Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Afrika: kontinent vol idiote
Afrika: kontinent vol idiote [boodskap #82893] Ma, 25 Augustus 2003 19:54 na volgende boodskap
Pete  is tans af-lyn  Pete
Boodskappe: 61
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
Dit sluit my in.....vir een of ander rede is ek nog steeds op hierdie
Godsverlate plek. Weetie hoeko nie

Zimbabwean President Robert Mugabe received a rapturous welcome at a summit
of southern African nations as it kicked off in Tanzania on Monday with a
call for an end to sanctions against his country.

Bla bla bla....

The sanctions were imposed against Mugabe and his inner circle over the
effects of his government's often violent land redistribution programme
launched three years ago and his re-election in 2002 polls widely condemned
as fraudulent.

Bla....bla....bla...

"It has not worked, it will not work, and it only makes the life of the
ordinary people in Zimbabwe unnecessarily difficult," Mkapa said of the
sanctions, to loud cheers and a nod from Mugabe.

Kry maar gerus 'n "hard on" my antie, jy verdien dit. Wonder net wat Robber
Mugrab se mense daarvan dink. Dalkies was dit beter onder ou Ian........
Re: Afrika: kontinent vol idiote [boodskap #82978 is 'n antwoord op boodskap #82893] Wo, 27 Augustus 2003 10:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Glücklich wrote

> Kom nou Koos wat gaan aan daar in die paradys,
> het die reënboog nasie dan nou skielik probleme?
> Vra maar vir die mense vannaf Kanada hulle sal jou
> seker op die regte pad kan help.

Mens kry so jammer vir julle mannetjies wat so met
die cesspool in die hart die wereld rond moet swerwe.
Julle het gehaat toe julle in SA is, julle haat nou terwyl
julle " oorsee " is. En waar sit jy nou? In 'n land wat
gedurig op sy senuwees is omdat hy onder die aanslag
is van terroriste. Hulle is nou wel nie swart nie, nie
" kommies" nie, maar hulle lyk " anders" en is ook
meer gevaarlik as die kommies daar in SA. Ek wens
jou geluk met jou keuse.

Tant Hessie van die Algonquins
Re: Afrika: kontinent vol idiote [boodskap #82979 is 'n antwoord op boodskap #82978] Wo, 27 Augustus 2003 10:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Haai antie ek volg maar net my voete, en soos jy
seker besef het ek nie vir die huidige amerikaanse
regering gestem nie. Eendag sien jy my dalk nog
in Kanada ek weet nie waar my voete my volgende
gaan dra nie. Ottawa is 'n groot moontlikheid want
my maatskappy se hoofkantoor is daar.

En ek haat nie mense nie, veral nie op grond van
velkleur nie, soos ek jou al vertel het is ek deur
'n Suid Sotho vrou groot gemaak waarvoor ek vandag
nog baie lief is.

"@rogers.com" wrote in message
news:X703b.58737$_V.4182@news04.bloor.is.net.cable.rogers.co m...
>
> Glücklich wrote
>
>> Kom nou Koos wat gaan aan daar in die paradys,
>> het die reënboog nasie dan nou skielik probleme?
>> Vra maar vir die mense vannaf Kanada hulle sal jou
>> seker op die regte pad kan help.
>
> Mens kry so jammer vir julle mannetjies wat so met
> die cesspool in die hart die wereld rond moet swerwe.
> Julle het gehaat toe julle in SA is, julle haat nou terwyl
> julle " oorsee " is. En waar sit jy nou? In 'n land wat
> gedurig op sy senuwees is omdat hy onder die aanslag
> is van terroriste. Hulle is nou wel nie swart nie, nie
> " kommies" nie, maar hulle lyk " anders" en is ook
> meer gevaarlik as die kommies daar in SA. Ek wens
> jou geluk met jou keuse.
>
> Tant Hessie van die Algonquins
>
Re: Afrika: kontinent vol idiote [boodskap #82982 is 'n antwoord op boodskap #82893] Wo, 27 Augustus 2003 11:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Koos klink soos 'n spoorweg werker wat skelm by sy
baas se kantoor insluip om 'n boodskappie op sy
komper in te tik.

Kyk maar na die onderwerp van hierdie "thread" dan
sal jy besef hy is op die regte plek, maar jy kry
ook natuurlik die ander uiterste, soos "idiote in
Kanada"
Re: Afrika: kontinent vol idiote [boodskap #82986 is 'n antwoord op boodskap #82982] Wo, 27 Augustus 2003 11:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis eintlik nie my manier om mense sleg te maak op die nuusgroep nie, maar
soms soek mense darem maar daarvoor. Ou Kosie is een van hulle en so nou en
dan kan die Antie my genoeg omkrap sodat ek iets misliks sal sê. Oor die
algemeen probeer ek my bes om 'n mooi soet voorbeeldige dogtertjie te wees,
wat respek het vir haar oueres.

E

"Glücklich" skryf in boodskap news:cv03b.49$da.25@bignews6.bellsouth.net...
> Koos klink soos 'n spoorweg werker wat skelm by sy
> baas se kantoor insluip om 'n boodskappie op sy
> komper in te tik.
>
> Kyk maar na die onderwerp van hierdie "thread" dan
> sal jy besef hy is op die regte plek, maar jy kry
> ook natuurlik die ander uiterste, soos "idiote in
> Kanada"
>
Re: Afrika: kontinent vol idiote [boodskap #82988 is 'n antwoord op boodskap #82979] Wo, 27 Augustus 2003 11:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Glücklich wrote

Eendag sien jy my dalk nog
> in Kanada Ottawa is 'n groot moontlikheid want
> my maatskappy se hoofkantoor is daar.

Is dit 'n geheim vir wie jy werk? Of kan
jy vir ons vertel? Nortel? Kan nie JDS
Uniphase wees nie. Hulle het toegemaak.
Kan nie Corel wees nie. 'n Amerikaanse
maatskappy het dit gekoop. Ottawa se
tegnologiesektor gaan deur 'n bietjie van
diepe waters sedert die tegnologie-
bubble geburst het. Maar Ottawa is
'n baie lekker plek om in te bly. Ietwat
soos Pretoria met die voordele van 'n
kleiner stad maar met die voordele van
die feit dat dit die hoofstad van Kanada
is.

Gloudina
Re: Afrika: kontinent vol idiote [boodskap #82989 is 'n antwoord op boodskap #82988] Wo, 27 Augustus 2003 11:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek maak 'n punt daarvan om my persoonlike lewe en
my profesionele lewe te skei so ek wil nie rerig
vir mense sê waar ek werk nie. My opinies oor SA
en ander onderwerpe is my eie en nie die van my
maatskappy nie.

Dis ook nou nie assof ek vir 'n koerant werk waar
my opinies die resultaat van my werk bepaal nie.
Die tegnologie waarmee ek werk is eenvoudig ene en
nulle.

"@rogers.com" wrote in message
news:5L03b.59192$_V.55739@news04.bloor.is.net.cable.rogers.c om...
>
> Glücklich wrote
>
> Eendag sien jy my dalk nog
>> in Kanada
> Ottawa is 'n groot moontlikheid want
>> my maatskappy se hoofkantoor is daar.
>
> Is dit 'n geheim vir wie jy werk? Of kan
> jy vir ons vertel? Nortel? Kan nie JDS
> Uniphase wees nie. Hulle het toegemaak.
> Kan nie Corel wees nie. 'n Amerikaanse
> maatskappy het dit gekoop. Ottawa se
> tegnologiesektor gaan deur 'n bietjie van
> diepe waters sedert die tegnologie-
> bubble geburst het. Maar Ottawa is
> 'n baie lekker plek om in te bly. Ietwat
> soos Pretoria met die voordele van 'n
> kleiner stad maar met die voordele van
> die feit dat dit die hoofstad van Kanada
> is.
>
> Gloudina
>
Re: Afrika: kontinent vol idiote [boodskap #82990 is 'n antwoord op boodskap #82986] Wo, 27 Augustus 2003 11:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hoe sleg laat jy my nie nou voel nie :(

Miskien sal ek maar moet askuus vra.

"Elaine" skryf in boodskap news:3f4c9637$0$64722@hades.is.co.za...
> Dis eintlik nie my manier om mense sleg te maak op die nuusgroep nie, maar
> soms soek mense darem maar daarvoor. Ou Kosie is een van hulle en so nou en
> dan kan die Antie my genoeg omkrap sodat ek iets misliks sal sê. Oor die
> algemeen probeer ek my bes om 'n mooi soet voorbeeldige dogtertjie te wees,
> wat respek het vir haar oueres.
>
> E
Re: Afrika: kontinent vol idiote [boodskap #82991 is 'n antwoord op boodskap #82989] Wo, 27 Augustus 2003 12:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Glücklich wrote

> Die tegnologie waarmee ek werk is eenvoudig ene en
> nulle

Ek het dit natuurlik aangeneem. Dit is net
eenvoudig vir my interessant dat jy in die
VSA sit, en vir 'n Kanadese maatskappy
werk. Was jy al hier in Kanada op besoek?

Gloudina
Re: Afrika: kontinent vol idiote [boodskap #82993 is 'n antwoord op boodskap #82990] Wo, 27 Augustus 2003 13:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag nee moenie sleg voel nie. Dit was nou nie die idee om jou sleg te laat
voel nie. Jy sorg vir entertainment :)) As ek en jy saam op 'n chatroom
was sou ons mekaar stukkend sleg gesê het. Ek's nie so voorbeeldig op
chatrooms nie :))

E

"Glücklich" skryf in boodskap news:g%03b.1290$mQ6.255@bignews4.bellsouth.net...
> Hoe sleg laat jy my nie nou voel nie :(
>
> Miskien sal ek maar moet askuus vra.
Re: Afrika: kontinent vol idiote [boodskap #82994 is 'n antwoord op boodskap #82991] Wo, 27 Augustus 2003 13:05 Na vorige boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek sou kom maar toe neem dit die prokureurs te
lank om my visa te kry. Toe hulle hom na 'n
gesukkel toe kry was dit al te laat en die
geleentheid was toe daarmee heen.

"@rogers.com" wrote in message
news:Sv13b.59584$_V.21277@news04.bloor.is.net.cable.rogers.c om...
>
> Glücklich wrote
>
>> Die tegnologie waarmee ek werk is eenvoudig ene en
>> nulle
>
> Ek het dit natuurlik aangeneem. Dit is net
> eenvoudig vir my interessant dat jy in die
> VSA sit, en vir 'n Kanadese maatskappy
> werk. Was jy al hier in Kanada op besoek?
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: kennisgewing
Volgende onderwerp: Onderwijs Amsterdam: "Scheiding naar ras en klasse is volledig"
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 20:32:02 MGT 2024