| Motorpryse [boodskap #83067] |
Sa., 30 Augustus 2003 07:50  |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: Augustus 2003
|
Senior Lid |
|
|
Is hier dalk iemand op die ng wat meer lig kan werp op die hoë motorpryse in
SA? Toe die wisselkoers versleg het, het pryse drasties bly styg en nou,
noudat die koers daal, nou bly die motors duur. Hoekom?
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Motorpryse [boodskap #83117 is 'n antwoord op boodskap #83100] |
Ma., 01 September 2003 06:49  |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: Augustus 2003
|
Senior Lid |
|
|
Ek hoor jou, maar wat van voertuie wat volledig ingevoer word?
"jcw" skryf in boodskap news:3f51ca60.0@news1.mweb.co.za...
> Die grootste enkele uitgawe in die motorvervaardigers se begroting in SA is
> arbeidskoste.
>
> Alhoewel die SA arbeidspryse baie laers is per persoon in verhouding tot die
> van die res van die wereld, wanneer in $ gemeet, is ons arbeids vereiste in
> terme van persone per voertuig baie hoer as in ander dele van die wereld.
> (Japan 2.5 arbeiders per voertuig, SA 16 arbeiders per voertuig)
>
> Jy sal ook onthou dat die vakbonde deur die bank aangedring, en gerky, het
> op die salaris aanpassings groter as VPI- daarom is die koste per voertuig
> nou hoer ten spyte van 'n verbeterde rand/$ verhouding.
>
> Dit is heelwaarskynlik een van die grootste bydraende faktore tot ons
> voertuig pryse.
>
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3f50573f.0@news1.mweb.co.za...
>> Is hier dalk iemand op die ng wat meer lig kan werp op die hoë
motorpryse
> in
>> SA? Toe die wisselkoers versleg het, het pryse drasties bly styg en nou,
>> noudat die koers daal, nou bly die motors duur. Hoekom?
>>
>
|
|
|
|