Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Te warm
Te warm [boodskap #82115] |
Di., 12 Augustus 2003 16:37  |
Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Beste zuid-africaanse vriende ons stik hier van die warme weer in Europa
terwyl het by jullie nu winter is en baie lekker weer
Hierdie temperatuur is nou buite en binne 35�C;ons zweet soos een paard :):)
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Te warm [boodskap #82251 is 'n antwoord op boodskap #82246] |
Vr., 15 Augustus 2003 09:45   |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wat praat jy tog mens......van veroordeel? Elke ou het het die reg om te
bad soveel hy wil en as hy wil stink is dit sy eie reg. Ons het dit net
snaaks gevind en ek bly by my ervarings oor hierdie saak. Ek was nie my
eie klere nie, daarvoor het ek genoeg geld om andere te betaal om dit te
doen, maar selfs in die dae toe ek nog self moes was, het ek nooit twee dae
na mekaar dieselfde klere aangetrek nie. Nee jeaagh man!
"Max" skryf in boodskap news:cc9ea8f.0308142351.24dec749@posting.google.com...
> Sê nou eers vir ons, Suidwester, wie was en stryk jou klere?
>
> Miskien moet jy 'n keer self inspring, dan laat jy ons weet hoe
> gereeld jy dan skoon klere aantrek...
>
> SA'ers was ook nie elke keer hulle klere nie. Nee, hulle hang die vuil
> klere terug in hulle kas, om dit weer 'n paar dae later aan te trek.
> In Europa is dit nie 'n skande om vandag weer die klere van gister aan
> te trek nie, want sien, ons dra die klere tot dit vuil genoeg is om te
> was. Die idee van reeds gedraagde klere tussen die skones in die kas
> is vir ons bietjie grillerig...
>
> Moenie die Europese kultuur veroordeel voor jy self 'n paar jaar hier
> gewoon het nie... Moet veral nie 'n land veroordeel op die twee dae
> wat jy daar deurgebring het op jou toer deur Europa nie...
>
> Groete
> Max_____________________________________________
>
>
> "Suidwester"
>
>> gefassineer aangesien ons grootgeword het met die idee dat 'n mens ten
>> minste een keer per dag bad 'n skoon klere aantrek.
|
|
|
|
|
Re: Te warm [boodskap #82257 is 'n antwoord op boodskap #82248] |
Vr., 15 Augustus 2003 10:17   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Norbert, daardie eie is dooie velselle wat aangepak het:))
Moet tog nie dat daar van jou na jou dood gepraat word soos van Oom Dirk
Boumeester nie. Van wie vertel word dat toe hy op sy uiterste by die
hospitaal beland, moes hulle hom drie maal namekaar bad ( in warm water)
voordat hulle hom op 'n hospitaalbed kon neersit.
Hy het hom gereeld elke oggend gewas - 'n enemelbekertjie
halfvol koue water getap, uitgeloop buite toe, sy voorvinger in die water
gesteek en oor die een oog gevee, die proses herhaal met die ander oog, en
die res van die water op die grond uitgegooi.
Annette
"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:8j6pjv4ng3lou7v8ubhpatb8kjl0ntt39a@4ax.com...
> On Thu, 14 Aug 2003 20:24:54 +0200, "Elaine"
> wrote:
>
>> Ja jy word nat - maar dis lekker. Niks lekkerder as 'n warm bad op 'n koue
>> dag nie. Niks lekkerder as 'n heerlike koel swembad op 'n snikhete warm dag
>> nie. Sien - water is lekker :)
>>
>> E
>>
> Ek weet nie hoekom, maar ek voel me eie soms beter in me harnas van
> droë bakteries! Dis net asof water spoel 'n stuk van me eie weg..
>
> Norbert (uit Vlaandere)
>
|
|
|
|
|
Re: Te warm [boodskap #82300 is 'n antwoord op boodskap #82257] |
Vr., 15 Augustus 2003 20:35   |
Sterrenkijker
Boodskappe: 654 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 15 Aug 2003 12:17:38 +0200, "Annette" wrote:
> Norbert, daardie eie is dooie velselle wat aangepak het:))
> Moet tog nie dat daar van jou na jou dood gepraat word soos van Oom Dirk
> Boumeester nie. Van wie vertel word dat toe hy op sy uiterste by die
> hospitaal beland, moes hulle hom drie maal namekaar bad ( in warm water)
> voordat hulle hom op 'n hospitaalbed kon neersit.
> Hy het hom gereeld elke oggend gewas - 'n enemelbekertjie
> halfvol koue water getap, uitgeloop buite toe, sy voorvinger in die water
> gesteek en oor die een oog gevee, die proses herhaal met die ander oog, en
> die res van die water op die grond uitgegooi.
>
> Annette
>
Annette,
Ek het 'n buurman gehad wat net soos Oom Dirk was en by 'n sekere
geleentheid het 'n huisdokter van hom gesê dat hy sou sterwe as hy in
die hospitaal sou teregkom. Want, so het daardie arts gesê, dan gaan
hulle hom was en net daarvan sal hy doodgaan...
Groete,
Norbert (uit Vlaandere)
|
|
|
|
|
Re: Te warm [boodskap #82317 is 'n antwoord op boodskap #82246] |
Vr., 15 Augustus 2003 23:22   |
Elaine
Boodskappe: 2948 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nee sies jy jok! Ek ken niemand wat hulle vuil klere weer tussen hulle
skoon klere inhang nie! Ek sal nooit twee dae na mekaar dieselfde hemp of
rok aantrek nie, al het ek dit net vir 'n uur of wat aangehad. As ek 'n
romp of broek gedra het, en dis nog skoon, sal ek dit dalk weer more
aantrek, maar dan sal ek dit netjies oor 'n stoel hang en nie weer in die
kas nie
En net voor jy vra, ek was my eie wasgoed, en toe ek nog by my ma gebly het,
het ek my eie wasgoed gestryk.
E
"Max" wrote:
>
> SA'ers was ook nie elke keer hulle klere nie. Nee, hulle hang die vuil
> klere terug in hulle kas, om dit weer 'n paar dae later aan te trek.
> In Europa is dit nie 'n skande om vandag weer die klere van gister aan
> te trek nie, want sien, ons dra die klere tot dit vuil genoeg is om te
> was. Die idee van reeds gedraagde klere tussen die skones in die kas
> is vir ons bietjie grillerig...
>
> Moenie die Europese kultuur veroordeel voor jy self 'n paar jaar hier
> gewoon het nie... Moet veral nie 'n land veroordeel op die twee dae
> wat jy daar deurgebring het op jou toer deur Europa nie...
>
> Groete
> Max_____________________________________________
|
|
|
Re: Te warm [boodskap #82322 is 'n antwoord op boodskap #82317] |
Sa., 16 Augustus 2003 06:23   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Stryk? Ek is stryk verskrik:)
Annette
"Elaine" skryf in boodskap news:3f3d6b47$0$225@hades.is.co.za...
> Nee sies jy jok! Ek ken niemand wat hulle vuil klere weer tussen hulle
> skoon klere inhang nie! Ek sal nooit twee dae na mekaar dieselfde hemp of
> rok aantrek nie, al het ek dit net vir 'n uur of wat aangehad. As ek 'n
> romp of broek gedra het, en dis nog skoon, sal ek dit dalk weer more
> aantrek, maar dan sal ek dit netjies oor 'n stoel hang en nie weer in die
> kas nie
> En net voor jy vra, ek was my eie wasgoed, en toe ek nog by my ma gebly het,
> het ek my eie wasgoed gestryk.
>
> E
>
> "Max" wrote:
>>
>> SA'ers was ook nie elke keer hulle klere nie. Nee, hulle hang die vuil
>> klere terug in hulle kas, om dit weer 'n paar dae later aan te trek.
>> In Europa is dit nie 'n skande om vandag weer die klere van gister aan
>> te trek nie, want sien, ons dra die klere tot dit vuil genoeg is om te
>> was. Die idee van reeds gedraagde klere tussen die skones in die kas
>> is vir ons bietjie grillerig...
>>
>> Moenie die Europese kultuur veroordeel voor jy self 'n paar jaar hier
>> gewoon het nie... Moet veral nie 'n land veroordeel op die twee dae
>> wat jy daar deurgebring het op jou toer deur Europa nie...
>>
>> Groete
>> Max_____________________________________________
>
|
|
|
|
|
|
|
Re: Te warm [boodskap #82431 is 'n antwoord op boodskap #82140] |
Ma., 18 Augustus 2003 19:05  |
Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400 Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek het weer veel bygeleer,viral dat SA leef soos ons hier in Vlaandere,tog
byna
"Sterrenkijker" skryf in boodskap news:uq9kjv4jh0dfl999r93bgqhmt95ocg40li@4ax.com...
> On Wed, 13 Aug 2003 09:11:41 +0200, "FoilCut"
> wrote:
>
>> Moet alte vreeslik stinke !
>
> Ja, seker! Ek stink sewe ure teen die wind en deur die warmte is ek te
> lui om my eie te was.
>
> Norbert (uit Vlaandere)
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Di. Apr. 15 21:36:36 UTC 2025
|