dalk iemand op die ng wat meer lig kan werp op die hoë motorpryse in
SA? Toe die wisselkoers versleg het, het pryse drasties bly styg en nou,
noudat die koers daal, nou bly die motors duur. Hoekom?
Re: Motorpryse [boodskap #83084 is 'n antwoord op boodskap #83067] Sa, 30 Augustus 2003 16:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gierigheid.

"Suidwester" skryf in boodskap news:3f50573f.0@news1.mweb.co.za...
> Is hier dalk iemand op die ng wat meer lig kan werp op die hoë motorpryse in
> SA? Toe die wisselkoers versleg het, het pryse drasties bly styg en nou,
> noudat die koers daal, nou bly die motors duur. Hoekom?
>
Re: Motorpryse [boodskap #83100 is 'n antwoord op boodskap #83067] So, 31 Augustus 2003 10:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
jcw  is tans af-lyn  jcw
Boodskappe: 21
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Junior Lid
Die grootste enkele uitgawe in die motorvervaardigers se begroting in SA is
arbeidskoste.

Alhoewel die SA arbeidspryse baie laers is per persoon in verhouding tot die
van die res van die wereld, wanneer in $ gemeet, is ons arbeids vereiste in
terme van persone per voertuig baie hoer as in ander dele van die wereld.
(Japan 2.5 arbeiders per voertuig, SA 16 arbeiders per voertuig)

Jy sal ook onthou dat die vakbonde deur die bank aangedring, en gerky, het
op die salaris aanpassings groter as VPI- daarom is die koste per voertuig
nou hoer ten spyte van 'n verbeterde rand/$ verhouding.

Dit is heelwaarskynlik een van die grootste bydraende faktore tot ons
voertuig pryse.

"Suidwester" skryf in boodskap news:3f50573f.0@news1.mweb.co.za...
> Is hier dalk iemand op die ng wat meer lig kan werp op die hoë motorpryse in
> SA? Toe die wisselkoers versleg het, het pryse drasties bly styg en nou,
> noudat die koers daal, nou bly die motors duur. Hoekom?
>
Re: Motorpryse [boodskap #83117 is 'n antwoord op boodskap #83100] Ma, 01 September 2003 06:49 Na vorige boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek hoor jou, maar wat van voertuie wat volledig ingevoer word?
"jcw" skryf in boodskap news:3f51ca60.0@news1.mweb.co.za...
> Die grootste enkele uitgawe in die motorvervaardigers se begroting in SA is
> arbeidskoste.
>
> Alhoewel die SA arbeidspryse baie laers is per persoon in verhouding tot die
> van die res van die wereld, wanneer in $ gemeet, is ons arbeids vereiste in
> terme van persone per voertuig baie hoer as in ander dele van die wereld.
> (Japan 2.5 arbeiders per voertuig, SA 16 arbeiders per voertuig)
>
> Jy sal ook onthou dat die vakbonde deur die bank aangedring, en gerky, het
> op die salaris aanpassings groter as VPI- daarom is die koste per voertuig
> nou hoer ten spyte van 'n verbeterde rand/$ verhouding.
>
> Dit is heelwaarskynlik een van die grootste bydraende faktore tot ons
> voertuig pryse.
>
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3f50573f.0@news1.mweb.co.za...
>> Is hier dalk iemand op die ng wat meer lig kan werp op die hoë
motorpryse
> in
>> SA? Toe die wisselkoers versleg het, het pryse drasties bly styg en nou,
>> noudat die koers daal, nou bly die motors duur. Hoekom?
>>
>
Vorige onderwerp: Re: Re:My emails...
Volgende onderwerp: Die Boot Nog steeds
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 03:48:12 MGT 2024