Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Afrikaans, ons taal » Wat is "Crushed Ice" in Afr.
Wat is "Crushed Ice" in Afr. [boodskap #8120] Wo, 22 Januarie 1997 00:00 na volgende boodskap
Tarzan  is tans af-lyn  Tarzan
Boodskappe: 4
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Junior Lid
Ek het die volgende terme in gedagte
1 vergruisde ys
2 gemaalde ys
3 fyn gemaakte ys

Kan Julle moontlik aan nog 'n paar beskrywende terme dink

Hangende groete

Tarzan
Re: Wat is "Crushed Ice" in Afr. [boodskap #8171 is 'n antwoord op boodskap #8120] Vr, 24 Januarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ber...  is tans af-lyn  ber...
Boodskappe: 13
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
In article "Tarzan" writes:
> From: "Tarzan"
> Subject: Wat is "Crushed Ice" in Afr.
> Date: 22 Jan 1997 11:55:48 GMT

> Ek het die volgende terme in gedagte
> 1 vergruisde ys
> 2 gemaalde ys
> 3 fyn gemaakte ys

> Kan Julle moontlik aan nog 'n paar beskrywende terme dink

> Hangende groete

> Tarzan

Ysbrokkies?
Re: Wat is "Crushed Ice" in Afr. [boodskap #8214 is 'n antwoord op boodskap #8120] Ma, 27 Januarie 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Blue Peter[2]  is tans af-lyn  Blue Peter[2]
Boodskappe: 15
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Junior Lid
On 1/24/97 10:09PM, in message ,
ber...@iafrica.com wrote:

> In article "Tarzan"
> writes:
>> From: "Tarzan"
>> Subject: Wat is "Crushed Ice" in Afr.
>> Date: 22 Jan 1997 11:55:48 GMT
>
>> Ek het die volgende terme in gedagte
>> 1 vergruisde ys
>> 2 gemaalde ys
>> 3 fyn gemaakte ys
>
>> Kan Julle moontlik aan nog 'n paar beskrywende terme dink
>
>> Hangende groete
>
>> Tarzan
>
> Ysbrokkies?

Hallo,
Ek vermoed dat jy graag 'n enkel begrip vir die engelse woord 'Crushed ice' he?
Wat van iets soos 'Vonkel-ys, Vonkelys, Vonkel ys'

Gebruik : Engels : "Can I have crushed ice in my drink please?"
Afrikaans : "Kan ek asseblief vonkel-ys in my drankie kry?"

Vonkel-ys gee ook lewe aan die gebreekte ys..... Dit is ook nie 'n direkte
vertaling vanaf engels nie. Verder, die woord verleen hom tot romantiese
sintaks en kan dus goed lewe in ons Lewendige Afrikaans......

Laat my weet wat jy daarvan dink.

Groete
Gerhard
Re: Wat is "Crushed Ice" in Afr. [boodskap #8249 is 'n antwoord op boodskap #8120] Di, 28 Januarie 1997 00:00 Na vorige boodskap
Grigori Rasputin  is tans af-lyn  Grigori Rasputin
Boodskappe: 2
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Junior Lid
Ysgruis?
Vorige onderwerp: WILDE AFRIKAANSE WOORDE...............
Volgende onderwerp: Speltoetser
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 13:33:43 MGT 2024