| Die manne kom by [boodskap #82327] |
Sa., 16 Augustus 2003 06:48  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Vir jare was daar kompetisies vir dames wat as mej. Snoek of as mej
Melktert bekend wou wees.
Nou het Potch 'n kompetisie vir 'n mnr. Wors.
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Die manne kom by [boodskap #82343 is 'n antwoord op boodskap #82332] |
Sa., 16 Augustus 2003 12:45  |
TJ
Boodskappe: 723 Geregistreer: Januarie 2004
|
Senior Lid |
|
|
Wat tel is die vulsel, omhulsel en braai-metodiek.
:-)
TJ
"Suidwester" skryf in boodskap news:3f3dfc22.0@news1.mweb.co.za...
> 'k neem aan daar sal kategorieë wees? Jy kry darem 'n dun en 'n dik
> boerewors, 'n salami, ens. Dan is die lengte ook belangrik. Party ouens
> het so 'n kort lontjie terwyl ander weer 'n behoorlike span het.
> "Annette" wrote in message
> news:bhkl72$g7vm$5@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Vir jare was daar kompetisies vir dames wat as mej. Snoek of as mej
>> Melktert bekend wou wees.
>> Nou het Potch 'n kompetisie vir 'n mnr. Wors.
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
|