Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Baxter Response (KILL THE CHICKEN)
Re: Baxter Response (KILL THE CHICKEN) [boodskap #82292] Vr, 15 Augustus 2003 16:20 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nogal 'n eienaardige argument om aan te voer mens is hipokrities as mens nie
die slagting van 'n dier op die verhoog van 'n teater goedkeur wat nie deel
van die opvoering is nie.

Geen dier is geslag tydens die speelvak nie, behalwe op die laaste aand nie.
Geen dier is geslag tydens die speelvak in London nie.
Die slagting van die dier was nie deel van die verhoogstuk nie.
Die bestuur het dit goedgedink om die aanskoue van die ritueel op die gehoor
af te dwing sonder enige vooraf aankondiging.
'n Ritueel is tog iets wat gereeld en onder alle omstandighede uitgevoer
word.

Nee, dit was 'n goedkoop publisiteitsfoefie, en ek dink nie die
niksvermoedende teaterganger is die hipokritiese diere hier nie, al eet
hulle hoendervleis.

Realiteits teater? Inderdaad. Maar enige teaterganger het tog die reg om te
besluit - voor hulle betaal - watse realiteite hul bereid is om te aanskou.
Jy drink tog medisyne - is jy bereid om na die lewendige slagting van 'n
kind te kyk op die verhoog om muti te maak?

Annette
Re: Baxter Response (KILL THE CHICKEN) [boodskap #82326 is 'n antwoord op boodskap #82292] Sa, 16 Augustus 2003 06:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"goedkoop publisiteitsfoefie"

Op die laaste aand?

Weet ook nie van goedkoop nie - of is hoenders goedkoper daar.

Almal is die hoenders in en die vere waai ...

:-)

TJ

"Annette" skryf in boodskap news:bhj241$3jiu$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Nogal 'n eienaardige argument om aan te voer mens is hipokrities as mens nie
> die slagting van 'n dier op die verhoog van 'n teater goedkeur wat nie deel
> van die opvoering is nie.
>
> Geen dier is geslag tydens die speelvak nie, behalwe op die laaste aand nie.
> Geen dier is geslag tydens die speelvak in London nie.
> Die slagting van die dier was nie deel van die verhoogstuk nie.
> Die bestuur het dit goedgedink om die aanskoue van die ritueel op die gehoor
> af te dwing sonder enige vooraf aankondiging.
> 'n Ritueel is tog iets wat gereeld en onder alle omstandighede uitgevoer
> word.
>
> Nee, dit was 'n goedkoop publisiteitsfoefie, en ek dink nie die
> niksvermoedende teaterganger is die hipokritiese diere hier nie, al eet
> hulle hoendervleis.
>
> Realiteits teater? Inderdaad. Maar enige teaterganger het tog die reg om te
> besluit - voor hulle betaal - watse realiteite hul bereid is om te aanskou.
> Jy drink tog medisyne - is jy bereid om na die lewendige slagting van 'n
> kind te kyk op die verhoog om muti te maak?
>
> Annette
>
Re: Baxter Response (KILL THE CHICKEN) [boodskap #82329 is 'n antwoord op boodskap #82326] Sa, 16 Augustus 2003 06:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja - want nou ( hopelik volgens die bestuurder van die Baxter se wyse van
optrede ) sal almal wil Baxter toe in die hoop van nog 'n onverwagte
ritueel.

Goedkoop? Ons het selfs hoenders hier wat kan toeneelspeel en nie rituele
offerandes word nie;)

Annette

"Artslink.co.za" skryf in boodskap news:3f3dd345$0$226@hades.is.co.za...
> "goedkoop publisiteitsfoefie"
>
> Op die laaste aand?
>
> Weet ook nie van goedkoop nie - of is hoenders goedkoper daar.
>
> Almal is die hoenders in en die vere waai ...
>
> :-)
>
> TJ
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:bhj241$3jiu$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Nogal 'n eienaardige argument om aan te voer mens is hipokrities as mens nie
>> die slagting van 'n dier op die verhoog van 'n teater goedkeur wat nie deel
>> van die opvoering is nie.
>>
>> Geen dier is geslag tydens die speelvak nie, behalwe op die laaste aand nie.
>> Geen dier is geslag tydens die speelvak in London nie.
>> Die slagting van die dier was nie deel van die verhoogstuk nie.
>> Die bestuur het dit goedgedink om die aanskoue van die ritueel op die gehoor
>> af te dwing sonder enige vooraf aankondiging.
>> 'n Ritueel is tog iets wat gereeld en onder alle omstandighede uitgevoer
>> word.
>>
>> Nee, dit was 'n goedkoop publisiteitsfoefie, en ek dink nie die
>> niksvermoedende teaterganger is die hipokritiese diere hier nie, al eet
>> hulle hoendervleis.
>>
>> Realiteits teater? Inderdaad. Maar enige teaterganger het tog die reg om te
>> besluit - voor hulle betaal - watse realiteite hul bereid is om te aanskou.
>> Jy drink tog medisyne - is jy bereid om na die lewendige slagting van 'n
>> kind te kyk op die verhoog om muti te maak?
>>
>> Annette
>>
>
Re: Baxter Response (KILL THE CHICKEN) [boodskap #82775 is 'n antwoord op boodskap #82292] Sa, 23 Augustus 2003 14:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bodie[2]  is tans af-lyn  Bodie[2]
Boodskappe: 14
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Junior Lid
"DD" skryf in boodskap news:chhfkvg1oj20ds1qul1aios2go5fvl36gd@4ax.com...
> On Sat, 23 Aug 2003 21:50:01 +0200, "Bodie" wrote:
>
>>
>
>
> Bodie, ek het al afgelei dat ek van jou skrywes hou.
> Steeds, wat is dié groep se naam? Is jy te stupid om
> dit te sien? Of is jy soos moira, 'enigiets kan gaan,
> solank jy net raak gesien word'?
>
> DD

For all those in the groups that the response was cross-posted to I extend
my most sincere apologies.
I did not do this intentionally, merely hit the "reply to group" button.
I shall edit out the other groups after this post.
Bodie.

Jammer al die Afrikaans sprekende mense.
Die skuld was nie eintlik myne nie.
Groete.
Bodie.

---
Outgoing mail is certified Virus Free.
Scanned using AVG virus protection customised by KGB.
Checked by AVG anti-virus system (http://www.grisoft.com).
Version: 6.0.512 / Virus Database: 309 - Release Date: 8/19/2003
Re: Baxter Response (KILL THE CHICKEN) [boodskap #82779 is 'n antwoord op boodskap #82292] Sa, 23 Augustus 2003 19:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 23 Aug 2003 21:50:01 +0200, "Bodie" wrote:

>

Bodie, ek het al afgelei dat ek van jou skrywes hou.
Steeds, wat is dié groep se naam? Is jy te stupid om
dit te sien? Of is jy soos moira, 'enigiets kan gaan,
solank jy net raak gesien word'?

DD
Re: Baxter Response (KILL THE CHICKEN) [boodskap #82784 is 'n antwoord op boodskap #82779] Sa, 23 Augustus 2003 23:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pi...  is tans af-lyn  pi...
Boodskappe: 17
Geregistreer: Mei 1996
Karma: 0
Junior Lid
On Sat, 23 Aug 2003 21:55:52 +0200, DD wrote:

"On Sat, 23 Aug 2003 21:50:01 +0200, "Bodie" wrote:
"
">
"
"
"Bodie, ek het al afgelei dat ek van jou skrywes hou.
"Steeds, wat is dié groep se naam? Is jy te stupid om
"dit te sien? Of is jy soos moira, 'enigiets kan gaan,
"solank jy net raak gesien word'?
"
"DD
Hoor-hoor, dit bleik dat meeste van julle uithangers in hierdie
groep daarop ingestel is om eerste in die klas te staan, veels
geluk kinders. Dit is opmerklik dat sommige uithangers nogal
belangrik voel hier en dat julle ook met tye baie slim voel.
Enige mens wat nog steeds glo in god, nog steeds glo
dat daar enige belangrikheid in die idee van afrikanerdom is,
iemand is wat die feite van die lewe nie verstaan nie.

Wees getroos kinders, julle afgestompte en nougesette gedagtes,
opinies en idees is van geen belang in hierdie moderne eeu,
en helaas is julle patetiese geskrou immers beperk tot hier,
onder mekaar waar "soort soek soort", mekaar beindruk.

Julle stel teleur, julle opinies is deursigtig en voorspelbaar,
julle kleinlike calvinistiese agtergronde pooitjie julle elke
keer, soos jakkalsies byt julle mekaar aan die enkels.

Word nou groot mense, en die's van julle wat soos verslawenes
hier uithang, wees verseker daarvan dat ons weet hoe julle
jul geliefdes by die huis afskeep om julle egos hier te streel.

gelukkig is jul tyd verby, kraai vir oulaas oor al die ongeregtigheid,
maar maak gou, ons "ander" raak nou gatvol van "julle".

pippie
Re: Baster Response (KILL THE FARMER) [boodskap #82802 is 'n antwoord op boodskap #82784] So, 24 Augustus 2003 06:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
pippie trek op jou kouse!
---
"pippie"
Re: Baxter Response (KILL THE CHICKEN) [boodskap #82804 is 'n antwoord op boodskap #82775] So, 24 Augustus 2003 08:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 23 Aug 2003 16:16:38 +0200, "Bodie" wrote:

>
> "DD" wrote in message
> news:chhfkvg1oj20ds1qul1aios2go5fvl36gd@4ax.com...
>> On Sat, 23 Aug 2003 21:50:01 +0200, "Bodie" wrote:

>>>


>> Bodie, ek het al afgelei dat ek van jou skrywes hou.
>> Steeds, wat is dié groep se naam? Is jy te stupid om
>> dit te sien? Of is jy soos moira, 'enigiets kan gaan,
>> solank jy net raak gesien word'?

>> DD
>
>
> For all those in the groups that the response was cross-posted to I extend
> my most sincere apologies.
> I did not do this intentionally, merely hit the "reply to group" button.
> I shall edit out the other groups after this post.
> Bodie.
>
> Jammer al die Afrikaans sprekende mense.
> Die skuld was nie eintlik myne nie.
> Groete.
> Bodie.
>
>

It's obvious that cross posting is
mostly from moira's pen.
The temptation to start doing the same
become unbearable, so...
in future, please do not find the same habit
from my desk surprising.

DD
Re: Baxter Response (KILL THE CHICKEN) [boodskap #82805 is 'n antwoord op boodskap #82784] So, 24 Augustus 2003 08:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
> Hoor-hoor, dit bleik dat meeste van julle uithangers in hierdie
> groep daarop ingestel is om eerste in die klas te staan, veels
> geluk kinders.

> pippie
>

Dit blyk dat jy nooit met jou verbleikte spelling
eerste in die klas sal staan nie, piepie.

DD
Re: Baxter Response (KILL THE CHICKEN) [boodskap #82824 is 'n antwoord op boodskap #82804] So, 24 Augustus 2003 17:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
sorites  is tans af-lyn  sorites
Boodskappe: 30
Geregistreer: September 2002
Karma: 0
Volle Lid
"DD" skryf in boodskap news:71rgkv8et8gg5hpcc0383e22s8k0a6bvn4@4ax.com...
> On Sat, 23 Aug 2003 16:16:38 +0200, "Bodie" wrote:
>
>>
>> "DD" wrote in message news:chhfkvg1oj20ds1qul1aios2go5fvl36gd@4ax.com...
>>> On Sat, 23 Aug 2003 21:50:01 +0200, "Bodie" wrote:
>
>>>>
>
>
>>> Bodie, ek het al afgelei dat ek van jou skrywes hou.
>>> Steeds, wat is dié groep se naam? Is jy te stupid om
>>> dit te sien? Of is jy soos moira, 'enigiets kan gaan,
>>> solank jy net raak gesien word'?
>
>>> DD
>>
>>
>> For all those in the groups that the response was cross-posted to I extend
>> my most sincere apologies.
>> I did not do this intentionally, merely hit the "reply to group" button.
>> I shall edit out the other groups after this post.
>> Bodie.
>>
>> Jammer al die Afrikaans sprekende mense.
>> Die skuld was nie eintlik myne nie.
>> Groete.
>> Bodie.
>>
>
> It's obvious that cross posting is
> mostly from moira's pen.
> The temptation to start doing the same
> become unbearable, so...
> in future, please do not find the same habit
> from my desk surprising.
>
> DD

HOESÊ?
Re: Baxter Response (KILL THE CHICKEN) [boodskap #82825 is 'n antwoord op boodskap #82805] So, 24 Augustus 2003 18:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pi...  is tans af-lyn  pi...
Boodskappe: 17
Geregistreer: Mei 1996
Karma: 0
Junior Lid
On Sun, 24 Aug 2003 10:12:19 +0200, DD wrote:

"
">Hoor-hoor, dit bleik dat meeste van julle uithangers in hierdie
">groep daarop ingestel is om eerste in die klas te staan, veels
">geluk kinders.
"
"
">pippie
">
"
"Dit blyk dat jy nooit met jou verbleikte spelling
"eerste in die klas sal staan nie, piepie.
"
"DD
nee dd, dis jy wat nie die digter is nie
Re: Baster Response (KILL THE FARMER) [boodskap #82826 is 'n antwoord op boodskap #82802] So, 24 Augustus 2003 18:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pi...  is tans af-lyn  pi...
Boodskappe: 17
Geregistreer: Mei 1996
Karma: 0
Junior Lid
On Sun, 24 Aug 2003 08:49:16 +0200, "Tobie" wrote:

"pippie trek op jou kouse!
"---
""pippie"

stil hardloop die mens kaalvoet deur die strate
oor klippe, glas en bloed, teer
saggies oor die drumpel huiswaarts
Re: Baster Response (KILL THE FARMER) [boodskap #82827 is 'n antwoord op boodskap #82826] So, 24 Augustus 2003 18:27 Na vorige boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
watter drumpel? die een van no return?
---
"pippie" wrote in message news:3f4900d1.29812789@news.intekom.co.za...
: On Sun, 24 Aug 2003 08:49:16 +0200, "Tobie" wrote:
:
: "pippie trek op jou kouse!
: "---
: ""pippie"
:
: stil hardloop die mens kaalvoet deur die strate
: oor klippe, glas en bloed, teer
: saggies oor die drumpel huiswaarts
Vorige onderwerp: Ek is nie babbelas nie:-)))
Volgende onderwerp: Steve se relaas - net vir Antie Gloudina
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 17:37:34 MGT 2024