Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » AJ los sy eie probleem op
AJ los sy eie probleem op [boodskap #82609] |
Thu, 21 August 2003 03:39 |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
AJ is tans die beste losvoorspeler in die land. Hy is nou vir 6 weke
geskors. Dit los nou Rudolph se probleem maklik op - hy wou mos 'n rede
gehad het om AJ weg te laat. Venter was 'n verleentheid vir hom - die
tweethies het klaarblyklik 'n meningsverskil.
Rudolph is seker spyt dat Craig Davidson nie ook iemand bygekom het nie -
dan het hy nou ook in daardie geval 'n verstaanbare rede gehad.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Wed Feb 19 03:51:14 UTC 2025
|