Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Amin is dood ...
|
|
|
Re: Amin is dood ... [boodskap #82367 is 'n antwoord op boodskap #82365] |
So., 17 Augustus 2003 13:10   |
Glücklich
Boodskappe: 271 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hey antie almal het gehoop die kragondernreking in jou area gaan heelwat
langer aanhou.
Hoekom gaan jy nie terug Suid Afrika toe nie, jou mense is mos nou in beheer
van die land. Of het jy dalk genoeg intellegensie om the besef die land is
besig om vinnig agteruit te gaan? Die rykdom van die "P.W.Botha" era is
vinnig besig om verkwansel te word.
Maak nie saak watter feite jou in die gesig staar nie, jy sal altyd 'n
manier kry om die stront in Suid Afrika op "apartheid" te blameer. Dit nou
terwyl jy lekker veilig sit in Kanada. Kanada wat deur "WIT" mense regeer
word en dien ooreenkomstig rykdom en stabiliteit geniet!
Kom laat ek bietjie hoor van hoe Amin se masse moord op sy eie mense
Engeland se skuld was!!! of miskien kan jy iets inwerk om "apartheid' die
skuld te gee.
En as jy my immigrasie na Amerika 'n vlugtog wil noem, "be my guest" Moet
ook nie nalaat om te noem dat dit 'n vlugtog is vannaf bloedorstige
moordenaars en verkragters nie.
Dieselfde mense wat jy "Comerades" noem.
Dieselfde mense wat Suid Afrika regeer.
Dieselfde mense wat dink Idi Amin was 'n goeie mens!!!!
"@rogers.com" wrote in message news:5DK%a.180043$4UE.71710@news01.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>
> Glücklich wrote
>
>> Die manier waarop Thabo ou Bob beskerm, dit laat my wonder wat werklik aan
>> die gang is.
>>
>> Wat my meer laat wonder is hoekom George W Bush so terugstaan vir Thabo. Na
>> hulle ontmoeting het George heeltemaal stil geword oor die Zim kwessie.
>
> Onder die baie baie dinge wat Thabo vir Bush kan laat
> verstaan, is dat die huidige regime baie meer doen aan
> die " Zimbabwe probleem" as wat Reagan en Thatcher
> ooit gedoen het aan die " P.W. Botha probleem". En
> wat in SA in die laaste deel van die twintigste eeu
> aangegaan het, was tienmaal erger as wat in Zimbabwe
> aangaan. Dis snaaks dat dit gewoonlik die joggies is
> wat lekka-lekka in die apartheidsperiode in SA gesit
> het, en toe eers daarna " gevlug" het, wat so sit en
> kla oor wat in ander dele van Afrika gebeur. Hoekom
> begin jy nie maar die huidige onsuksesvol-ekonomiese
> regime in Washington kritiseer nie? Veral hulle energie-
> beleid. 'n Energie-beleid wat gemik is daarop om geld
> in die sakke van die olie-base, Cheney se pals, te kry.
> Geen wonder dat Cheney die energie-beleid samesprekings
> aan die begin van George Bush en Kie. se staatsgreep,
> in die geheim wou hou nie.
>
> Tant Hessie van die Algonquins
>
|
|
|
|
Re: Amin is dood ... [boodskap #82371 is 'n antwoord op boodskap #82367] |
So., 17 Augustus 2003 14:07   |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Glücklich wrote
Kanada wat deur "WIT" mense regeer
> word en dien ooreenkomstig rykdom en stabiliteit geniet!
Nee, die mense hier in Kanada is nie " wit" nie. Die wie
se voorvaders uit Europa kom, is pienk met sulke bruin
kolletjies. Maar hulle is vinnig besig om in die minderheid
te wees. Net soos die algemene bevolking daar om jou
in Suid Florida ook heelwaarskynlik meer bruin en swart
is, as wit. (Dis nou as mens die snow birds wat elke jaar
uit Kanada, veral Quebec gedurende die winter, miskyk.)
En as jy nou na George Bush se mense kyk, wie sien jy
gedurig 'n paar stappe agter hom. 'n Pikswart vroumens,
Condoleeza Rice, 'n swart vroumens wat vir hom vertel
wat om te praat. Want as hy self probeer, dan maak hy
aanhoudend glipse.
Tant Hessie van die Mohawks
|
|
|
Re: Amin is dood ... [boodskap #82372 is 'n antwoord op boodskap #82367] |
So., 17 Augustus 2003 14:18   |
bouer
Boodskappe: 4791 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Glücklich wrote
> ook nie nalaat om te noem dat dit 'n vlugtog is vannaf bloedorstige
> moordenaars en verkragters nie.
> Dieselfde mense wat jy "Comerades" noem.
> Dieselfde mense wat Suid Afrika regeer
Die woord is in Afrikaans " kamerade" en in
Engels " comrades." En moet ek nou aanneem
dat al die moordenaars en verkragters waarmee
die VSA so ryklik bedeel is, nou kan blameer
word op die sentrale regering van die VSA?
Ek vra vir jou weer, hoe regverdig jy die moorde
en gruwelikhede wat deur die vorige regime in
SA gepleeg is, deur die staat, nou weer. Asseblief,
ek wag op 'n antwoord. Ons het nog nie gehoor
van enigiemand wat in die tronk gemartel word
omdat hy, soos Biko, nie saamgestem het met die
regeringsbeleid nie. Ons het nog nie gehoor dat die
huidige SA regering eksperimente aanmoedig om
witmense uit te roei, soos wat Wouter Basson
geoutoriseer is om te doen nie. Ons hoor nie dat
die huidige regering dinge toelaat soos om aapfoetusse
in mense se tuine op te hang, soos wat in die vorige
regime gebeur het nie. Nee, selfs die moordenaars
van Chris Hani sit, in die nou verligte SA, in die
tronk liewer as om aan die galg te sterf.
Ek dink jy voel maar net teleurgesteld omdat
dinge nie in SA skeefgeloop het, soos jy gehoop
het dit sal doen nie. Dis alleen julle joggies wat
in die buiteland sit, wat nou so vir SA sit en swart-
smeer. Die Afrikaners daar hou kunsfeeste.
Tant Hessie van Koekenaap
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Amin is dood ... [boodskap #82389 is 'n antwoord op boodskap #82370] |
Ma., 18 Augustus 2003 07:04   |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jy hou darem daarvan om met ander se kallers te ploeg, hê antie? Die
kernvrae wat beantwoord moet word is egter:
1. Werkloosheid is hoër as ooit en neem daagliks toe.
2. Misdaadsyfer styg daagliks.
3. Infrastuktuur gaan agteruit [paaie, staatsgeboue, gesondheidsdienste,
ens].
4. Staatsdiensbedrog eskaleer.
................en jy reken die nuwe regering vaar beter? Dis net oor jy
oor die see sit en piepie dat jy nie die werklikheid kan waarneem nie. Jou
vryheidsvarke is definitief nie engeltjies en ook nie effektief nie.
Politici bly politici. Swart of wit, die een is skelmer as die ander!
"@rogers.com" wrote in message
news:rSL%a.180537$4UE.11327@news01.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>
> Glücklich wrote ...
>
> Of het jy dalk genoeg intellegensie om the besef die land is
>> besig om vinnig agteruit te gaan? Die rykdom van die "P.W.Botha" era is
>> vinnig besig om verkwansel te word.
>
> Hierdie soort gepraat oor hoe sleg SA vandag regeer
> word, en hoe vooruitstrewend fiskaal dit was in P.W.
> Botha se dae, word nog net gepraat deur mense soos
> jy wat uit SA gevlug het toe hulle dink dat hulle nou
> bedreig word deur die nuwe bedeling. As jy lank genoeg
> op hierdie nuusgroep was, sou jy weet dat " Wouter
> Plaasvark" wat goed ekonomies ingelig is, altyd aandui
> hoe fiskaal konserwatief die huidige regering in SA hulle
> sake bedryf. En Wouter was ook baie spesifiek oor hoe
> 'n onverantwoordelike sosiaal-nasionalistiese beleid
> die apartheidsvarke gevolg het, wat SA op die afdraand
> geplaas het. Ek kan jou verseker dat wat die ekonomiese
> toestand betref, die SA ekonomie beter daaraan is as die
> huidige Bush regering s'n.
>
> Gloudina
>
|
|
|
Re: Amin is dood ... [boodskap #82390 is 'n antwoord op boodskap #82371] |
Ma., 18 Augustus 2003 07:06   |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
He-he! So antie, is julle besig om die spul donker te teel? Het jy 'n
aandeel daarin gehad?
"@rogers.com" wrote in message
news:B_L%a.180626$4UE.99422@news01.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>
> Glücklich wrote
>
> Kanada wat deur "WIT" mense regeer
>> word en dien ooreenkomstig rykdom en stabiliteit geniet!
>
> Nee, die mense hier in Kanada is nie " wit" nie. Die wie
> se voorvaders uit Europa kom, is pienk met sulke bruin
> kolletjies. Maar hulle is vinnig besig om in die minderheid
> te wees. Net soos die algemene bevolking daar om jou
> in Suid Florida ook heelwaarskynlik meer bruin en swart
> is, as wit. (Dis nou as mens die snow birds wat elke jaar
> uit Kanada, veral Quebec gedurende die winter, miskyk.)
> En as jy nou na George Bush se mense kyk, wie sien jy
> gedurig 'n paar stappe agter hom. 'n Pikswart vroumens,
> Condoleeza Rice, 'n swart vroumens wat vir hom vertel
> wat om te praat. Want as hy self probeer, dan maak hy
> aanhoudend glipse.
>
> Tant Hessie van die Mohawks
>
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Amin is dood ... [boodskap #82405 is 'n antwoord op boodskap #82371] |
Ma., 18 Augustus 2003 12:09   |
Glücklich
Boodskappe: 271 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nou praat jy lekker stront antie. Ek ken mos vreeslik baie kanadese. Ek
werk vir 'n kanadese maatskappy so daar is baie kanadese in my gebou(meestal
wit!!!). Die meerderheid in die gebou is hispanic as gevolg van ons ligging,
maar die meerderheid kanadese is wit met een of twee uitsonderings. Ek is
ook nie 'n rasis soos jy nie antie ek beskou my hispanic mede werkers as my
gelyke en my 2 beste vriende is "Colombian" en Indian. Daar is nie veel
swartes oor in die gebou nie want met die ekononie wat so sleg was die
laaste paar jaar het hulle baie mense afgelê en snaaks genoeg die beleid van
"laat die swakste werkers eerste loop" het ook ander effekte gehad. Die
swart mense wat wel oor is is dit waardig en ek beskou hulle as my gelykes.
Florida se regering sit meestal in Tallahassee en is ook meestal wit. Die
goeweneur is Jebb Bush en hy onlangs herverkies te midde van die haat wat
swart mense vir die Bush familie het. Al die swartes het teen hom gestem,
nie omdat hy 'n slegte werk doen nie maar omdat hy nie vir hulle "Free-bees"
wil gee onder die "affirmative action" scam nie.
Sover die lokale rereging aangaan word Dade County (die grootste in florida)
oorheers deur kubaanse politici, Broward county (tweede grootste) meestal
wit en hispanic, Palm Beach county (derde grootste) meestal wit. Die
infrastruktuur is honderd keer beter as in Suid Afrika. Dit is werklik
onosel om die kragonderbreking te gebruik as 'n indikasie van die toestand
van die infrastruktuur.
Die skole is ook 'n goeie aanduidingvan die populasie en daarvolgens is daar
wel baie swart mense in my county (Broward). Soos orals in die wereld bou
die wit mense mooi skole en dan oor tyd soos die woongebied ouer word trek
meer en meer swart mense in todat die standaarde so ver geval het dat die
wit mense maar weer na nuwe areas toe trek en weer nuwe skole oprig. So ook
sal jy in Broward county groot swart areas vind. In my huiskoop oefening
moes ek eers bepaal watter skole is geskik voor ek na huise kom kyk. Daar
is slegs 4 graad A skole in Broward en snaaks genoeg hulle is almal in die
oorheersend wit areas. En JA ANTIE, WIT AREAS!!! Die ander skole het
oorheersend swart kindes en lyk soos die ghetto skole wat jy altyd op TV
sien. En moenie dink omdat hierdie skole in die ouer areas is dat hulle
enigsins swakker of ondergeskikte strukture is nie, van hulle is splinter
nuut en vol graffiti.
Dade county het weer sy "Little Haiti" waar selfs die Polisie bang is om in
te gaan. "Little Havana" en Hialeah waar meeste Kubane woon is veilig en ek
ry gereeld daardeur.
> Glücklich wrote
>
> Kanada wat deur "WIT" mense regeer
>> word en dien ooreenkomstig rykdom en stabiliteit geniet!
>
> Nee, die mense hier in Kanada is nie " wit" nie. Die wie
> se voorvaders uit Europa kom, is pienk met sulke bruin
> kolletjies. Maar hulle is vinnig besig om in die minderheid
> te wees. Net soos die algemene bevolking daar om jou
> in Suid Florida ook heelwaarskynlik meer bruin en swart
> is, as wit. (Dis nou as mens die snow birds wat elke jaar
> uit Kanada, veral Quebec gedurende die winter, miskyk.)
> En as jy nou na George Bush se mense kyk, wie sien jy
> gedurig 'n paar stappe agter hom. 'n Pikswart vroumens,
> Condoleeza Rice, 'n swart vroumens wat vir hom vertel
> wat om te praat. Want as hy self probeer, dan maak hy
> aanhoudend glipse.
>
> Tant Hessie van die Mohawks
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Amin is dood ... [boodskap #82421 is 'n antwoord op boodskap #82399] |
Ma., 18 Augustus 2003 13:30   |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jog my tante, as jy darem nou nie met jou lafaaard-lyf weggekruip het in
Kanada nie, dan kon mens darem bietjie gewig aan jou woorde gegee het, maar
soos dit is, weet jy fokol en jy openbaar dit by die dag meer en meer. Jy
moet in Nam en SA self wees en gewees het in die ou tyd, om die verskil te
ken. Nou ek, ek het nog nooit weggehol vir enigiets nie. Ek het in my
land die infrastruktuur geken en beleef in die dae voor onafhanklikheid en
ek beleef hom vandag na onafhanklikheid. Kom kry vir my een rêrig
sindelike regeringslokaal wat die publiek hanteer en ek persoonlik soen jou
agterent. Kom doen aansoek vir 'n ID en jy kry dit in 'n tydperk van
minder as 'n jaar en jy beleef 'n wonderwerk. Namibië het een van die
beste paaiestrukture in Afrika [selfs beter as in die RSA behalwe vir die
snelweë] en dis besig om jaar na jaar agteruit te gaan weens die gebrek aan
onderhoud. Kom kyk na paaie waar diere nooit in die gordel van die pad
toegelaat is nie en sien die kommunale boere se diere wat los rondloop langs
die paaie tot groot gevaar van voertuie. En van die grootskaalse bedrog
wil ek nie eers praat nie! Meeste departemente in Nam is huidiglik
betrokke in die een of ander vorm van bedrog. Staatsvoertuie word
toegelaat om alledaags vuil rond te loop en as hy breek, dan is daar mos
baie ander?
Jy sal my nie glo nie, maar geen van bogenoemde was aan die gang voor
onafhanklikheid nie. Dit het niks met die politiek te doene nie, sleg swak
bestuur en mense wat nie wil werk nie. Ek het geleer dat jy skik NOOIT op
die kwaliteit van jou werk nie.....'n beginsel wat jy en jou
vryheidsvarkvriende nie lekker kan of wil verstaan nie. Swapo kan vir my
part vir die volgende 1000 jaar regeer, solank hulle net hulle werk doen.
"@rogers.com" wrote in message
news:i720b.212899$hOa.41531@news02.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>
> Suidwester wrote
>
>> Jy hou darem daarvan om met ander se kallers te ploeg, hê antie? Die
>> kernvrae wat beantwoord moet word is egter:
>> 1. Werkloosheid is hoër as ooit en neem daagliks toe.
>> 2. Misdaadsyfer styg daagliks.
>> 3. Infrastuktuur gaan agteruit [paaie, staatsgeboue, gesondheidsdienste,
>> ens].
>> 4. Staatsdiensbedrog eskaleer.
>
> Dis alleen jou woer-woer anti-alles-wat-nou-nie
> wit en vreeslik goed -in- die- ou- dae- was- industrie
> wat met sulke stories rondloop. Jy het nie geweet
> wat gaan aan in die ou dae nie. Dit kon jou nie
> skeel nie. Jy het in 'n wit laer gesit. Nou is die
> toestande van die agtergeblewenes duidelik want
> dit het skielik 'n ope maatskappy geword. En die
> infrastruktuur gaan agteruit ook in die VSA - kyk
> hoe veroorsaak hulle installasies kragonderbrekings,
> en hulle kla self dat sommige brue onveilig word.
> Kyk hoe gaan duisende ou mense dood in Parys
> omdat hulle gesondheidsdienste ook nou nie maar
> van die eerste wereld is in sekere dele van Europa
> nie. En hou op met kla. Wit mense sit mos nog in
> die land van melk en heuning daar waar jy sit. Op
> meeste van die goeie grond.
>
> Tant Hessie van Ariamsvlei (waar ek familie het
> wat nog altyd op hulle groot plaas sit.)
>
|
|
|
|
Re: Amin is dood ... [boodskap #82425 is 'n antwoord op boodskap #82420] |
Ma., 18 Augustus 2003 15:21   |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Niks is nuut nie antie.....ook nie jy wat g'n benul het van wat werklik
aangaan nie.....of aangegaan het nie! Soos ek al vele kere gesê het, jy
moet nie vandag se toestande probeer projekteer op die verlede nie.
Suidwes is een moerse land en dis 'n droë plek en waar mense gebly het, was
waar lopende water was.....en dis maar skaars want daar is geen lopende
rivier in die hele land nie! Die swart bevolkings het uit alle rigtings
ingetrek in die land en naby waterpunte gaan bly. Die Boesmans en die
Damaras was eeue voor die Herero en die Owambo daar, maar die sterkere het
die ander verdryf en hul blyplek afgevat.......let wel, jy sal vir my weinig
indien enige van die swart bevolkings bring wat een sent betaal het vir
hulle tradisionele gronde. Let tog wel dat die betrokke tradisionele gronde
uiteindelik gratis aan hulle toegewys is deur die blanke regerings.
Die volgende stap in die geskiedenis was die koms van die blanke boere
in die land. Omdat daar groot stukke land was wat g'n mens op wou bly nie
weens 'n gebrek aan water, het die witman met sy tegnologie om vir water te
boor, die land bruikbaar gemaak vir veeboerdery. Die regering was so
dankbaar dat iemand bereid was om in hierdie veraf gebiede te gaan probeer
boer, dat hulle die mense sagter lenings gegee het om hulle 'n kans te gee
om op die voete te kom. Vandag, na al die jare wat die wit boere hulleself
opgewerk het in finansiële onafhanklikheid en let wel: BETAAL het vir die
grond, nou kom huil die klein jakkalsies oor tradisionele grond wat dan sou
gesteel sou wees. Dis 'n klomp wat 'n klomp geldgierige politici en hul
volgelinge kwytraak om dinge wat hulle nie toekom nie, af te vat. Plein en
simpel.
"@rogers.com" wrote in message
news:mu40b.213965$hOa.151219@news02.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>
> Suidwester wrote
>
> Ek het in my lewe nog niks van enige regering verniet gekry
>> nie....nie van die ou regering nie en ook nie van die nuwe een nie. Nie in
>> SA en ook nie in Nam nie. Kan jy dit verstaan?
>
> Al wat ek al van vroeg af in my lewe verstaan het,
> is dat in SA jy net grond kon koop op omtrent
> tagtig persent van die SA bodem as jy WIT is.
> Ek het grootgeword op 'n plek waar die NG
> Kerk nie toegelaat het dat enigiemand grond
> besit wat nie wit is nie. Vroeg in my lewe het
> ek die onregverdigheid en die absolute immorele
> sondigheid van hierdie toestand ingesien.
> Dieselfde het tot in groot mate in die ou
> SWA gegeld. En tot vandag toe sit 'n hele
> klomp van daardie wit mense nog op die
> grond wat hulle onder affirmative action in
> die ou dae gekry het. So what's new?
>
> Tant Hessie van Spaarwater
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Bladsye (2): [1 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: So. Apr. 13 02:12:41 UTC 2025
|