| Belustige majoor.......... [boodskap #82400] |
Ma., 18 Augustus 2003 10:45  |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: Augustus 2003
|
Senior Lid |
|
|
Sien gisteraand op 'Carte Blanche' die majoor reken sy word geteiken
eerstens omdat sy 'n vrou in 'n manswêreld is en tweedens omdat sy oor die
kleurgrens gevry het. Jog, sy vat sommer so die twee gewildste verskonings
saam vir haar verweer vir dit wat sy gerieflikheidshalwe nie noem
nie.......haar probleme is omdat sy die gedragskode van offisiere oortree
het. Offisiere lê nie by onderoffisiere en manskappe nie. Nou reken sy
daar's mans in die weermag wat al dieselfde gedoen het en dis waar, MAAR die
gevalle wat ek onthou is waar offisiere so half lus kry vir 'n mooi troepie
en sy vir die offisier ook en dan sal die ou van sy bevelvoerder toestemming
kry dat hulle mag vry.....en so 'n paar reëls neerlê, onder andere dat die
twee nie aan mekaar moet hang in die openbaar nie en as hulle dit bed toe
wil vat, dan moet dit diskreet gedoen word sodat die weermag en sy
gedragskode nie in verleentheid gestel word nie.
Klink vir my die majoor het eers gekafoefel en toe sy gevang word, toe
huil sy. Toe sy vasgevat word, toe wil sy sommer die hele gesagstruktuur
aanvat. Daar lê vir haar donker dae voor. Wat my gooi is dat elke
offisier presies weet wat daai gedragskode is! Kan mens sê lus word?
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Belustige majoor.......... [boodskap #82773 is 'n antwoord op boodskap #82720] |
Sa., 23 Augustus 2003 12:58  |
Glücklich
Boodskappe: 271 Geregistreer: Augustus 2003
|
Senior Lid |
|
|
Die een is al lankaal in my "killfile"
"DD" skryf in boodskap news:i3mckv4um8v0329rbh0djbgbl7oj05appe@4ax.com...
> On 22 Aug 2003 08:42:37 -0700, snotne...@hotmail.com (Poesman)
> wrote:
>
>> Daai jagse ou slet van 'n majoor is fokken poes-lelik. Ek sou haar nie
>> genaai het al was sy die laaste stuk kak op aarde nie. Jirre, sies.
>> Daai gam korporaal was seker lekker horny om so ou koei te wou stoot.
>> hahahaaaaaarrrrrggghhh!
>>
>> Fok julle,
>>
>> Snotneus
>>
>
>
> Ek gebruik Norton Anti Virus 2003 (NA).
> Hier egter, is nou 'n virus wat geen skade doen
> anders as die heel eerste virusse wat geskryf is, slegs om
> aandag te trek. Soos 'n balletjie wat oor jou skerm hop van
> hoek tot hoek en kant tot kant, met 'n onversadigde begeerte
> om aandag te trek. Dit is al.
>
> Soos reeds gesê gebruik ek Norton Anti Virus (wat toevallig nou net
> begin scan het:-) maar hiérdie 'poesman' virus is een van die minder
> ontwikkeldes wat sommer met n killfile gekill word.
>
> DD
>
|
|
|
|