Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Pap bande
Pap bande [boodskap #82684] Vr, 22 Augustus 2003 08:29 na volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Sit nuwe bande aan by enige van die bande-plekke. Hulle blaas lug in met 'n
pyp sonder meter en dus is bande nooit op korrekte vlak nie.

Dis dieselfde plekke wat jou nooi om "shocks" te toets vir veilig ry - is
banddruk nie ook belangrik nie.

Is daar 'n werkersunie in die bedryf wat hul keer om bande reg op te blaas?

Party verwys jou darem na die naaste vulstasie om bande reg te pomp.

TJ
Re: Pap bande [boodskap #82688 is 'n antwoord op boodskap #82684] Vr, 22 Augustus 2003 09:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Kontak die RMI by 021- 9399440 en vra vir hulle watse unie kontroleer die
bandeoppompers.
Annette

"Artslink.co.za" skryf in boodskap news:3f45d433$0$227@hades.is.co.za...
> Sit nuwe bande aan by enige van die bande-plekke. Hulle blaas lug in met 'n
> pyp sonder meter en dus is bande nooit op korrekte vlak nie.
>
> Dis dieselfde plekke wat jou nooi om "shocks" te toets vir veilig ry - is
> banddruk nie ook belangrik nie.
>
> Is daar 'n werkersunie in die bedryf wat hul keer om bande reg op te blaas?
>
> Party verwys jou darem na die naaste vulstasie om bande reg te pomp.
>
>
> TJ
>
Re: Pap bande [boodskap #82721 is 'n antwoord op boodskap #82684] Vr, 22 Augustus 2003 18:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 22 Aug 2003 10:29:12 +0200, "Artslink.co.za"
wrote:

> Sit nuwe bande aan by enige van die bande-plekke. Hulle blaas lug in met 'n
> pyp sonder meter en dus is bande nooit op korrekte vlak nie.
>
> Dis dieselfde plekke wat jou nooi om "shocks" te toets vir veilig ry - is
> banddruk nie ook belangrik nie.
>
> Is daar 'n werkersunie in die bedryf wat hul keer om bande reg op te blaas?
>
> Party verwys jou darem na die naaste vulstasie om bande reg te pomp.
>
>
> TJ
>

Hallo Jo'burg:-)
Indien hulle wel 'n meter sou gehad het
sou dit steeds niks werd gewees het nie.
Omdat ek 'n 'biker' is, het ek (ook) in my
kar 'n kietergeftie waarmee banddruk akuraat
gemeet kan word. Jy het egter nie dit nodig om
te sien waarvan ek praat nie.
Laat jou bande oppomp teen 'n spesifieke druk
(moet nie te lui wees om uit jou voertuig te klim
en seker te maak wat gedoen word nie, al verseker
jy miskien slegs dta die proppies terug gedraai word
op die binnebande) en ry daarvandaan na die naaste
ander vulstasie waar jy weer jou bande se druk laat meet.
Gaan 'surprise' jouself.

DD
Re: Pap bande [boodskap #82764 is 'n antwoord op boodskap #82684] Sa, 23 Augustus 2003 08:47 Na vorige boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Miskien is dit tyd vir die motorryer om elkeen te besef dat die bandedruk op
jou motor so belangrik is dat jy jou eie meter aanhou om seker te maak dat
die druk perfek is? Die verkeerde druk kan duisende kilometers afhaal van
'n band se lewe....en jouself baie geld kos. Dis sekerlik nie so baie
moeite om jou boude te lig en seker te maak dinge is reg nie?

"Artslink.co.za" skryf in boodskap news:3f45d433$0$227@hades.is.co.za...
> Sit nuwe bande aan by enige van die bande-plekke. Hulle blaas lug in met 'n
> pyp sonder meter en dus is bande nooit op korrekte vlak nie.
>
> Dis dieselfde plekke wat jou nooi om "shocks" te toets vir veilig ry - is
> banddruk nie ook belangrik nie.
>
> Is daar 'n werkersunie in die bedryf wat hul keer om bande reg op te blaas?
>
> Party verwys jou darem na die naaste vulstasie om bande reg te pomp.
>
>
> TJ
>
Vorige onderwerp: Wit Reën
Volgende onderwerp: Belustige majoor..........
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 01:43:18 MGT 2024