Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Baxter Response (KILL THE CHICKEN)
Re: Baxter Response (KILL THE CHICKEN) [boodskap #82292] |
Vr., 15 Augustus 2003 16:20  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nogal 'n eienaardige argument om aan te voer mens is hipokrities as mens nie
die slagting van 'n dier op die verhoog van 'n teater goedkeur wat nie deel
van die opvoering is nie.
Geen dier is geslag tydens die speelvak nie, behalwe op die laaste aand nie.
Geen dier is geslag tydens die speelvak in London nie.
Die slagting van die dier was nie deel van die verhoogstuk nie.
Die bestuur het dit goedgedink om die aanskoue van die ritueel op die gehoor
af te dwing sonder enige vooraf aankondiging.
'n Ritueel is tog iets wat gereeld en onder alle omstandighede uitgevoer
word.
Nee, dit was 'n goedkoop publisiteitsfoefie, en ek dink nie die
niksvermoedende teaterganger is die hipokritiese diere hier nie, al eet
hulle hoendervleis.
Realiteits teater? Inderdaad. Maar enige teaterganger het tog die reg om te
besluit - voor hulle betaal - watse realiteite hul bereid is om te aanskou.
Jy drink tog medisyne - is jy bereid om na die lewendige slagting van 'n
kind te kyk op die verhoog om muti te maak?
Annette
|
|
|
|
|
|
|
Re: Baxter Response (KILL THE CHICKEN) [boodskap #82784 is 'n antwoord op boodskap #82779] |
Sa., 23 Augustus 2003 23:23   |
pi...
Boodskappe: 17 Geregistreer: Mei 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
On Sat, 23 Aug 2003 21:55:52 +0200, DD wrote:
"On Sat, 23 Aug 2003 21:50:01 +0200, "Bodie" wrote:
"
">
"
"
"Bodie, ek het al afgelei dat ek van jou skrywes hou.
"Steeds, wat is dié groep se naam? Is jy te stupid om
"dit te sien? Of is jy soos moira, 'enigiets kan gaan,
"solank jy net raak gesien word'?
"
"DD
Hoor-hoor, dit bleik dat meeste van julle uithangers in hierdie
groep daarop ingestel is om eerste in die klas te staan, veels
geluk kinders. Dit is opmerklik dat sommige uithangers nogal
belangrik voel hier en dat julle ook met tye baie slim voel.
Enige mens wat nog steeds glo in god, nog steeds glo
dat daar enige belangrikheid in die idee van afrikanerdom is,
iemand is wat die feite van die lewe nie verstaan nie.
Wees getroos kinders, julle afgestompte en nougesette gedagtes,
opinies en idees is van geen belang in hierdie moderne eeu,
en helaas is julle patetiese geskrou immers beperk tot hier,
onder mekaar waar "soort soek soort", mekaar beindruk.
Julle stel teleur, julle opinies is deursigtig en voorspelbaar,
julle kleinlike calvinistiese agtergronde pooitjie julle elke
keer, soos jakkalsies byt julle mekaar aan die enkels.
Word nou groot mense, en die's van julle wat soos verslawenes
hier uithang, wees verseker daarvan dat ons weet hoe julle
jul geliefdes by die huis afskeep om julle egos hier te streel.
gelukkig is jul tyd verby, kraai vir oulaas oor al die ongeregtigheid,
maar maak gou, ons "ander" raak nou gatvol van "julle".
pippie
|
|
|
|
Re: Baxter Response (KILL THE CHICKEN) [boodskap #82804 is 'n antwoord op boodskap #82775] |
So., 24 Augustus 2003 08:08   |
DiDi[1]
Boodskappe: 345 Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 23 Aug 2003 16:16:38 +0200, "Bodie" wrote:
>
> "DD" wrote in message
> news:chhfkvg1oj20ds1qul1aios2go5fvl36gd@4ax.com...
>> On Sat, 23 Aug 2003 21:50:01 +0200, "Bodie" wrote:
>>>
>> Bodie, ek het al afgelei dat ek van jou skrywes hou.
>> Steeds, wat is dié groep se naam? Is jy te stupid om
>> dit te sien? Of is jy soos moira, 'enigiets kan gaan,
>> solank jy net raak gesien word'?
>> DD
>
>
> For all those in the groups that the response was cross-posted to I extend
> my most sincere apologies.
> I did not do this intentionally, merely hit the "reply to group" button.
> I shall edit out the other groups after this post.
> Bodie.
>
> Jammer al die Afrikaans sprekende mense.
> Die skuld was nie eintlik myne nie.
> Groete.
> Bodie.
>
>
It's obvious that cross posting is
mostly from moira's pen.
The temptation to start doing the same
become unbearable, so...
in future, please do not find the same habit
from my desk surprising.
DD
|
|
|
|
Re: Baxter Response (KILL THE CHICKEN) [boodskap #82824 is 'n antwoord op boodskap #82804] |
So., 24 Augustus 2003 17:56   |
sorites
Boodskappe: 30 Geregistreer: September 2002
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
"DD" skryf in boodskap news:71rgkv8et8gg5hpcc0383e22s8k0a6bvn4@4ax.com...
> On Sat, 23 Aug 2003 16:16:38 +0200, "Bodie" wrote:
>
>>
>> "DD" wrote in message news:chhfkvg1oj20ds1qul1aios2go5fvl36gd@4ax.com...
>>> On Sat, 23 Aug 2003 21:50:01 +0200, "Bodie" wrote:
>
>>>>
>
>
>>> Bodie, ek het al afgelei dat ek van jou skrywes hou.
>>> Steeds, wat is dié groep se naam? Is jy te stupid om
>>> dit te sien? Of is jy soos moira, 'enigiets kan gaan,
>>> solank jy net raak gesien word'?
>
>>> DD
>>
>>
>> For all those in the groups that the response was cross-posted to I extend
>> my most sincere apologies.
>> I did not do this intentionally, merely hit the "reply to group" button.
>> I shall edit out the other groups after this post.
>> Bodie.
>>
>> Jammer al die Afrikaans sprekende mense.
>> Die skuld was nie eintlik myne nie.
>> Groete.
>> Bodie.
>>
>
> It's obvious that cross posting is
> mostly from moira's pen.
> The temptation to start doing the same
> become unbearable, so...
> in future, please do not find the same habit
> from my desk surprising.
>
> DD
HOESÊ?
|
|
|
|
|
Re: Baster Response (KILL THE FARMER) [boodskap #82827 is 'n antwoord op boodskap #82826] |
So., 24 Augustus 2003 18:27  |
Tobie
Boodskappe: 581 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
watter drumpel? die een van no return?
---
"pippie" wrote in message news:3f4900d1.29812789@news.intekom.co.za...
: On Sun, 24 Aug 2003 08:49:16 +0200, "Tobie" wrote:
:
: "pippie trek op jou kouse!
: "---
: ""pippie"
:
: stil hardloop die mens kaalvoet deur die strate
: oor klippe, glas en bloed, teer
: saggies oor die drumpel huiswaarts
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: So. Apr. 20 02:26:34 UTC 2025
|