Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Tsafendas
Tsafendas [boodskap #82874] Ma, 25 Augustus 2003 15:58 na volgende boodskap
Noddy  is tans af-lyn  Noddy
Boodskappe: 50
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ek lees vandag in die Independant koerant ( Londen) dat 'n nuwe drama "I.D."
deur Anthony Sher in die Alemeida teater in Islington in Londen opgevoer
gaan word. Dit gaan oor Tsafendas en het Marius Weyers as Verwoerd in die
hoofrol. Die artikel noem nie wie Tsafendas speel nie. Die artikel sê "its a
portrait of the PM and his killer, both searching for an identity and about
the strange, compelling cicumstances that brought them together that fatal
day". Ek gaan die drama binnekort sien. Sien uit daarna. Wonder of dit in
Zuid Afrika opgevoer gaan word.

28 jaar gelede het ek 'n vehoogstuk in 'n fringe teater in Soho in Londen
bygewoon wat ook oor Tsafendas gehandel het. Bill Flynn het toe Tsafendas
gespeel. Kan nou nie meer die titel of die skrywer se naam onthou nie. Die
stuk was briljant. Dit was in die dae toe daar nog egte Zuid Afrikaanse
politieke vlugtelinge in Londen gewoon het. Is dit waar dat die geheim van
Verwoerd se assasinasie saam net John Vorster graf toe is?

Ek wonder of Bill nog in die teater speel of films maak. Briljante akteur.

Johannes,
Canterbury.
Re: Tsafendas [boodskap #82876 is 'n antwoord op boodskap #82874] Ma, 25 Augustus 2003 17:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Johannes Kantelberg" skryf in boodskap news:1061827127.39216.0@doris.uk.clara.net...
> Ek lees vandag in die Independant koerant ( Londen) dat 'n nuwe drama "I.D."
> deur Anthony Sher in die Alemeida teater in Islington in Londen opgevoer
> gaan word. Dit gaan oor Tsafendas en het Marius Weyers as Verwoerd in die
> hoofrol. Die artikel noem nie wie Tsafendas speel nie.
[knip]

Anthony Sher speel Tsafendas

Lorinda
Re: Tsafendas [boodskap #82884 is 'n antwoord op boodskap #82874] Ma, 25 Augustus 2003 17:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Watse geheim sou Vorster saam met hom graf toe geneem het - of is dit steeds
'n geheim?
Dan kan ons seker lekker spekuleer oor die, en ander geheime....

"Johannes Kantelberg" skryf in boodskap news:1061827127.39216.0@doris.uk.clara.net...
> Ek lees vandag in die Independant koerant ( Londen) dat 'n nuwe drama "I.D."
> deur Anthony Sher in die Alemeida teater in Islington in Londen opgevoer
> gaan word. Dit gaan oor Tsafendas en het Marius Weyers as Verwoerd in die
> hoofrol. Die artikel noem nie wie Tsafendas speel nie. Die artikel sê "its a
> portrait of the PM and his killer, both searching for an identity and about
> the strange, compelling cicumstances that brought them together that fatal
> day". Ek gaan die drama binnekort sien. Sien uit daarna. Wonder of dit in
> Zuid Afrika opgevoer gaan word.
>
> 28 jaar gelede het ek 'n vehoogstuk in 'n fringe teater in Soho in Londen
> bygewoon wat ook oor Tsafendas gehandel het. Bill Flynn het toe Tsafendas
> gespeel. Kan nou nie meer die titel of die skrywer se naam onthou nie. Die
> stuk was briljant. Dit was in die dae toe daar nog egte Zuid Afrikaanse
> politieke vlugtelinge in Londen gewoon het. Is dit waar dat die geheim van
> Verwoerd se assasinasie saam net John Vorster graf toe is?
>
> Ek wonder of Bill nog in die teater speel of films maak. Briljante akteur.
>
> Johannes,
> Canterbury.
>
Re: Tsafendas [boodskap #82886 is 'n antwoord op boodskap #82874] Ma, 25 Augustus 2003 17:59 Na vorige boodskap
jcw  is tans af-lyn  jcw
Boodskappe: 21
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Junior Lid
Die vertoning klink nice, maar in soverre dit jou vraag oor Bill Flyn gaan,
die man speel, my persoonlike opinie, deesdae in 3rd rate comedies, iets ver
benede sy vermoee, ek sal nie weet waarom nie.

"Johannes Kantelberg" skryf in boodskap news:1061827127.39216.0@doris.uk.clara.net...
> Ek lees vandag in die Independant koerant ( Londen) dat 'n nuwe drama "I.D."
> deur Anthony Sher in die Alemeida teater in Islington in Londen opgevoer
> gaan word. Dit gaan oor Tsafendas en het Marius Weyers as Verwoerd in die
> hoofrol. Die artikel noem nie wie Tsafendas speel nie. Die artikel sê "its a
> portrait of the PM and his killer, both searching for an identity and about
> the strange, compelling cicumstances that brought them together that fatal
> day". Ek gaan die drama binnekort sien. Sien uit daarna. Wonder of dit in
> Zuid Afrika opgevoer gaan word.
>
> 28 jaar gelede het ek 'n vehoogstuk in 'n fringe teater in Soho in Londen
> bygewoon wat ook oor Tsafendas gehandel het. Bill Flynn het toe Tsafendas
> gespeel. Kan nou nie meer die titel of die skrywer se naam onthou nie. Die
> stuk was briljant. Dit was in die dae toe daar nog egte Zuid Afrikaanse
> politieke vlugtelinge in Londen gewoon het. Is dit waar dat die geheim van
> Verwoerd se assasinasie saam net John Vorster graf toe is?
>
> Ek wonder of Bill nog in die teater speel of films maak. Briljante akteur.
>
> Johannes,
> Canterbury.
>
Vorige onderwerp: Steve se relaas - net vir Antie Gloudina
Volgende onderwerp: Seniele Mandela
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 12:52:41 MGT 2024