| Jonas [boodskap #82730] |
Vr., 22 Augustus 2003 19:56  |
DiDi[1]
Boodskappe: 345 Geregistreer: Oktober 2002
|
Senior Lid |
|
|
'n Paar Drywall files op pad.
Wanneer jy dus 'n briefie met aanhangsel kry, wees geduldig.
Ek stuur skakels ook.
Nou sal jy sien waarom ek so geinteresseerd is in drywalling.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Jonas [boodskap #82852 is 'n antwoord op boodskap #82847] |
Ma., 25 Augustus 2003 10:11   |
Elaine
Boodskappe: 2947 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Dis nie die rook wat jy kan sien waarvoor jy moet bang wees nie. Nee,
wanneer dit by SASOL kom is dit die rook wat jy NIE kan sien of ruik nie
waarvoor jy bang moet wees. Terwyl ek op varsity was het ek een Desember
vakansie as sekretaresse vir een van die kontrakteurs op die SASOL aanleg in
Sasolburg gewerk.
Op my eerste dag is ek deur die aanleg gevat deur een van kontrakteurs. Hy
het my twee verskillende "plants" binne die groot SASOL aanleg gewys. Ek
sou sê elkeen was so groot soos twee rugbyvelde. Hy wys so na die een
aanleg toe en sê vir my "As daai plant opblaas is daar net 'n groot gat waar
die Vaal Driehoek en 'n deel van Jhb eers was." Hy ry so entjie en stop my
die ander: "As daai aanleg opblaas, sal alles bly staan, maar niemand sal
dit oorleef nie - die gas sal jou doodmaak."
Die aanleg is indrukwekkend, en SASOL sit baie terug in die gemeenskap,
hulle onderhou so te sê Sasolburg, maar dis alles natuurlik eye-blind.
Hulle stoot 8 keer meer besoedeling die lug in, as wat toelaatbaar is. As
hulle die SASOL aanleg vandag tot niet maak, sal daar vir die volgende 10000
jaar niks op daai stuk grond groei of oorleef nie. En dis net SASOL, jy
moet sien hoe vrot lyk dit om die YSKOR aanleg en hoeveel vrotsel hulle die
lug in stoot.
Verder sukkel ons vreeslik met longprobleme - veral asma - in hierdie
omgewing, en vandat ons weer hierheen getrek het sukkel ek weer vreeslik met
my bors en sit ek met permanente Sinus - iets wat so te sê opgeklaar het toe
ek in jhb gebly het. Ek het eenkeer vir my dokter gevra wat ek kan doen
omtrent die asma. Hy het gesê my enigste uitweg is om see toe te trek -
waar die lug nog redelik skoon is.
E
"Jonas" skryf in boodskap news:bic4h0$gi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Tobie - dis waarom ek moerrig word as ek in 'n boekwinkel inloop en 'n
> voëlboek, of 'n boek oor bome kry wat deur SASOL "geborg" word.
> As hulle so ernstig is oor die omgewing moet hulle begin om die gemors uit
> die lug uit te hou.
> Juis toe ek verby Secunda gery het, het ek fotos geneem van bruinblou rook
> wat deur 3 groot skoorstene in die lug ingeponp word. Dit is skrikwekkend.
|
|
|
|
| Re: Jonas [boodskap #82857 is 'n antwoord op boodskap #82852] |
Ma., 25 Augustus 2003 13:17   |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
|
Senior Lid |
|
|
Elaine - jy het my simpatie.
Vraag is egter - wat word gedoen om die besoedeling te stop of ten minste
onder beheer te bring?
Ek is oortuig dat die tegnologie vandag bestaan om die besoedeling te
beheer. Maar, ek is oortuig daar is nie genoeg druk op die SASOL's nie.
"Elaine" skryf in boodskap news:3f49e0df$0$64726@hades.is.co.za...
> Dis nie die rook wat jy kan sien waarvoor jy moet bang wees nie. Nee,
> wanneer dit by SASOL kom is dit die rook wat jy NIE kan sien of ruik nie
> waarvoor jy bang moet wees. Terwyl ek op varsity was het ek een Desember
> vakansie as sekretaresse vir een van die kontrakteurs op die SASOL aanleg in
> Sasolburg gewerk.
> Op my eerste dag is ek deur die aanleg gevat deur een van kontrakteurs. Hy
> het my twee verskillende "plants" binne die groot SASOL aanleg gewys. Ek
> sou sê elkeen was so groot soos twee rugbyvelde. Hy wys so na die een
> aanleg toe en sê vir my "As daai plant opblaas is daar net 'n groot gat waar
> die Vaal Driehoek en 'n deel van Jhb eers was." Hy ry so entjie en stop my
> die ander: "As daai aanleg opblaas, sal alles bly staan, maar niemand sal
> dit oorleef nie - die gas sal jou doodmaak."
> Die aanleg is indrukwekkend, en SASOL sit baie terug in die gemeenskap,
> hulle onderhou so te sê Sasolburg, maar dis alles natuurlik eye-blind.
> Hulle stoot 8 keer meer besoedeling die lug in, as wat toelaatbaar is. As
> hulle die SASOL aanleg vandag tot niet maak, sal daar vir die volgende 10000
> jaar niks op daai stuk grond groei of oorleef nie. En dis net SASOL, jy
> moet sien hoe vrot lyk dit om die YSKOR aanleg en hoeveel vrotsel hulle die
> lug in stoot.
> Verder sukkel ons vreeslik met longprobleme - veral asma - in hierdie
> omgewing, en vandat ons weer hierheen getrek het sukkel ek weer vreeslik met
> my bors en sit ek met permanente Sinus - iets wat so te sê opgeklaar het toe
> ek in jhb gebly het. Ek het eenkeer vir my dokter gevra wat ek kan doen
> omtrent die asma. Hy het gesê my enigste uitweg is om see toe te trek -
> waar die lug nog redelik skoon is.
>
> E
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bic4h0$gi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Tobie - dis waarom ek moerrig word as ek in 'n boekwinkel inloop en 'n
>> voëlboek, of 'n boek oor bome kry wat deur SASOL "geborg" word.
>> As hulle so ernstig is oor die omgewing moet hulle begin om die gemors uit
>> die lug uit te hou.
>> Juis toe ek verby Secunda gery het, het ek fotos geneem van bruinblou rook
>> wat deur 3 groot skoorstene in die lug ingeponp word. Dit is
skrikwekkend.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Jonas [boodskap #83007 is 'n antwoord op boodskap #82985] |
Wo., 27 Augustus 2003 19:18   |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 27 Aug 2003 11:29:10 GMT, "@rogers.com" wrote:
>
> Jonas wrote
>
>> Klaarblyklik kom middeloor-ontsteking by elke jongeling voor inj daardie
>> omgewing - die medici behoort interessante feite te kan voorlê.
>
> Interessant wat jy hier vertel. Hier in Kanada het ek
> uitgevind dat die dokters aanbeveel dat mense wie
> se kleinkindertjies middelooronsteking kry, oppas
> vir vuurmaak in die kaggels in die winter. Dis glo
> die kriosoot wat afgegee word wanneer die vuur
> brand wat dit veroorsaak.
>
> Gloudina
>
Natuurlik het middeloorontsteking vele meer oorsake
as slegs dit. Dit is 'n probleem wat ek het, en toe ek sowat
twee jaar gelede 'n oorspesialis daarvoor gaan spreek, het hy 'n
gehoortoets op my laat doen.
Ek het in 'n kamertjie gesit met gehoorstukke op wat afsonderlik
aan en af geskakel kan word. Die meisie voor die venster het gesê
dat sy met 'n toestel geluide gaan maak en, dat ek, selfs al dìnk ek
net dat ek 'n geluid hoor, die knoppie op die toestel in my hand moet
druk.
Ek het werklik, al het ek vaagweg in my verbeelding gedink dat daar
net miskién 'n beep geluid was, die knoppie gedruk. En myself verskoon
met haar woorde van reageer, selfs al dink ek net dat ek iets gehoor
het.
Voor die venster was sy uitdrukkingloos en kompleet onleesbaar.
Toe sy glimlag en inkom, verwag ek iets soos ' die spesialis weet nie
wat hy praat nie' net om te hoor 'meneer, jy is dòòf!'
Ek vertel dit vir julle omdat hier somtyds dinge gesê word waarop ek
miskien veronderstel is om te reageer, en dit nie doen nie.
DD
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Jonas [boodskap #83034 is 'n antwoord op boodskap #83019] |
Do., 28 Augustus 2003 20:20   |
Davie Davis
Boodskappe: 1012 Geregistreer: November 2001
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 28 Aug 2003 06:04:43 +0200, "Jonas" wrote:
> DD - lyk my jy is 'n man wat vingertaal sal verstaan. Hoe doof is jy? Of
> moet ek liefs vra - hoeveel vingers moet mens gebruik?
>
Heelwat briewe hier, kan met twee woorde beantwoord word, Jonas.
'n Vinger per woord.
>>> DD vertel:
>>>
>>>> Toe sy glimlag en inkom, verwag ek iets soos ' die spesialis weet nie
>>>> wat hy praat nie' net om te hoor 'meneer, jy is dòòf!'
>>
>>>> Ek vertel dit vir julle omdat hier somtyds dinge gesê word waarop ek
>>>> miskien veronderstel is om te reageer, en dit nie doen nie.
Lees mooi hier onder, Jonas. En indien daar enige twyfel bestaan
dat sy dit werklik kwyrgeraak het, gaan lees haar oorspronklike
brief. Lees mooi wat sy sê, en vra jouself af of ek hier tussen julle
konserwatiewes hoort... en of ek miskien Kanada toe behoort te
emigreer?
>>>
>>> Wel, dit verklaar 'n hele klomp
>>> dinge. Het jy gehoor toe ek vir
>>> jou vertel het dat jy elkeen se
>>> voete moet was, nie net die
>>> kaffers s'n nie.
>>>
>>> Tant Hessie van Wuppertal
>>>
>>>
>> hoesê...?
No verstaan jy sommer my 'hoesê...?' ook:-)
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|