Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ek is nie enigsens trots dat ek n Afrikaner is nie
Ek is nie enigsens trots dat ek n Afrikaner is nie [boodskap #8183] So, 26 Januarie 1997 00:00 na volgende boodskap
Andre Pretorius  is tans af-lyn  Andre Pretorius
Boodskappe: 1
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Junior Lid
Hoor net watse k@k het Dirk Coetzee en mense soos hy aangevang. Dan moet ek
oor Afrikanerskap baklei.
Nee DANKIE!

Andre
Re: Ek is nie enigsens trots dat ek n Afrikaner is nie [boodskap #8196 is 'n antwoord op boodskap #8183] Ma, 27 Januarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum[2]  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum[2]
Boodskappe: 264
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
In article "Andre Pretorius" writes:
> From: "Andre Pretorius"
> Subject: Ek is nie enigsens trots dat ek n Afrikaner is nie
> Date: 26 Jan 1997 20:31:31 GMT

> Hoor net watse k@k het Dirk Coetzee en mense soos hy aangevang. Dan moet ek
> oor Afrikanerskap baklei.
> Nee DANKIE!

> Andre

Dis die probleem as mens op gesuiwerde geskiedenis en politiek korrekte
patriotisme grootgemaak word - jy is later nie bestand teen die waarheid nie,
En jou hele ou selfbeeld tuimel in as jy dit teëkom.

Ek merk op die geskiedenis word nou opnuut gesuiwer.

Groete, Leendert
Re: Ek is nie enigsens trots dat ek n Afrikaner is nie [boodskap #8197 is 'n antwoord op boodskap #8183] Ma, 27 Januarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
cobus van bosch  is tans af-lyn  cobus van bosch
Boodskappe: 46
Geregistreer: September 1996
Karma: 0
Volle Lid
On 26 Jan 1997 20:31:31 GMT, "Andre Pretorius" wrote:
> Hoor net watse k@k het Dirk Coetzee en mense soos hy aangevang. Dan moet ek
> oor Afrikanerskap baklei.
> Nee DANKIE!
>
> Andre

Sê hulle, ja sê hulle!

Kakkies
Re: Ek is nie enigsens trots dat ek n Afrikaner is nie [boodskap #8198 is 'n antwoord op boodskap #8183] Ma, 27 Januarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tierkat  is tans af-lyn  Tierkat
Boodskappe: 12
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Junior Lid
> "From: "Andre Pretorius"
Date: 26 Jan 1997
Hoor net watse k@k het Dirk Coetzee en mense soos hy aangevang. Dan moet ek
oor Afrikanerskap baklei.
Nee DANKIE!<

elke volk het sy vark.......

Ek is nog steeds trots op my erfenis van Afrikaner kultuur!!!!

Hester
Re: Ek is nie enigsens trots dat ek n Afrikaner is nie [boodskap #8230 is 'n antwoord op boodskap #8183] Di, 28 Januarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 28 Jan 1997 05:53:06 GMT, "Dawie" wrote:

nou 'n gewetens probleem het nie...... Ons moes besef het dat so iets aan[/color]
> die gebeur was.....
> Wat ons nou moet doen is om op te staan, saam te staan en Afrikaans in die
> "Nuwe Suid Afrika" as 'n taal vir vrede uit te bou!!>>>

Ja.
Re: Ek is nie enigsens trots dat ek n Afrikaner is nie [boodskap #8231 is 'n antwoord op boodskap #8183] Di, 28 Januarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
cobus van bosch  is tans af-lyn  cobus van bosch
Boodskappe: 46
Geregistreer: September 1996
Karma: 0
Volle Lid
On 27 Jan 1997 13:49:27 GMT, tie...@aol.com (Tierkat) wrote:
>> "From: "Andre Pretorius"
> Date: 26 Jan 1997
> Hoor net watse k@k het Dirk Coetzee en mense soos hy aangevang. Dan moet ek
> oor Afrikanerskap baklei.
> Nee DANKIE!
> elke volk het sy vark.......
>
> Ek is nog steeds trots op my erfenis van Afrikaner kultuur!!!!
>
> Hester

Kan jy asseblief vir my se wat hierdie erfenis van Afrikaner kultuur
is? Jy sal vir baie ander nuuskieriges n groot guns doen. Ons wag op
jou spoedige antwoord.

Groete
Koos kakkies
Re: Ek is nie enigsens trots dat ek n Afrikaner is nie [boodskap #8232 is 'n antwoord op boodskap #8183] Di, 28 Januarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dawie  is tans af-lyn  Dawie
Boodskappe: 6
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Junior Lid
Dit sal nie help as jy met jou kop onder die sand gaan loop sit, omdat jy
nou 'n gewetens probleem het nie...... Ons moes besef het dat so iets aan
die gebeur was.....
Wat ons nou moet doen is om op te staan, saam te staan en Afrikaans in die
"Nuwe Suid Afrika" as 'n taal vir vrede uit te bou!!

Dawie

Andre Pretorius wrote in article
...
> Hoor net watse k@k het Dirk Coetzee en mense soos hy aangevang. Dan moet ek
> oor Afrikanerskap baklei.
> Nee DANKIE!
>
> Andre
>
Re: Ek is nie enigsens trots dat ek n Afrikaner is nie [boodskap #8256 is 'n antwoord op boodskap #8183] Wo, 29 Januarie 1997 00:00 Na vorige boodskap
Dawie  is tans af-lyn  Dawie
Boodskappe: 6
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Junior Lid
More Gideon

Nog nooit het ek daardie beroep oorweeg nie............

Gideon van Zyl wrote in article
...
>
>> Dit sal nie help as jy met jou kop onder die sand gaan loop sit, omdat jy
>> nou 'n gewetens probleem het nie...... Ons moes besef het dat so iets aan
>> die gebeur was.....
>> Wat ons nou moet doen is om op te staan, saam te staan en Afrikaans in die
>> "Nuwe Suid Afrika" as 'n taal vir vrede uit te bou!!
>>
>> Dawie
>>
> AG ..... dit is soooooo mooi ;)
>
> .......Dawie, is jy nie dalk 'n politikus nie?
>
>
> -Gideon-
>
Re: Ek is nie enigsens trots dat ek n Afrikaner is nie [boodskap #8257 is 'n antwoord op boodskap #8183] Wo, 29 Januarie 1997 00:00 Na vorige boodskap
Gideon  is tans af-lyn  Gideon
Boodskappe: 194
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
> Dit sal nie help as jy met jou kop onder die sand gaan loop sit, omdat jy
> nou 'n gewetens probleem het nie...... Ons moes besef het dat so iets aan
> die gebeur was.....
> Wat ons nou moet doen is om op te staan, saam te staan en Afrikaans in die
> "Nuwe Suid Afrika" as 'n taal vir vrede uit te bou!!
>
> Dawie
>
AG ..... dit is soooooo mooi ;)

.......Dawie, is jy nie dalk 'n politikus nie?

-Gideon-
Vorige onderwerp: Re: Taalnuus uit Afrizania
Volgende onderwerp: ........LIEFDE.............
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 19:24:21 MGT 2024