Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Afrikaanse Taal Groep - Stigting
Afrikaanse Taal Groep - Stigting [boodskap #8266] Do, 30 Januarie 1997 00:00
Blue Peter[2]  is tans af-lyn  Blue Peter[2]
Boodskappe: 15
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Junior Lid
On 1/28/97 2:28PM, in message , Koos
wrote:

> On Mon, 27 Jan 97 15:14:57 GMT, am...@iafrica.com (Blue Peter) wrote:
>
> stel
>> om periodies (maandeliks) bymekaar te kom om sake aangaande Afrikaans te
>> bespreek.>>>
>
> Gaan die vergaderings later geheim wees?
>
> Gaan besluit geneem word?
>
> Gaan mense se loopbane beinvloed word?
>
>
>

Dankie vir jou belangstelling.
Ek kan aan jou houding agterkom dat jy agterdogtig is omtrent my voorstel. Ek
wil jou graag daarop wil wys dat, sover dit my aangaan, die groep apolities sal
wees. Ek dink wel dat in 'n die tyd wat mens leef hier in Suid Afrika kan mens
nie soos 'n volstruis met die kop onder die grond wees nie. 'n Mens moet
perspektief toon sonder om ander se argwaan oor jou te haal.

Vriendelik groete,
Blue
Vorige onderwerp: En nou, Kooos!
Volgende onderwerp: In die gange van Parlement
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 16:50:47 MGT 2024