Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Amin is dood ...
Re: Amin is dood ... [boodskap #82566 is 'n antwoord op boodskap #82422] Wo, 20 Augustus 2003 11:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die swartes hier in Amerika kak en kern net soveel oor "affirmative" action.
en ek kan nie verstaan hoekom daar altyd voorsiening gemaak moet vir mense
wat nie op dieselfde vlak kan persteer as ander werkers nie. Onthou dis
dieselfde mense wat aandring om as gelykes behandel te word maar tog wil die
bliksems voorkeer geniet sodat hulle minder produtiwiteit kan lewer, vir
dieselfde of beter vergoeding.

Die verlede het fokkol te doen met "affirmative" action. Affirmative action
is 'n rassistiese beleid wat staatmaak op die beginsel van "White Guilt"

> Ek het in die eerste plaas gepraat van wit Engelse
> werkers wat hulle werk verloor het en met
> Afrikaners verplaas is. As jy nie van hierdie soort
> dinge weet nie, dan het jy net nie in die regte
> sosiale en professionele kringe beweeg nie, of
> was jy te jonk om hiervan te weet.
> As ek jy is, sal ek nou maar ophou om oor
> affirmative action in SA te sit en tjank in die
> buiteland. Dis nou tien jaar na die tyd en
> dit het geblyk dat al die mense wat so in
> hulle skik was dat hulle die groot armageddon
> in SA ontsnap het, nou maar droogbek in die
> buiteland sit, in baie gevalle in baie minder goeie
> werke as wat hulle sou gehad het as hulle in SA
> gebly het. Ek ken baie van hulle. Hulle kom met
> groot fanfare hier aan, en na 'n jaar of so vind jy
> dat hulle in sommige gevalle werk doen wat hulle
> nooit in SA met 'n tang sou aangevat het nie.
>
> Gloudina
>
Re: Amin is dood ... [boodskap #82567 is 'n antwoord op boodskap #82427] Wo, 20 Augustus 2003 11:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Was dit ek wat met jou baklei het?

> Jis en toe ek dit gesê het is ek van 'n kant of uitgek*k. Wys jou net - kan
> ook nie wen nie.
>
> "Glücklich" wrote:
>>
>> En ek stry nie die amerikaners is baie lui en oneffektief, ons het dit al in
>> ander gesprekke ook bespreek.
>
Re: Amin is dood ... [boodskap #82568 is 'n antwoord op boodskap #82449] Wo, 20 Augustus 2003 11:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Waarmee is jy besig? jy begin nou die tegnieke van sommige mense op my
"ignore list" toepas.

Alhoevel ons hewig verskil oor serkere onderwerpe het ek tot dusver nog jou
opine gerespekteer, maar dit begin duidelik word dat ek te veel van jou
verwag het.

As ek die punt mis "Please enlighten me" as jy nie kan nie is dit dalk jy
wat die punt mis.

Ek erken ek het 'n onortodokse redenasie wyse, maar wat laat jou so sterk
glo dat jy op die regte pad is? Miskien is dit jy wat die kat aan die gat
beethet.

"Lorinda" skryf in boodskap news:3f4100eb$1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Glücklich" wrote in message
> news:%9W%a.13813$f44.5209@fe04.atl2.webusenet.com...
>> Suid Afrka het wapens aan Sadam Hussein verkoop!! Maak dit Suid Afrika dan
>> nou gedeeltelik skuldig aan die moorde op die Kurds?
>
> Jy mis die punt. Soos gewoonlik. En ek dink jou mammie soek jou.
> (ons het so goed klaargekom terwyl ons nie met mekaar gepraat het nie)
>
> Lorinda
>
Re: Amin is dood ... [boodskap #82569 is 'n antwoord op boodskap #82455] Wo, 20 Augustus 2003 12:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
En wat gaan gebeur as Afrika in 'n bloedbad of helse hongersnood gedompel
word?

Dan sit almal maar weer en blameer Amerika, Engeland Frankryk...ens omdat
hulle niks daaromtrent gedoen het nie. Hoekom is dit altyd ander lande se
verantwoordelikheid as afrika regerings nie eers verantwoordelikheid wil
aanvaar vir hulle eie mislukkings nie?

"Jonas" skryf in boodskap news:bhs7nq$sni$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Lorinda - die feit dat Amin, soos Mugabe, op 'n goeie noot afgeskop het
> behoort as aanduiding te dien dat die Britte bepaald nie die ondergang van
> Uganda op die wyse probeer bewerkstellig het nie.
> Maar miskien is jy reg. Die wêreld moet maar Afrika aan sy eie lot oor laat.
> En ek dink dit is presies waarmee hulle tans besig is - hulle verwed nie
> hulle geld op 'n verloorperd nie.
>
> "Lorinda" wrote in message
> news:3f413c88$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:bhrcdm$ff4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Lorinda. Ek stem saam. Dit is nie lokus van kontrole nie. Lokus van kontrole
>>> verwys na die aanvaardiging van jou eie verantwoordelikhede.
>>> Hierdie is weereens waar westerlinge hulself verantwoordelik hou vir die
>>> geluk/ongeluk van 'n ander, siel. Op watter tydstip word die ouens tot
>>> verantwoording geroep? Of word hulle so gering geag dat die vermoë hulle nie
>>> toegreken word nie?
>>>
>>
>> Jonas, dink jy nie dat Britse ondersteuning in iets soos 'n coup, dus nie 'n
>> verkiesing nie, selfs al weet hulle dit is nie die beste ding vir die land
>> nie, hulle aandadig maak nie? Onthou hulle was in 'n magsposisie met
>> betrekking tot Uganda, handelsgewys ens. Die Engelse aanvaar ook nie maklik
>> skuld nie..............
>>
>> Lorinda
>>
>
Re: Amin is dood ... [boodskap #82571 is 'n antwoord op boodskap #82566] Wo, 20 Augustus 2003 12:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Glücklich wrote

> Die swartes hier in Amerika kak en kern net soveel oor "affirmative" action.
> en ek kan nie verstaan hoekom daar altyd voorsiening gemaak moet vir mense
> wat nie op dieselfde vlak kan persteer as ander werkers nie. Onthou dis
> dieselfde mense wat aandring om as gelykes behandel te word maar tog wil die
> bliksems voorkeer geniet sodat hulle minder produtiwiteit kan lewer, vir
> dieselfde of beter vergoeding.
>
> Die verlede het fokkol te doen met "affirmative" action. Affirmative action
> is 'n rassistiese beleid wat staatmaak op die beginsel van "White Guilt"

Ag kekkel, kekkel, kekkel tog maar dieselfde ou
deuntjie waarmee jy uit SA weg is en nou hier nog
sit en kekkel, kekkel, kekkel.
En onthou, as dit op prestasie afkom, gaan die
mense wat uit die Ooste en uit die Indiese subkontinent
oorspronklik na Noord-Amerika gekom het, die
" wittes" ver vooruit wat prestasies betref. Dis nou al
jare lank dat mense wie se voorvaders uit die Ooste
gekom het, die Amerikaanse spelling bee wen.
Affirmative action is daar, nie om vir swakkere
kandidate plekke op skool en universiteit te voorsien
nie, maar om te veg teen dieselfde vieslike wit rassistiese
voorkeure wat jy vertoon, wat 'n wit persoon in 'n pos
sal aanstel net omdat sy vel, soos joune, wit is. Die
persoon in Kanada wat daar is om " affirmative
action" te verseker, is iemand wat oorspronklik van
die Indiese subkontinent af gekom het. Ek was
geinteresseerd in die feit dat hy vir 'n ruk gesekondeer
is na SA en hulle gehelp het met hulle eie " affirmative
action" programme. Ek dink jy sal verbaas wees
hoeveel van wat in SA gedoen word, geskool word
op wat in Kanada gedoen word. Ek dink die huidige
regime dink aan hulself as in dieselfde terme as Kanada:
ons bevolkings is klein, ons hang westerse waardes
aan, ons het ongeveer dieselfde groepsprobleme.
Ek sien SA dan ook aktief besig om hulle militere mag
te gebruik vir " peacekeeping," een ding waarvoor
Kanadese bekend is. Kanadese probeer nou die
vrede hou in Afghanistan. En nog altyd in dele van
die Balkan skiereiland.

Gloudina
Re: Amin is dood ... [boodskap #82575 is 'n antwoord op boodskap #82571] Wo, 20 Augustus 2003 13:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Soos gewoonlik is jy ver verkeerd antie. Ek werk saam met swart mense wat
ek baie respekteer. Hulle kak en kerm nie oor "Affirmative Action" nie want
hulle presteer op die 'n mededingende vlak. Die slegter werkers (wit en
swart) was deur die probleme in ons industrie uitgesorteer van die goeies en
slegs die goeies het oorgebly.

Die klomp bliksems wat daaroor kerm is die slegte spul wat in elk geval goed
vir fokkol is. Nie omdat hulle swart is nie maar omdat hulle sleg is. Die
slegte wit bliksems moet maar hulle lot aanvaar maar die slegte swart
bliksems het aleraande ander opsies wat vir hulle oopgemaak word deur mense
wat ly aan die "White Guilt" kompleks.

"@rogers.com" wrote in message
news:_UJ0b.230241$hOa.151725@news02.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>
> Glücklich wrote
>
>> Die swartes hier in Amerika kak en kern net soveel oor "affirmative" action.
>> en ek kan nie verstaan hoekom daar altyd voorsiening gemaak moet vir mense
>> wat nie op dieselfde vlak kan persteer as ander werkers nie. Onthou dis
>> dieselfde mense wat aandring om as gelykes behandel te word maar tog wil die
>> bliksems voorkeer geniet sodat hulle minder produtiwiteit kan lewer, vir
>> dieselfde of beter vergoeding.
>>
>> Die verlede het fokkol te doen met "affirmative" action. Affirmative action
>> is 'n rassistiese beleid wat staatmaak op die beginsel van "White Guilt"
>
> Ag kekkel, kekkel, kekkel tog maar dieselfde ou
> deuntjie waarmee jy uit SA weg is en nou hier nog
> sit en kekkel, kekkel, kekkel.
> En onthou, as dit op prestasie afkom, gaan die
> mense wat uit die Ooste en uit die Indiese subkontinent
> oorspronklik na Noord-Amerika gekom het, die
> " wittes" ver vooruit wat prestasies betref. Dis nou al
> jare lank dat mense wie se voorvaders uit die Ooste
> gekom het, die Amerikaanse spelling bee wen.
> Affirmative action is daar, nie om vir swakkere
> kandidate plekke op skool en universiteit te voorsien
> nie, maar om te veg teen dieselfde vieslike wit rassistiese
> voorkeure wat jy vertoon, wat 'n wit persoon in 'n pos
> sal aanstel net omdat sy vel, soos joune, wit is. Die
> persoon in Kanada wat daar is om " affirmative
> action" te verseker, is iemand wat oorspronklik van
> die Indiese subkontinent af gekom het. Ek was
> geinteresseerd in die feit dat hy vir 'n ruk gesekondeer
> is na SA en hulle gehelp het met hulle eie " affirmative
> action" programme. Ek dink jy sal verbaas wees
> hoeveel van wat in SA gedoen word, geskool word
> op wat in Kanada gedoen word. Ek dink die huidige
> regime dink aan hulself as in dieselfde terme as Kanada:
> ons bevolkings is klein, ons hang westerse waardes
> aan, ons het ongeveer dieselfde groepsprobleme.
> Ek sien SA dan ook aktief besig om hulle militere mag
> te gebruik vir " peacekeeping," een ding waarvoor
> Kanadese bekend is. Kanadese probeer nou die
> vrede hou in Afghanistan. En nog altyd in dele van
> die Balkan skiereiland.
>
> Gloudina
>
Re: Amin is dood ... [boodskap #82597 is 'n antwoord op boodskap #82568] Wo, 20 Augustus 2003 19:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Glücklich" skryf in boodskap news:...
> Waarmee is jy besig? jy begin nou die tegnieke van sommige mense op my
> "ignore list" toepas.
>
> Alhoevel ons hewig verskil oor serkere onderwerpe het ek tot dusver nog jou
> opine gerespekteer, maar dit begin duidelik word dat ek te veel van jou
> verwag het.
>
> As ek die punt mis "Please enlighten me" as jy nie kan nie is dit dalk jy
> wat die punt mis.
>
> Ek erken ek het 'n onortodokse redenasie wyse, maar wat laat jou so sterk
> glo dat jy op die regte pad is? Miskien is dit jy wat die kat aan die gat
> beethet.
>
>

Glucklich, ek is jammer, ek moes nie op jou geskel het nie. Ek glo ook
nie sterk of andersinds dat net ek op die regte pad is nie, die geloof
is net vir 'n paar beskore.

Maar as ek nou eerlik wil wees dan kan ek nie sê ek sal dit nie weer
doen nie. Jy het nie 'n onortodokse redenasie wyse nie, inteendeel. As
dit maar onortodoks was, of iewers 'n glimmer van oorspronklikheid
gehad het. Dus sit my asseblief op jou killfile. Dis duidelik my
probleem, ek stem met baie mense op die groep nie saam nie en ons kan
nog steeds 'n gesprek hê. Ek voel nie instaat om een met jou te hê
nie, ek is jammer. Jy kom heeltemaal goed met al die ander mense
klaar, so ek herhaal, dit is my probleem. Sit my op jou killfile.

Lorinda
Re: Amin is dood ... [boodskap #82602 is 'n antwoord op boodskap #82567] Do, 21 Augustus 2003 01:01 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Neeeeeeeeeeeee.

"Glücklich" skryf in boodskap news:t1J0b.1032$634.586@fe02.atl2.webusenet.com...
> Was dit ek wat met jou baklei het?
Vorige onderwerp: Re: Natuurbewaring, Steve en Gloudina
Volgende onderwerp: O Roodepoort laat my staan...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 18:09:07 MGT 2024