| Die Kragonderbreking [boodskap #82323] |
Sa., 16 Augustus 2003 06:34  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Daar is 'n paar goed wat ek nie mooi verstaan nie.
1) Ons het tog gereeld lokale kragonderbrekings, maar daar word nooit
gepraat van grootskaalse rowery en plundery tydens die kragonderbrekings
hier nie.
2) Daar word tog meer krag in die winter as in die somer gebruik - en dis
nou somer daar onder in die VSA/Kanada - so hoekom was daar nie 'n
grootskaalse kragonderbreking in die winter nie? Ek weet wel van 'n groot
kragonderbreking in Kanada 'n winter so twee jaar gelede, maar toe was die
VSA nie betrek nie.
3) Daar is tog nou minder mense in die VSA as in die winter - 'n hele paar
is mos nou in Irak. - of mors die mense daar onder met krag net soos wat
hulle brandstof mors?
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Die Kragonderbreking [boodskap #82419 is 'n antwoord op boodskap #82323] |
Ma., 18 Augustus 2003 13:22  |
Threeships Mcduck
Boodskappe: 244 Geregistreer: Junie 2002
|
Senior Lid |
|
|
On Sat, 16 Aug 2003 08:34:21 +0200, "Annette"
served the following to the group:
> Daar is 'n paar goed wat ek nie mooi verstaan nie.
> 1) Ons het tog gereeld lokale kragonderbrekings, maar daar word nooit
> gepraat van grootskaalse rowery en plundery tydens die kragonderbrekings
> hier nie.
met die risk om negatief te klink: hulle is te besig om n vrou te
verkrag of n kind te vermoor
> 2) Daar word tog meer krag in die winter as in die somer gebruik - en dis
> nou somer daar onder in die VSA/Kanada - so hoekom was daar nie 'n
> grootskaalse kragonderbreking in die winter nie? Ek weet wel van 'n groot
> kragonderbreking in Kanada 'n winter so twee jaar gelede, maar toe was die
> VSA nie betrek nie.
> 3) Daar is tog nou minder mense in die VSA as in die winter - 'n hele paar
> is mos nou in Irak. - of mors die mense daar onder met krag net soos wat
> hulle brandstof mors?
>
> Annette
>
>
>
>
>
Threeships Mcduck
lato di gomma giù, lato lucido in su
www.mothership.co.za
|
|
|
|