Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gras anderkant draad nie groener
Gras anderkant draad nie groener [boodskap #82385] |
Ma., 18 Augustus 2003 02:56  |
Glücklich
Boodskappe: 271 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
'n Atikel met die naam "Gras anderkant draad nie groener" het onlangs in die
Rapport verskyn.
Die artikel kan hier gevind word http://www.news24.com/Rapport/Sake-Rapport
(kies Sake)
Ek wonder vreeslik hoe hierdie snert ontvang word in Suid Afrika want klink
soos 'n gogga-maak-vir-baba-bang storie. Die skrywer het duidelik geen
ervaring van lewe in die buiteland. Sy statistieke is blykbaar vannaf die
"Economist Intelligence Unit (EIU)" verkry maar die intrepetasie daarvan
laat my wonder.
Hy het die pryse van goedere in die buiteland geneem, dit omgeskakel na die
rand waarde en op grond daarvan maak hy gevolgtrekkings dat Suid Afrika nog
steeds goedkoper is as die buiteland. Die artikel skram doelbewus weg
vannaf die klein besonderhede soos verdienste potensiaal. Sekerlik sal items
geprys word vir die mark waar hulle verkoop moet word. Al moet 'n swaker
produk aangebied word om die vervaardigheids koste te beperk.
Kom ons kyk nou maar na klere, Ek hou van "Levi" denim broeke want dis
uiters goeie kwaliteit en as ek die koste teenoor my verdienste beskou dit
nie vreeslik duur nie. Daarom dra ek slegs Levi demin broeke en ek het 6
bloues, 4 swartes en 1 witte(cream) 'n totaal van sowat $330 se denim
broeke, direk omgesit omgeveer R2640. Dan het ek ook bykans 12 "Dockers"
langbroeke van dieselfde kwaliteit en vervaardiger. Maar dis nie reg om so
direk die waarde om te skakel nie aangesien een Levi broek nie R240 kos in
SA nie. Laas wat ek gekyk het was dit meer as R500 vir een van hierdie
broeke in SA. Dis hoekom jy maar die "Mr Price" weergawe kry wat duidelik
nie dieselfde kwaliteit is nie. In SA het ek die Mr Price weergawe gekoop
want my verdienste daar het dit nie moontlik gemaak on R500 te betaal vir
een denim broek nie. Laat ek byvoeg ek het ook 'n baie meer senior pos
beklee in my vorige maatskapy in Suid Afrika as wat ek hier het.
Hier in Amerika ry elke tweede huisvrou met 'n "Chrysler Voyager" en die
model voertuig het nie hoë aansien onder die mense hier nie, in SA is dis
uitsluitlik die baie ryk mense wat dit kan bekostig.
Die skrywer laat ook weet dat petrol goedkoper is in SA as in ander lande.
Direk ongeskakel seker ja, maar moenie vergeet nie ons verdien dollars!!! op
die einde van die dag maak my tenk petrol 'n heelwat kleiner gaatjie in my
sak hier in Amerika. Dan noem ek nie eers dat ek 'n heelwat groter voertuig
hier bestuur. Ek wonder of die persoon so ver gegaan het om die omskakeling
tussen liter en galon in ag te neem.
Hierdie artikel is duidelik 'n poging om mense wat dit oorweeg om SA te
verlaat bang te praat, en ek kan maar net raai wie staan agter dit.
|
|
|
Re: Gras anderkant draad nie groener [boodskap #82403 is 'n antwoord op boodskap #82385] |
Ma., 18 Augustus 2003 11:17   |
Max[2]
Boodskappe: 47 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Glucklich
Ek het nie die artikel gelees nie... Ek sien mens moet nou aanteken om
die artikels te kan lees. Met al die spam wat ek kry, gee ek nie meer
my emailadres uit nie...
Ek is egter geneig om saam te stem met wat ek dink in die artikel
geskryf staan...
In Europa verdien jy ongeveer dubbel wat mens in SA sou verdien. Die
pryse van kruideniers is egter soms tot tien keer so duur as in SA.
Ons betaal byvoorbeeld R15 tot R35 vir 'n brood...
Jou voorbeelde is bietjie eensydig. Dis algemene kennis dat petrol
"spotgoedkoop" is in VSA. Jy kan ook nie dinge wat uit die VSA
ingevoer word na SA gebruik as voorbeelde nie.
Ek het hierdie naweek 'n kwart waatlemoentjie (toe hy heel was, was hy
ongeveer so groot soos 'n sokkerbal) gekoop vir EUR 1,77. Wat betaal
julle vir waatlemoene in die VSA? Annette, wat betaal julle vir
waatlemoene in SA?
Max___________________________________________
"Glücklich"
> 'n Atikel met die naam "Gras anderkant draad nie groener" het onlangs in die
> Rapport verskyn.
>
> Die artikel kan hier gevind word http://www.news24.com/Rapport/Sake-Rapport
> (kies Sake)
>
> Ek wonder vreeslik hoe hierdie snert ontvang word in Suid Afrika want klink
> soos 'n gogga-maak-vir-baba-bang storie. Die skrywer het duidelik geen
> ervaring van lewe in die buiteland. Sy statistieke is blykbaar vannaf die
> "Economist Intelligence Unit (EIU)" verkry maar die intrepetasie daarvan
> laat my wonder.
>
> Hy het die pryse van goedere in die buiteland geneem, dit omgeskakel na die
> rand waarde en op grond daarvan maak hy gevolgtrekkings dat Suid Afrika nog
> steeds goedkoper is as die buiteland. Die artikel skram doelbewus weg
> vannaf die klein besonderhede soos verdienste potensiaal. Sekerlik sal items
> geprys word vir die mark waar hulle verkoop moet word. Al moet 'n swaker
> produk aangebied word om die vervaardigheids koste te beperk.
>
> Kom ons kyk nou maar na klere, Ek hou van "Levi" denim broeke want dis
> uiters goeie kwaliteit en as ek die koste teenoor my verdienste beskou dit
> nie vreeslik duur nie. Daarom dra ek slegs Levi demin broeke en ek het 6
> bloues, 4 swartes en 1 witte(cream) 'n totaal van sowat $330 se denim
> broeke, direk omgesit omgeveer R2640. Dan het ek ook bykans 12 "Dockers"
> langbroeke van dieselfde kwaliteit en vervaardiger. Maar dis nie reg om so
> direk die waarde om te skakel nie aangesien een Levi broek nie R240 kos in
> SA nie. Laas wat ek gekyk het was dit meer as R500 vir een van hierdie
> broeke in SA. Dis hoekom jy maar die "Mr Price" weergawe kry wat duidelik
> nie dieselfde kwaliteit is nie. In SA het ek die Mr Price weergawe gekoop
> want my verdienste daar het dit nie moontlik gemaak on R500 te betaal vir
> een denim broek nie. Laat ek byvoeg ek het ook 'n baie meer senior pos
> beklee in my vorige maatskapy in Suid Afrika as wat ek hier het.
>
> Hier in Amerika ry elke tweede huisvrou met 'n "Chrysler Voyager" en die
> model voertuig het nie hoë aansien onder die mense hier nie, in SA is dis
> uitsluitlik die baie ryk mense wat dit kan bekostig.
>
> Die skrywer laat ook weet dat petrol goedkoper is in SA as in ander lande.
> Direk ongeskakel seker ja, maar moenie vergeet nie ons verdien dollars!!! op
> die einde van die dag maak my tenk petrol 'n heelwat kleiner gaatjie in my
> sak hier in Amerika. Dan noem ek nie eers dat ek 'n heelwat groter voertuig
> hier bestuur. Ek wonder of die persoon so ver gegaan het om die omskakeling
> tussen liter en galon in ag te neem.
>
> Hierdie artikel is duidelik 'n poging om mense wat dit oorweeg om SA te
> verlaat bang te praat, en ek kan maar net raai wie staan agter dit.
|
|
|
|
|
Re: Gras anderkant draad nie groener [boodskap #82428 is 'n antwoord op boodskap #82403] |
Ma., 18 Augustus 2003 15:36   |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek is nie so seker van hierdie storie nie. Dis maklik om te sê 'n Rand is
soveel dollar werd en as 'n mens oorsee gaan werk, dan maak jy soveel meer
geld. 'n Ou in Kalifornië het op 'n kol vir my vertel dat ek moet onthou
dat die geld wat jy daar verdien, leef jy mee in 'n land wat goed in
dollarwaarde ook geprys is. Ek weet ook dat 'n veel groter persentasie
mense in SA kan bekostig om Mercedes Benze te ry, as die mense in byv. die
VSA! Moet mens nie eerder die gewone produkte se pryse vergelyk in
verhouding met die aantal van die geldeenheid wat in die betrokke land
verdien word nie?
Byvoorbeeld by ons in Namibië: Die Nam Dollar is soortgelyk aan die
Rand.
Brood, bruin: N$3,80........$0,45c VSA
Melk: N$6,65/liter..............$0,78c VSA
Skaapvleis: N$13,50/kg [heel].............$1,59 VSA
Koerant [dagblad]: N$3,00...................$0,35 VSA
Vir 'n werk soos byvoorbeeld iets soos 'n semi-senior pos [senior
aankoper, of so iets] is salarisse ongeveer iets soos N$20 000 per maand.
Help dit? Hoe vergelyk dit met oorsee?
"Max" skryf in boodskap news:cc9ea8f.0308180317.6b424bbe@posting.google.com...
> Glucklich
>
> Ek het nie die artikel gelees nie... Ek sien mens moet nou aanteken om
> die artikels te kan lees. Met al die spam wat ek kry, gee ek nie meer
> my emailadres uit nie...
>
> Ek is egter geneig om saam te stem met wat ek dink in die artikel
> geskryf staan...
>
> In Europa verdien jy ongeveer dubbel wat mens in SA sou verdien. Die
> pryse van kruideniers is egter soms tot tien keer so duur as in SA.
> Ons betaal byvoorbeeld R15 tot R35 vir 'n brood...
>
> Jou voorbeelde is bietjie eensydig. Dis algemene kennis dat petrol
> "spotgoedkoop" is in VSA. Jy kan ook nie dinge wat uit die VSA
> ingevoer word na SA gebruik as voorbeelde nie.
>
> Ek het hierdie naweek 'n kwart waatlemoentjie (toe hy heel was, was hy
> ongeveer so groot soos 'n sokkerbal) gekoop vir EUR 1,77. Wat betaal
> julle vir waatlemoene in die VSA? Annette, wat betaal julle vir
> waatlemoene in SA?
>
> Max___________________________________________
>
>
> "Glücklich"
>> 'n Atikel met die naam "Gras anderkant draad nie groener" het onlangs in die
>> Rapport verskyn.
>>
>> Die artikel kan hier gevind word
http://www.news24.com/Rapport/Sake-Rapport
>> (kies Sake)
>>
>> Ek wonder vreeslik hoe hierdie snert ontvang word in Suid Afrika want klink
>> soos 'n gogga-maak-vir-baba-bang storie. Die skrywer het duidelik geen
>> ervaring van lewe in die buiteland. Sy statistieke is blykbaar vannaf die
>> "Economist Intelligence Unit (EIU)" verkry maar die intrepetasie daarvan
>> laat my wonder.
>>
>> Hy het die pryse van goedere in die buiteland geneem, dit omgeskakel na die
>> rand waarde en op grond daarvan maak hy gevolgtrekkings dat Suid Afrika nog
>> steeds goedkoper is as die buiteland. Die artikel skram doelbewus weg
>> vannaf die klein besonderhede soos verdienste potensiaal. Sekerlik sal items
>> geprys word vir die mark waar hulle verkoop moet word. Al moet 'n swaker
>> produk aangebied word om die vervaardigheids koste te beperk.
>>
>> Kom ons kyk nou maar na klere, Ek hou van "Levi" denim broeke want dis
>> uiters goeie kwaliteit en as ek die koste teenoor my verdienste beskou dit
>> nie vreeslik duur nie. Daarom dra ek slegs Levi demin broeke en ek het 6
>> bloues, 4 swartes en 1 witte(cream) 'n totaal van sowat $330 se denim
>> broeke, direk omgesit omgeveer R2640. Dan het ek ook bykans 12 "Dockers"
>> langbroeke van dieselfde kwaliteit en vervaardiger. Maar dis nie reg om so
>> direk die waarde om te skakel nie aangesien een Levi broek nie R240 kos in
>> SA nie. Laas wat ek gekyk het was dit meer as R500 vir een van hierdie
>> broeke in SA. Dis hoekom jy maar die "Mr Price" weergawe kry wat duidelik
>> nie dieselfde kwaliteit is nie. In SA het ek die Mr Price weergawe gekoop
>> want my verdienste daar het dit nie moontlik gemaak on R500 te betaal vir
>> een denim broek nie. Laat ek byvoeg ek het ook 'n baie meer senior pos
>> beklee in my vorige maatskapy in Suid Afrika as wat ek hier het.
>>
>> Hier in Amerika ry elke tweede huisvrou met 'n "Chrysler Voyager" en die
>> model voertuig het nie hoë aansien onder die mense hier nie, in SA is dis
>> uitsluitlik die baie ryk mense wat dit kan bekostig.
>>
>> Die skrywer laat ook weet dat petrol goedkoper is in SA as in ander lande.
>> Direk ongeskakel seker ja, maar moenie vergeet nie ons verdien dollars!!! op
>> die einde van die dag maak my tenk petrol 'n heelwat kleiner gaatjie in my
>> sak hier in Amerika. Dan noem ek nie eers dat ek 'n heelwat groter voertuig
>> hier bestuur. Ek wonder of die persoon so ver gegaan het om die omskakeling
>> tussen liter en galon in ag te neem.
>>
>> Hierdie artikel is duidelik 'n poging om mense wat dit oorweeg om SA te
>> verlaat bang te praat, en ek kan maar net raai wie staan agter dit.
|
|
|
|
|
|
|
Re: Gras anderkant draad nie groener [boodskap #82468 is 'n antwoord op boodskap #82428] |
Di., 19 Augustus 2003 09:28   |
Max[2]
Boodskappe: 47 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Hoeveel is die N$ teenoor die Rand? Hoe vergelyk die lewensstandaard
van Namibië, met dié van SA?
In Nederland is die gemiddelde huishoudelike inkomste (dws
gesamentlik), EUR 1 700, BRUTO!
Gelukkig is die sosiale voorsiening hier baie goed.
Vreemd genoeg, leef ons hier "beter" as in SA, maar ek glo dis omdat
mens nie hier soveel skuld het soos in SA nie.
Ons ry welliswaar nie almal met 4x4´s nie, en woon ook nie in die
paleise waarin die SA´ers woon nie.
Max_________________________________________________
"Suidwester"
> Ek is nie so seker van hierdie storie nie. Dis maklik om te sê 'n Rand is
> soveel dollar werd en as 'n mens oorsee gaan werk, dan maak jy soveel meer
> geld. 'n Ou in Kalifornië het op 'n kol vir my vertel dat ek moet onthou
> dat die geld wat jy daar verdien, leef jy mee in 'n land wat goed in
> dollarwaarde ook geprys is. Ek weet ook dat 'n veel groter persentasie
> mense in SA kan bekostig om Mercedes Benze te ry, as die mense in byv. die
> VSA! Moet mens nie eerder die gewone produkte se pryse vergelyk in
> verhouding met die aantal van die geldeenheid wat in die betrokke land
> verdien word nie?
> Byvoorbeeld by ons in Namibië: Die Nam Dollar is soortgelyk aan die
> Rand.
>
> Brood, bruin: N$3,80........$0,45c VSA
> Melk: N$6,65/liter..............$0,78c VSA
> Skaapvleis: N$13,50/kg [heel].............$1,59 VSA
> Koerant [dagblad]: N$3,00...................$0,35 VSA
>
> Vir 'n werk soos byvoorbeeld iets soos 'n semi-senior pos [senior
> aankoper, of so iets] is salarisse ongeveer iets soos N$20 000 per maand.
> Help dit? Hoe vergelyk dit met oorsee?
> "Max" wrote in message
> news:cc9ea8f.0308180317.6b424bbe@posting.google.com...
>> Glucklich
>>
>> Ek het nie die artikel gelees nie... Ek sien mens moet nou aanteken om
>> die artikels te kan lees. Met al die spam wat ek kry, gee ek nie meer
>> my emailadres uit nie...
>>
>> Ek is egter geneig om saam te stem met wat ek dink in die artikel
>> geskryf staan...
>>
>> In Europa verdien jy ongeveer dubbel wat mens in SA sou verdien. Die
>> pryse van kruideniers is egter soms tot tien keer so duur as in SA.
>> Ons betaal byvoorbeeld R15 tot R35 vir 'n brood...
>>
>> Jou voorbeelde is bietjie eensydig. Dis algemene kennis dat petrol
>> "spotgoedkoop" is in VSA. Jy kan ook nie dinge wat uit die VSA
>> ingevoer word na SA gebruik as voorbeelde nie.
>>
>> Ek het hierdie naweek 'n kwart waatlemoentjie (toe hy heel was, was hy
>> ongeveer so groot soos 'n sokkerbal) gekoop vir EUR 1,77. Wat betaal
>> julle vir waatlemoene in die VSA? Annette, wat betaal julle vir
>> waatlemoene in SA?
>>
>> Max___________________________________________
>>
>>
>> "Glücklich"
>>> 'n Atikel met die naam "Gras anderkant draad nie groener" het onlangs in
> die
>>> Rapport verskyn.
>>>
>>> Die artikel kan hier gevind word
> http://www.news24.com/Rapport/Sake-Rapport
>>> (kies Sake)
>>>
>>> Ek wonder vreeslik hoe hierdie snert ontvang word in Suid Afrika want
> klink
>>> soos 'n gogga-maak-vir-baba-bang storie. Die skrywer het duidelik geen
>>> ervaring van lewe in die buiteland. Sy statistieke is blykbaar vannaf
> die
>>> "Economist Intelligence Unit (EIU)" verkry maar die intrepetasie daarvan
>>> laat my wonder.
>>>
>>> Hy het die pryse van goedere in die buiteland geneem, dit omgeskakel na
> die
>>> rand waarde en op grond daarvan maak hy gevolgtrekkings dat Suid Afrika
> nog
>>> steeds goedkoper is as die buiteland. Die artikel skram doelbewus weg
>>> vannaf die klein besonderhede soos verdienste potensiaal. Sekerlik sal
> items
>>> geprys word vir die mark waar hulle verkoop moet word. Al moet 'n swaker
>>> produk aangebied word om die vervaardigheids koste te beperk.
>>>
>>> Kom ons kyk nou maar na klere, Ek hou van "Levi" denim broeke want dis
>>> uiters goeie kwaliteit en as ek die koste teenoor my verdienste beskou
> dit
>>> nie vreeslik duur nie. Daarom dra ek slegs Levi demin broeke en ek het
> 6
>>> bloues, 4 swartes en 1 witte(cream) 'n totaal van sowat $330 se denim
>>> broeke, direk omgesit omgeveer R2640. Dan het ek ook bykans 12
> "Dockers"
>>> langbroeke van dieselfde kwaliteit en vervaardiger. Maar dis nie reg om
> so
>>> direk die waarde om te skakel nie aangesien een Levi broek nie R240 kos
> in
>>> SA nie. Laas wat ek gekyk het was dit meer as R500 vir een van hierdie
>>> broeke in SA. Dis hoekom jy maar die "Mr Price" weergawe kry wat
> duidelik
>>> nie dieselfde kwaliteit is nie. In SA het ek die Mr Price weergawe
> gekoop
>>> want my verdienste daar het dit nie moontlik gemaak on R500 te betaal
> vir
>>> een denim broek nie. Laat ek byvoeg ek het ook 'n baie meer senior pos
>>> beklee in my vorige maatskapy in Suid Afrika as wat ek hier het.
>>>
>>> Hier in Amerika ry elke tweede huisvrou met 'n "Chrysler Voyager" en die
>>> model voertuig het nie hoë aansien onder die mense hier nie, in SA is
> dis
>>> uitsluitlik die baie ryk mense wat dit kan bekostig.
>>>
>>> Die skrywer laat ook weet dat petrol goedkoper is in SA as in ander
> lande.
>>> Direk ongeskakel seker ja, maar moenie vergeet nie ons verdien
> dollars!!! op
>>> die einde van die dag maak my tenk petrol 'n heelwat kleiner gaatjie in
> my
>>> sak hier in Amerika. Dan noem ek nie eers dat ek 'n heelwat groter
> voertuig
>>> hier bestuur. Ek wonder of die persoon so ver gegaan het om die
> omskakeling
>>> tussen liter en galon in ag te neem.
>>>
>>> Hierdie artikel is duidelik 'n poging om mense wat dit oorweeg om SA te
>>> verlaat bang te praat, en ek kan maar net raai wie staan agter dit.
|
|
|
Re: Gras anderkant draad nie groener [boodskap #82471 is 'n antwoord op boodskap #82468] |
Di., 19 Augustus 2003 10:46   |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die N$ is direk gekoppel aan die Rand. Dus is hulle gelyk. Die
lewensstandaard in SA en Nam is ook baie dieselfde aangesien die twee lande
se markte basies dieselfde is. In 'n stad soos Windhoek is die inkomste
geredelik vergelykbaar met die Kaap, maar is nie heeltemal so hoog soos in
Johannesburg of Pretoria nie. Wat kruideniersware aanbetref, sal jy vind
dat die RSA oor die algemeen goedkoper is, terwyl dinge soos vleis weer meer
koopbaar is in Nam as in die RSA. Wat lewenskwaliteit aanbetref, is dit
seker maar 'n kwessie van smaak, maar daar is Namibië die RSA myle voor.
Mense in die stede van die RSA vertoef maklik 'n uur of meer op die pad om
net by die werk en terug te kom en daarom spandder hy sy hele dag by die
werk. Vertrek vroegoggend en kom donker eers weer by die huis. In Nam
sal jy vind die mense is veel meer 'casual' en dat meeste besighede tyd maak
vir 'n ordentlike middagete en dan word dit nog laat donker ook hier by ons.
Mense wat 5 uur klaarmaak met werk, het nog amper 3 ure se lig om sport te
gaan beoefen, stap, visvang, whatever.
Net vir die interessantgeid, meeste werkende huishoudings in Nam het ten
minste een motor, maar baie het twee of meer. 'n Normale 3 slaaapkamer
huis is so 160 - 180 vk meter groot en lê op sy eie erf van so 1200vk.m.
"Max" skryf in boodskap news:cc9ea8f.0308190128.5ca9b19e@posting.google.com...
> Hoeveel is die N$ teenoor die Rand? Hoe vergelyk die lewensstandaard
> van Namibië, met dié van SA?
>
> In Nederland is die gemiddelde huishoudelike inkomste (dws
> gesamentlik), EUR 1 700, BRUTO!
>
> Gelukkig is die sosiale voorsiening hier baie goed.
>
> Vreemd genoeg, leef ons hier "beter" as in SA, maar ek glo dis omdat
> mens nie hier soveel skuld het soos in SA nie.
>
> Ons ry welliswaar nie almal met 4x4's nie, en woon ook nie in die
> paleise waarin die SA'ers woon nie.
>
> Max_________________________________________________
>
> "Suidwester"
>> Ek is nie so seker van hierdie storie nie. Dis maklik om te sê 'n Rand is
>> soveel dollar werd en as 'n mens oorsee gaan werk, dan maak jy soveel meer
>> geld. 'n Ou in Kalifornië het op 'n kol vir my vertel dat ek moet onthou
>> dat die geld wat jy daar verdien, leef jy mee in 'n land wat goed in
>> dollarwaarde ook geprys is. Ek weet ook dat 'n veel groter persentasie
>> mense in SA kan bekostig om Mercedes Benze te ry, as die mense in byv. die
>> VSA! Moet mens nie eerder die gewone produkte se pryse vergelyk in
>> verhouding met die aantal van die geldeenheid wat in die betrokke land
>> verdien word nie?
>> Byvoorbeeld by ons in Namibië: Die Nam Dollar is soortgelyk aan die
>> Rand.
>>
>> Brood, bruin: N$3,80........$0,45c VSA
>> Melk: N$6,65/liter..............$0,78c VSA
>> Skaapvleis: N$13,50/kg [heel].............$1,59 VSA
>> Koerant [dagblad]: N$3,00...................$0,35 VSA
>>
>> Vir 'n werk soos byvoorbeeld iets soos 'n semi-senior pos [senior
>> aankoper, of so iets] is salarisse ongeveer iets soos N$20 000 per maand.
>> Help dit? Hoe vergelyk dit met oorsee?
>> "Max" wrote in message
>> news:cc9ea8f.0308180317.6b424bbe@posting.google.com...
>>> Glucklich
>>>
>>> Ek het nie die artikel gelees nie... Ek sien mens moet nou aanteken om
>>> die artikels te kan lees. Met al die spam wat ek kry, gee ek nie meer
>>> my emailadres uit nie...
>>>
>>> Ek is egter geneig om saam te stem met wat ek dink in die artikel
>>> geskryf staan...
>>>
>>> In Europa verdien jy ongeveer dubbel wat mens in SA sou verdien. Die
>>> pryse van kruideniers is egter soms tot tien keer so duur as in SA.
>>> Ons betaal byvoorbeeld R15 tot R35 vir 'n brood...
>>>
>>> Jou voorbeelde is bietjie eensydig. Dis algemene kennis dat petrol
>>> "spotgoedkoop" is in VSA. Jy kan ook nie dinge wat uit die VSA
>>> ingevoer word na SA gebruik as voorbeelde nie.
>>>
>>> Ek het hierdie naweek 'n kwart waatlemoentjie (toe hy heel was, was hy
>>> ongeveer so groot soos 'n sokkerbal) gekoop vir EUR 1,77. Wat betaal
>>> julle vir waatlemoene in die VSA? Annette, wat betaal julle vir
>>> waatlemoene in SA?
>>>
>>> Max___________________________________________
>>>
>>>
>>> "Glücklich"
>>>> 'n Atikel met die naam "Gras anderkant draad nie groener" het onlangs in die
>>>> Rapport verskyn.
>>>>
>>>> Die artikel kan hier gevind word
>> http://www.news24.com/Rapport/Sake-Rapport
>>>> (kies Sake)
>>>>
>>>> Ek wonder vreeslik hoe hierdie snert ontvang word in Suid Afrika want klink
>>>> soos 'n gogga-maak-vir-baba-bang storie. Die skrywer het duidelik geen
>>>> ervaring van lewe in die buiteland. Sy statistieke is blykbaar vannaf die
>>>> "Economist Intelligence Unit (EIU)" verkry maar die intrepetasie daarvan
>>>> laat my wonder.
>>>>
>>>> Hy het die pryse van goedere in die buiteland geneem, dit omgeskakel na die
>>>> rand waarde en op grond daarvan maak hy gevolgtrekkings dat Suid Afrika nog
>>>> steeds goedkoper is as die buiteland. Die artikel skram doelbewus weg
>>>> vannaf die klein besonderhede soos verdienste potensiaal. Sekerlik sal items
>>>> geprys word vir die mark waar hulle verkoop moet word. Al moet 'n swaker
>>>> produk aangebied word om die vervaardigheids koste te beperk.
>>>>
>>>> Kom ons kyk nou maar na klere, Ek hou van "Levi" denim broeke want dis
>>>> uiters goeie kwaliteit en as ek die koste teenoor my verdienste beskou dit
>>>> nie vreeslik duur nie. Daarom dra ek slegs Levi demin broeke en ek het 6
>>>> bloues, 4 swartes en 1 witte(cream) 'n totaal van sowat $330 se denim
>>>> broeke, direk omgesit omgeveer R2640. Dan het ek ook bykans 12 "Dockers"
>>>> langbroeke van dieselfde kwaliteit en vervaardiger. Maar dis nie reg om so
>>>> direk die waarde om te skakel nie aangesien een Levi broek nie R240 kos in
>>>> SA nie. Laas wat ek gekyk het was dit meer as R500 vir een van hierdie
>>>> broeke in SA. Dis hoekom jy maar die "Mr Price" weergawe kry wat duidelik
>>>> nie dieselfde kwaliteit is nie. In SA het ek die Mr Price weergawe gekoop
>>>> want my verdienste daar het dit nie moontlik gemaak on R500 te betaal vir
>>>> een denim broek nie. Laat ek byvoeg ek het ook 'n baie meer senior pos
>>>> beklee in my vorige maatskapy in Suid Afrika as wat ek hier het.
>>>>
>>>> Hier in Amerika ry elke tweede huisvrou met 'n "Chrysler Voyager" en die
>>>> model voertuig het nie hoë aansien onder die mense hier nie, in SA is dis
>>>> uitsluitlik die baie ryk mense wat dit kan bekostig.
>>>>
>>>> Die skrywer laat ook weet dat petrol goedkoper is in SA as in ander lande.
>>>> Direk ongeskakel seker ja, maar moenie vergeet nie ons verdien dollars!!! op
>>>> die einde van die dag maak my tenk petrol 'n heelwat kleiner gaatjie in my
>>>> sak hier in Amerika. Dan noem ek nie eers dat ek 'n heelwat groter voertuig
>>>> hier bestuur. Ek wonder of die persoon so ver gegaan het om die omskakeling
>>>> tussen liter en galon in ag te neem.
>>>>
>>>> Hierdie artikel is duidelik 'n poging om mense wat dit oorweeg om SA te
>>>> verlaat bang te praat, en ek kan maar net raai wie staan agter dit.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Gras anderkant draad nie groener [boodskap #82574 is 'n antwoord op boodskap #82558] |
Wo., 20 Augustus 2003 13:02   |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Tante, hoe kan ek iemand anders as die politici aanvat oor hierdie goed?
Vra vir enige mens met 'n greintjie wil om te werk of dit enigiets tot
voordeel van die land gehad het behalwe vir sommige luiaards se gerief, en
hulle lag vir jou. As jy daglig wil spaar, dan moet jy tog sekerlik die
dag langer maak? Doer in Gauteng waar die mense al 6 uur in die aand in
die donker by die huis kom, sekerlik vir hulle sal 'n uur vroeë op 'n dag
baie beteken. Selfs twee ure. Hier by ons het hulle die ding verkeerdom
gedoen.......of jy daarvan hou of nie, dis een van jou politieke helde se
bekende f.kops!
"@rogers.com" wrote in message news:iyI0b.229483$hOa.129977@news02.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>
> Suidwester wrote
>
>> Namibië is nou in wintertyd wat beteken ons is een uur agter die RSA tyd.
>> Net tot die eerste week in September, dan skuif die tyd een uur aan en is
>> ons weer in lyn met SA.....tot die eerste week in April. Die amptelike
>> doel hiervan is om in die winter die oggende later te maak want die kinders
>> wat skool toe moet gaan, gaan so half donker by die huise weg onder
>> 'normale' tyd.
>> die besigheidsgemeenskap het vir jarre hard baklei teen die wintertyd, maar
>> verduidelik nou vir 'n politikus dat hy 'n fout gemaak het
>
> Moenie alles herlei na 'n aanval teen die politici nie-
> in hierdie geval bedoel jy natuurlik ook weer die swart
> politici. Julle het maar net " Daylight Savings Time" ingestel,
> soos ons hier, iets wat al lankal moes gedoen gewees het,
> ook vir die westelike deel van SA. Om SA in een tydsone
> te plaas, is 'n verwringing van die dag. Die oostelike
> deel word te vroeg donker en die westelike deel te laat.
>
> Gloudina
>
|
|
|
Re: Gras anderkant draad nie groener [boodskap #82584 is 'n antwoord op boodskap #82558] |
Wo., 20 Augustus 2003 13:39   |
Max[2]
Boodskappe: 47 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
"@rogers.com" skryf in boodskap news:...
> Suidwester wrote
>
>> Namibië is nou in wintertyd wat beteken ons is een uur agter die RSA tyd.
>> Net tot die eerste week in September, dan skuif die tyd een uur aan en is
>> ons weer in lyn met SA.....tot die eerste week in April. Die amptelike
>> doel hiervan is om in die winter die oggende later te maak want die kinders
>> wat skool toe moet gaan, gaan so half donker by die huise weg onder
>> 'normale' tyd.
>> die besigheidsgemeenskap het vir jarre hard baklei teen die wintertyd, maar
>> verduidelik nou vir 'n politikus dat hy 'n fout gemaak het
>
> Moenie alles herlei na 'n aanval teen die politici nie-
> in hierdie geval bedoel jy natuurlik ook weer die swart
> politici. Julle het maar net " Daylight Savings Time" ingestel,
> soos ons hier, iets wat al lankal moes gedoen gewees het,
> ook vir die westelike deel van SA. Om SA in een tydsone
> te plaas, is 'n verwringing van die dag. Die oostelike
> deel word te vroeg donker en die westelike deel te laat.
>
> Gloudina
Hou tog op om alles so swart/wit te sien...
Ek verstaan hoekom mens die tyd aanskuif vir die winter... Maar, ons
slimme Gloudina, verduidelik jy nou vir ons hoekom dit in die somer
moet terugskuif... Hier by ons word dit in die somer eers elfuur
donker, watse verkil sou dit maak as dit al tienuur was?
Max_____________________________________________________
|
|
|
|
Re: Gras anderkant draad nie groener [boodskap #82587 is 'n antwoord op boodskap #82584] |
Wo., 20 Augustus 2003 14:23   |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Max wrote
> Ek verstaan hoekom mens die tyd aanskuif vir die winter... Maar, ons
> slimme Gloudina, verduidelik jy nou vir ons hoekom dit in die somer
> moet terugskuif... Hier by ons word dit in die somer eers elfuur
> donker, watse verkil sou dit maak as dit al tienuur was?
Soos ek dit verstaan, is Daylight Savings Time ingestel, om dit
vroeer in die winter lig te kry, sodat veral skoolkinders darem
nie tussen ag en nege nog in die donker by die skool aankom
nie. In die ander helfte van die jaar word dit dan maar net terug-
gebring na waar dit in alle geval nog normaalweg sou gewees
het as dit nie gebeur het nie.
Ek is nie 'n honderd persent entoesiastiese ondersteuner
van Daylight Savings Time nie. Ek sou liewer sien dat ons 'n
uur later lig het in die winter. Om die son in die middel van die
winter al hier teen twintig oor vier te sien ondergaan, en teen
vyf-uur is dit pikdonker, is vir my baie neerdrukkend. Ek tel,
na die laaste weke in Desember, die minute na minute wanneer
die lig weer begin terugkom. Ek hou vreeslik baie van die Kanadese
winter, maar ek wil lig daarmee saam kry. Soos in Februarie en
Maart.
Nie alle provinsies in Kanada gaan op Daylight Savings Time
nie. Ek dink Saskatchewan neem nie daaraan deel nie. En ek
vergeet nou wat " Mountain Time" in Alberta se doel is.
Gloudina
|
|
|
|
Re: Gras anderkant draad nie groener [boodskap #82592 is 'n antwoord op boodskap #82585] |
Wo., 20 Augustus 2003 16:03   |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Max wrote
> Gloudina, dis miskien tyd dat jy weer op besoek gaan in Afrika. Dan
> sal jy sien wie deesdae met die groot blink karre ry en in die groot
> huise bly...
>
> Tog jammer dat die massas nog net so sleg (en slegter) af is as in die
> apartheidsjare
Nee-wat, Max, jy praat ook maar die praat. Persentasie-
gewys is daar maar nog min nie-blankes in groot huise en
groot karre, teenoor die aantal wittes wat in groot huise
en groot karre ry. Dit is nou as jy matematies die ding
bereken. As jy begin by die feit dat ag uit elke tien mense
in SA nie-blankes is, en jy vat jou stelling, dan moet elke
ag uit tien huise in SA deur nie-blankes met groot karre
bewoon word. En selfs jy weet jy praat strooi dan.
Verder is die " massas" nie slegter af as in die apartheids-
jare nie. Dis maar jou meultjie wat daardie soort gepraat
maal en hoop dat mense dit glo. Dit is wel waar dat
daardie ag uit tien lede van die bevolking wat nie-blank is,
nog nie in weelde lewe en in die geld rol nie. Sulke dinge
kom nie maklik reg nie. SA was nooit die land van melk
en heuning vir nie-blankes nie. Net vir die wittes in hulle
gesteelde eerste-wereld luuksheid. Maar stadig, baie
stadig, kom dinge reg. Dit sal seker nog twee dekades
of so neem voordat almal gelukkig voel. Maar voor daardie
tyd sal 'n hele klomp blankes hulle gewoontes moet
verander. Hulle sal grond moet opgee. Hulle sal moet
ophou om op nie-blanke arbeid staat te maak vir hulle
inkomstes. Ensovoorts.
Gloudina
|
|
|
Re: Gras anderkant draad nie groener [boodskap #82613 is 'n antwoord op boodskap #82592] |
Do., 21 Augustus 2003 07:00   |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hie-hie-haa-haaa! Jinne antie, maar jy oortref jouself elke keer! Glo jy
regtig wat jy kwytraak, of was jou dop te sterk? Dat jy nie weet wat in
Afrika aangaan nie is nou nog meer duidelik as voorheen! Jy reken die
massas is nie slegter af as voorheen nie, nou waar dink jy kom die massiewe
verhoging in werkloosheid vandaan? Dink jy dit is hoofsaaklik witmense of
is dit swartes? Dis swartes! Hoekom? Nou moet jy mooi stadig lees dat
jy dit kan verstaan:
Met die koms van die nuwe bedeling het regstellende aksie gekom en 'n groot
deel van die bestaande blanke staatsamptenare [ook die by die semi-staat] is
vroeg laat gaan om vir jou vryheidsvarke plek te maak. In jou kennisveld
is dit natuurlik die wonderlike ding om te doen, behalwe natuurlik dat jy
jouself in die gat geskiet het sonder dat jy dit agterkom!
Vergeet vir 'n oomblik die term wit en swart en oordeel die mense net
op ondervinding en werkvermoë. Jy vervang mense met die nodige ervaring en
vaardighede met mense wat eenvoudig nie die werk effektief kan doen nie.
En wat het geword van hierdie blankes? Die wat nie sonder 'n baas kan nie,
het sy uitbetalings gevat en sy groot huis kontant betaal en vir hom werk
gaan kry in die privaatsektor. Andere het weer die geleentheid aangegryp
om 'n eie besigheid te begin......whatever, die hele aksie het net die
blanke 'n nog groter ekonomiese mag gegee.
En jy huil so oor die grond wat die blanke boere moet afgee.
Uiteindelik gaan dit gebeur, of ons daarvan hou of nie, want g'n mens kan
ordentlik bly leef as sy goed bly steel word of sy mense vermoor word nie.
Jy weet natuurlik wat dit beteken? Suider-Afrika gaan totaal afhanklik
word van die invoere van kos. En die arme boere.....hulle sal seker maar
die geld van die plaas vat en gaan belê in besighede wat aan die nuwe swart
'boere' implemente verskaf en as hulle bankrot speel, die plase weer
terugkry?
In Nam is dit reeds besig om te gebeur! Swart boere wat hulle plase
nie kan onderhou nie, verhuur dit aan die blanke spekulante wat vee op groot
maat aan die SA mark lewer en skatryk word. So, 'the bottom line is'
terwyl julle politiek word ons nog net ryker. Punt.
"@rogers.com" wrote in message
news:dZM0b.231836$hOa.186101@news02.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>
> Max wrote
>
>> Gloudina, dis miskien tyd dat jy weer op besoek gaan in Afrika. Dan
>> sal jy sien wie deesdae met die groot blink karre ry en in die groot
>> huise bly...
>>
>> Tog jammer dat die massas nog net so sleg (en slegter) af is as in die
>> apartheidsjare
>
> Nee-wat, Max, jy praat ook maar die praat. Persentasie-
> gewys is daar maar nog min nie-blankes in groot huise en
> groot karre, teenoor die aantal wittes wat in groot huise
> en groot karre ry. Dit is nou as jy matematies die ding
> bereken. As jy begin by die feit dat ag uit elke tien mense
> in SA nie-blankes is, en jy vat jou stelling, dan moet elke
> ag uit tien huise in SA deur nie-blankes met groot karre
> bewoon word. En selfs jy weet jy praat strooi dan.
> Verder is die " massas" nie slegter af as in die apartheids-
> jare nie. Dis maar jou meultjie wat daardie soort gepraat
> maal en hoop dat mense dit glo. Dit is wel waar dat
> daardie ag uit tien lede van die bevolking wat nie-blank is,
> nog nie in weelde lewe en in die geld rol nie. Sulke dinge
> kom nie maklik reg nie. SA was nooit die land van melk
> en heuning vir nie-blankes nie. Net vir die wittes in hulle
> gesteelde eerste-wereld luuksheid. Maar stadig, baie
> stadig, kom dinge reg. Dit sal seker nog twee dekades
> of so neem voordat almal gelukkig voel. Maar voor daardie
> tyd sal 'n hele klomp blankes hulle gewoontes moet
> verander. Hulle sal grond moet opgee. Hulle sal moet
> ophou om op nie-blanke arbeid staat te maak vir hulle
> inkomstes. Ensovoorts.
>
> Gloudina
>
|
|
|
Re: Gras anderkant draad nie groener [boodskap #82614 is 'n antwoord op boodskap #82592] |
Do., 21 Augustus 2003 07:52   |
Max[2]
Boodskappe: 47 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
"@rogers.com"
> Max wrote
>
>> Gloudina, dis miskien tyd dat jy weer op besoek gaan in Afrika. Dan
>> sal jy sien wie deesdae met die groot blink karre ry en in die groot
>> huise bly...
>>
>> Tog jammer dat die massas nog net so sleg (en slegter) af is as in die
>> apartheidsjare
>
> Nee-wat, Max, jy praat ook maar die praat. Persentasie-
Nee, my tannie, ek praat nie net die praat nie, ek doen ook die doen.
Wanneer was jy laas in SA? Jy baseer alles wat jy sê op hoorsê
stories, en op ongebalanseerde opinies wat jy van nuusgroepe afhaal.
Ek sê weer, gaan 'n keer SA toe, kyk vir jouself en kom vertel ons wat
jy gesien het.
> gewys is daar maar nog min nie-blankes in groot huise en
> groot karre, teenoor die aantal wittes wat in groot huise
> en groot karre ry. Dit is nou as jy matematies die ding
Dis waar wat jy daar sê. Die verhouding is nog nie reg nie, maar gee
SA tog een keer die krediet wat hy verdien. Dit is besig om reg te
kom. Opvallend om te sien hoe goed dit met my blanke familie en my
blanke vriende gaan. ANC regering of te not. Miskien moet ons donker
boeties net 'n keer ophou wag vir die weelde om in hulle skote te val.
> bereken. As jy begin by die feit dat ag uit elke tien mense
> in SA nie-blankes is, en jy vat jou stelling, dan moet elke
> ag uit tien huise in SA deur nie-blankes met groot karre
> bewoon word. En selfs jy weet jy praat strooi dan.
> Verder is die " massas" nie slegter af as in die apartheids-
> jare nie.
Tannie, dis jou opinie. Ek wonder hoeveel van daai "massas" stem met
jou saam dat hulle nou beter af is as tevore... Ja, daar's nie meer ´n
aandklok wat hulle saans uit die stede verdryf nie. Hulle mag nou op
dieselfde toilet sit as die baas. Maar verder gaan dit met hulle baie
sleg. Dis niemand se skuld nie. SA is in werklikheid 'n baie arm land.
Daar is nou net 'n ander groep mense daar bo wat die bietjie room
afskep.
> Dis maar jou meultjie wat daardie soort gepraat
> maal en hoop dat mense dit glo. Dit is wel waar dat
> daardie ag uit tien lede van die bevolking wat nie-blank is,
> nog nie in weelde lewe en in die geld rol nie. Sulke dinge
En tannie, sê jy my nou, watse persentasie blankes leef in weelde en
rol in die geld?
> kom nie maklik reg nie. SA was nooit die land van melk
> en heuning vir nie-blankes nie. Net vir die wittes in hulle
> gesteelde eerste-wereld luuksheid. Maar stadig, baie
Dis tien jaar gelede al oor. Sindsdien is dit die land van melk en
heuning vir die ANC topmanne...
> stadig, kom dinge reg. Dit sal seker nog twee dekades
> of so neem voordat almal gelukkig voel. Maar voor daardie
Is twee dekandes ook lank genoeg vir jóú om beter te voel?
> tyd sal 'n hele klomp blankes hulle gewoontes moet
> verander. Hulle sal grond moet opgee. Hulle sal moet
> ophou om op nie-blanke arbeid staat te maak vir hulle
> inkomstes. Ensovoorts.
>
> Gloudina
Hoekom moet die blankes hulle gewoontes verander? Omdat hulle te
suksesvol is? Ek dink eerder dis tyd dat die swartes hulle gewoontes
verander. Hulle hele denkwyse. Hulle kultuur moet hulle egter hou,
want dis mooi om te sien.
Ja, kom ons herverdeel die grond, dan kan ons ook vrek van ellende
soos ons bure in die noorde.
Om af te sluit sê ek weer, moenie op hoorsê jou opinies skoei nie.
GAAN KYK SELF!
Max_________________________________________________
|
|
|
|
Re: Gras anderkant draad nie groener [boodskap #82679 is 'n antwoord op boodskap #82616] |
Vr., 22 Augustus 2003 07:09   |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Sies antie, hoekom moet ek met enigiemand deel, swart of wit? Is dit dan
nie juis waaroor alles gaan nie? Elke man vir homself. Ek het nog niks
van niemand gesteel nie. My ouers het my op hul eie koste laat leer.
Daarna het ek eers vir 'n paar base gewerk en uiteindelik werk ek vir
myself. Nie 'n enkele ding het ek nog ooit verniet gekry nie. Hoekom en
wat moet ek met wie deel? Ek ken vele swart besigheidsmanne wat heel
suksesvol werk en presteer van doer uit die apartheidsera uit, want sien,
anders as wat jy in jou teorestiese wêreld uitgewerk het en glo, het jy nie
enige politiek nodig om betaling te ontvang vir harde werk nie......en dis
presies waar die probleem lê in Afrika: Die groot gros van die swart mense
kán nie op hul eie bene staan nie en glo dat daar iemand, êrens moet wees
wat hulle sal versorg. Darem net snaaks dat die gewone swart man nie gaan
bedel by sy eie swart broer nie? Hulle kom bedel by die blankes. En nog
'n waarheid. 'n Swarte gee fokol vir sy swart broer wat bedel.....die
wittes wel. Hoe verklaar jy dit?
"@rogers.com" wrote in message news:fK11b.235864$hOa.83700@news02.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>
> Max wrote
>
>>>> Gloudina, dis miskien tyd dat jy weer op besoek gaan in Afrika. Dan
>>>> sal jy sien wie deesdae met die groot blink karre ry en in die groot
>>>> huise bly...
>> Wanneer was jy laas in SA? Jy baseer alles wat jy sê op hoorsê
>
>> Dis waar wat jy daar sê. Die verhouding is nog nie reg nie, maar gee
>> SA tog een keer die krediet wat hy verdien. Dit is besig om reg te
>> kom. Opvallend om te sien hoe goed dit met my blanke familie en my
>> blanke vriende gaan. ANC regering of te not. Miskien moet ons donker
>> boeties net 'n keer ophou wag vir die weelde om in hulle skote te val.
>
> So jy stem eintlik saam met my? Al wat nog woer-woer, is hierdie
> masjientjie wat verklaar dat die huidige regering nou 'n towerstokkie
> moet swaai en al die swartes moet ook in 'n land van melk en heuning
> sit, anders is hulle uit die bose en verdien hulle om gehaat te word.
> En weet jy hoekom hierdie masjientjie so woer-woer in jou kop. Dis
> omdat jy skuldig voel dat die wittes nog in die land van melk en heuning
> sit. Hou maar op om oor die lot van die swartes te kekkel. Hulle sal
> na hulleself kyk. Gaan preek maar net vir jou wit vriende en familie
> dat hulle moet begin deel.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
Re: Gras anderkant draad nie groener [boodskap #82710 is 'n antwoord op boodskap #82679] |
Vr., 22 Augustus 2003 14:30   |
Glücklich
Boodskappe: 271 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
En dis ook so in alle swart lande. Ek word alewig gemolesteer deur swartes
as ek my wit lyf op die stratte van lande soos Jamaica waag. Al loop ek nou
saam met ander swartes wat heelwat meer welaf as ek is. Die ryk swartes sal
nie 'n dooie duit aan die armes gee nie, en somiges het my al aangespreek
daaroor omdat ek volgens hulle te vrygewig(sag) is teenoor die bedelaars.
"Suidwester" skryf in boodskap news:3f45c1d4.0@news1.mweb.co.za...
> Sies antie, hoekom moet ek met enigiemand deel, swart of wit? Is dit dan
> nie juis waaroor alles gaan nie? Elke man vir homself. Ek het nog niks
> van niemand gesteel nie. My ouers het my op hul eie koste laat leer.
> Daarna het ek eers vir 'n paar base gewerk en uiteindelik werk ek vir
> myself. Nie 'n enkele ding het ek nog ooit verniet gekry nie. Hoekom en
> wat moet ek met wie deel? Ek ken vele swart besigheidsmanne wat heel
> suksesvol werk en presteer van doer uit die apartheidsera uit, want sien,
> anders as wat jy in jou teorestiese wêreld uitgewerk het en glo, het jy nie
> enige politiek nodig om betaling te ontvang vir harde werk nie......en dis
> presies waar die probleem lê in Afrika: Die groot gros van die swart mense
> kón nie op hul eie bene staan nie en glo dat daar iemand, êrens moet wees
> wat hulle sal versorg. Darem net snaaks dat die gewone swart man nie gaan
> bedel by sy eie swart broer nie? Hulle kom bedel by die blankes. En nog
> 'n waarheid. 'n Swarte gee fokol vir sy swart broer wat bedel.....die
> wittes wel. Hoe verklaar jy dit?
> "@rogers.com" wrote in message
> news:fK11b.235864$hOa.83700@news02.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>>
>> Max wrote
>>
>>>> > Gloudina, dis miskien tyd dat jy weer op besoek gaan in Afrika. Dan
>>>> > sal jy sien wie deesdae met die groot blink karre ry en in die groot
>>>> > huise bly...
>>> Wanneer was jy laas in SA? Jy baseer alles wat jy sê op hoorsê
>>
>>> Dis waar wat jy daar sê. Die verhouding is nog nie reg nie, maar gee
>>> SA tog een keer die krediet wat hy verdien. Dit is besig om reg te
>>> kom. Opvallend om te sien hoe goed dit met my blanke familie en my
>>> blanke vriende gaan. ANC regering of te not. Miskien moet ons donker
>>> boeties net 'n keer ophou wag vir die weelde om in hulle skote te val.
>>
>> So jy stem eintlik saam met my? Al wat nog woer-woer, is hierdie
>> masjientjie wat verklaar dat die huidige regering nou 'n towerstokkie
>> moet swaai en al die swartes moet ook in 'n land van melk en heuning
>> sit, anders is hulle uit die bose en verdien hulle om gehaat te word.
>> En weet jy hoekom hierdie masjientjie so woer-woer in jou kop. Dis
>> omdat jy skuldig voel dat die wittes nog in die land van melk en heuning
>> sit. Hou maar op om oor die lot van die swartes te kekkel. Hulle sal
>> na hulleself kyk. Gaan preek maar net vir jou wit vriende en familie
>> dat hulle moet begin deel.
>>
>> Gloudina
>>
>
|
|
|
|
|
Re: Gras anderkant draad nie groener [boodskap #82765 is 'n antwoord op boodskap #82724] |
Sa., 23 Augustus 2003 09:03   |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hoekom is ek arrogant as ek feite stel? Hoekom werk jy nie die statistieke
van die geskiedenis om en vergelyk die feite nie? Die swart mense was
honderde jare langer in Afrika en wat het hulle daarmee gemaak? Gaan kyk
maar na elke Afrika-land en jy sal sien dat 99% van die ontdekkings en
ontwikkelings deur blanke mense gedoen is. Gaan na die patentekantoor in
Pretoria en praat met die mense daar. Dis slegs by hoogs uitsondering dat
'n swart persoon 'n patent sal probeer registreer. Jy sal natuurlik nou
vir my wil vertel dat die blankes verder ontwikkeel is en die regte
agtergrond gehad het, maar die swart man is dan langer daar? Net so gaan
dit op die grond ook. Toe die Afrika nog min mense gehad het, het die
swart stamme om waterpunte saamgekoek en dit was die wit boer wat bereid was
om water te gaan skep op ongebruikte plekke wat hulle in staat gestel het om
die grond wel bruikbaar te maak.
Maak hierdie stellings van my 'n rassis, ou antie? As dit jou
gelukkig maak, dan is ek seker een, maar ek noem dit eerder 'n realistiese
en logiese siening. Dit sê vir my dat elke mens het 'n nis in die lewe.
Nie almal kan entrepeneurs wees nie en nie almal kan vir 'n hele lewe lank
gediggies doseer en tevrede wees daarmee nie. Oor die algemeen het die
swart mense van Afrika 'n meer 'casual' houding omtrent die lewe, terwyl
blankes oor die algemeen groter waarde heg aan ontwikkeling en voortuitgang.
Steeds vandag sien jy dit in die ANC regering...
O, en daai myne van jou wat die swart manne so hard in
werk.......NIEMAND dwing hulle om daarin te werk nie en hulle word nog
betaal ook! Van wanneer af het 'n betaalde werker die reg om deel van 'n
besigheid op te eis? O shit, jy's mos 'n vryheidsmisdadiger wat mos glo in
aas as primôre doel in die lewe, wat sê ek tog?!
"@rogers.com" wrote in message news:Wtt1b.267932$rsJ.210505@news04.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>
> Suidwester wrote
>
>> presies waar die probleem lê in Afrika: Die groot gros van die swart mense
>> kón nie op hul eie bene staan nie en glo dat daar iemand, êrens moet wees
>> wat hulle sal versorg.
>
> Jou soort arrogante witnerf is die werklike siekte
> wat nog SA opeet. Wat dink jy elke keer as jy
> 'n swart vrou sien met gekookte mielies op haar
> kop, wat sy gaan verkoop om haar kinders te
> voed? Wat dink jy elke keer as jy die geswete
> liggame sien van die meestal swart manne wat
> onder in myne werk om al die minerale na die
> oppervlakte te bring wat SA ryk maak? Jy en
> jou arrogantheid is die grootste probleem in Afrika.
>
> Tant Hessie van die Spergebied
>
|
|
|
Re: Gras anderkant draad nie groener [boodskap #82788 is 'n antwoord op boodskap #82759] |
So., 24 Augustus 2003 01:12  |
Glücklich
Boodskappe: 271 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ja ek doen maar ek skryf eerder oor dinge wat ek self beleef as oor dinge
wat ek iewers in 'n boek gelees het. Ek is 100% seker oot die feite as ek
iets self deurgemaak het. As jy oplet is dit nie oor myself nie maar dinge
wat ek beleef en waarneem.
Was jy al in Kingston?
"DD" skryf in boodskap news:nq3ekvkhkhjhu96k01roscg4tqo8ijr40b@4ax.com...
> On Fri, 22 Aug 2003 10:30:16 -0400, "Glücklich" wrote:
>
>> En dis ook so in alle swart lande. Ek word alewig gemolesteer deur swartes
>> as ek my wit lyf op die stratte van lande soos Jamaica waag. Al loop ek nou
>> saam met ander swartes wat heelwat meer welaf as ek is. Die ryk swartes sal
>> nie 'n dooie duit aan die armes gee nie, en somiges het my al aangespreek
>> daaroor omdat ek volgens hulle te vrygewig(sag) is teenoor die bedelaars.
>>
>
> Glücklich, skryf jy partykeer oor 'n ander tema as jouself ook?
>
> DD
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sa. Apr. 19 18:56:38 UTC 2025
|