Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Boesak en die "K"-woord
Boesak en die "K"-woord [boodskap #82197] Do, 14 Augustus 2003 13:28 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Het Boesak die gewraakte "k"-woord gebruik het of nie ...
Vraag is dit - sou hy die woord gebruik het, maak dit van hom 'n rassis?
Re: Boesak en die "K"-woord [boodskap #82204 is 'n antwoord op boodskap #82197] Do, 14 Augustus 2003 14:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit maak hom kleurblind - hy het dit aan vier bruinmense gesê - die een
nogal 'n vrou.
Annette
Re: Boesak en die "K"-woord [boodskap #82208 is 'n antwoord op boodskap #82197] Do, 14 Augustus 2003 15:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jonas wrote

> Het Boesak die gewraakte "k"-woord gebruik het of nie ...
> Vraag is dit - sou hy die woord gebruik het, maak dit van hom 'n rassis?

Ja, ek reken dit maak van hom 'n rassis, veral as hy
dit gebruik het teenoor bruinmense. Dis tyd dat mense
in SA, of hulle nou wit of bruin is, die woord " kaffer"
ophou gebruik as sinoniem met dom-onnosel en minder-
waardig. As iemand wat groot dele van haar volwasse
lewe deurgebring het waar 99% persent van die mense
om my swart was, kan ek getuig van die feit dat swart
mense oor die algemeen hardwerkend is en moreel
konserwatief. Ek was veral getref deur die innige en
diepsinnige manier waarop hulle die Christelike geloof
aangeneem het en letterlik die rigsnoere wat in die
Bergpredikasie gepredik word, nagevolg het. Selfs
daardie swartmense wat hulleself nie Christene sou
noem nie, het rigsnoere nagestreef wat van hulle
morele mense gemaak het. Dis dan ook daarom dat
Mandela se wens, dat daar vergewensgesindheid moet
plaasvind na apartheid, op sulke vrugbare grond geval
het.
Miskien het die witmense se idee dat swartmense
lui is, meer te doen met die feit dat hulle op 'n sekere
stadium verwag het dat swart werkers altyd op diens
moet wees, en nie nodig het om bietjie te rus nie. Soos
byvoorbeeld die huisbediendes wat amper 24 uur op
diens was, as hulle ingewoon het. Of die plaaswerker
wat maar moes aangaan werk in die warm son, terwyl
die baas kort-kort uitspan en koffie op sy voorstoep
gaan drink.

Gloudina
Re: Boesak en die "K"-woord [boodskap #82226 is 'n antwoord op boodskap #82208] Vr, 15 Augustus 2003 03:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti - hou asseblief jou rersponse kort - ek wil dit lees.
"@rogers.com" wrote in message
news:XGN_a.190437$hOa.164940@news02.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>
> Jonas wrote
>
>> Het Boesak die gewraakte "k"-woord gebruik het of nie ...
>> Vraag is dit - sou hy die woord gebruik het, maak dit van hom 'n rassis?
>
> Ja, ek reken dit maak van hom 'n rassis, veral as hy
> dit gebruik het teenoor bruinmense. Dis tyd dat mense
> in SA, of hulle nou wit of bruin is, die woord " kaffer"
> ophou gebruik as sinoniem met dom-onnosel en minder-
> waardig. As iemand wat groot dele van haar volwasse
> lewe deurgebring het waar 99% persent van die mense
> om my swart was, kan ek getuig van die feit dat swart
> mense oor die algemeen hardwerkend is en moreel
> konserwatief. Ek was veral getref deur die innige en
> diepsinnige manier waarop hulle die Christelike geloof
> aangeneem het en letterlik die rigsnoere wat in die
> Bergpredikasie gepredik word, nagevolg het. Selfs
> daardie swartmense wat hulleself nie Christene sou
> noem nie, het rigsnoere nagestreef wat van hulle
> morele mense gemaak het. Dis dan ook daarom dat
> Mandela se wens, dat daar vergewensgesindheid moet
> plaasvind na apartheid, op sulke vrugbare grond geval
> het.
> Miskien het die witmense se idee dat swartmense
> lui is, meer te doen met die feit dat hulle op 'n sekere
> stadium verwag het dat swart werkers altyd op diens
> moet wees, en nie nodig het om bietjie te rus nie. Soos
> byvoorbeeld die huisbediendes wat amper 24 uur op
> diens was, as hulle ingewoon het. Of die plaaswerker
> wat maar moes aangaan werk in die warm son, terwyl
> die baas kort-kort uitspan en koffie op sy voorstoep
> gaan drink.
>
> Gloudina
>
Re: Boesak en die "K"-woord [boodskap #82229 is 'n antwoord op boodskap #82204] Vr, 15 Augustus 2003 03:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - ek het nie besef dat dit teenoor bruinmense was nie. My afleiding
gegrond op 'n "Beeld"-artikel was dat dit 'n swartman en sy se vrou was.
Is daar baie rassisme onder bruinmense jeens swartes?

"Annette" skryf in boodskap news:bhg7rb$1kj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dit maak hom kleurblind - hy het dit aan vier bruinmense gesê - die een
> nogal 'n vrou.
> Annette
>
Re: Boesak en die "K"-woord [boodskap #82230 is 'n antwoord op boodskap #82226] Vr, 15 Augustus 2003 03:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Baiekeer verveel die antie my na die eerste twee sinne dan lees ek nie
verder nie.

Ek het gedink dis net ek.

> Anti - hou asseblief jou rersponse kort - ek wil dit lees.
Re: Boesak en die "K"-woord [boodskap #82231 is 'n antwoord op boodskap #82229] Vr, 15 Augustus 2003 04:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek weet nie Jonas. Al wat ek weet is dat swartmense nie vir bruinmense in
die huis wil werk nie, want volgens hulle word hulle te swak behandel.

Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:bhhjvi$mve$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette - ek het nie besef dat dit teenoor bruinmense was nie. My afleiding
> gegrond op 'n "Beeld"-artikel was dat dit 'n swartman en sy se vrou was.
> Is daar baie rassisme onder bruinmense jeens swartes?
>
> "Annette" wrote in message
> news:bhg7rb$1kj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dit maak hom kleurblind - hy het dit aan vier bruinmense gesê - die een
>> nogal 'n vrou.
>> Annette
>>
>
Re: Boesak en die "K"-woord [boodskap #82232 is 'n antwoord op boodskap #82230] Vr, 15 Augustus 2003 04:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis net as sy histories raak.
Annette

"Glücklich" skryf in boodskap news:BrY_a.2129$sx4.1678@fe05.atl2.webusenet.com...
> Baiekeer verveel die antie my na die eerste twee sinne dan lees ek nie
> verder nie.
>
> Ek het gedink dis net ek.
>
>
>> Anti - hou asseblief jou rersponse kort - ek wil dit lees.
>
Re: Boesak en die "K"-woord [boodskap #82235 is 'n antwoord op boodskap #82232] Vr, 15 Augustus 2003 05:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - jy speel dit "histeries"... ; -)

"Annette" skryf in boodskap news:bhhnot$rlhu$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Dis net as sy histories raak.
> Annette
>
>
>
> "Glücklich" wrote in message
> news:BrY_a.2129$sx4.1678@fe05.atl2.webusenet.com...
>> Baiekeer verveel die antie my na die eerste twee sinne dan lees ek nie
>> verder nie.
>>
>> Ek het gedink dis net ek.
>>
>>
>>> Anti - hou asseblief jou rersponse kort - ek wil dit lees.
>>
>
Re: Boesak en die "K"-woord [boodskap #82236 is 'n antwoord op boodskap #82232] Vr, 15 Augustus 2003 05:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Goddank hulle krag was gisteraand af. Niemand weet hoekom nie. Hulle moet
bloot hulle rekeninge in daai deel van die wêreld betaal... (Dit werk vir
my.)

"Annette" skryf in boodskap news:bhhnot$rlhu$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Dis net as sy histories raak.
> Annette
>
>
>
> "Glücklich" wrote in message
> news:BrY_a.2129$sx4.1678@fe05.atl2.webusenet.com...
>> Baiekeer verveel die antie my na die eerste twee sinne dan lees ek nie
>> verder nie.
>>
>> Ek het gedink dis net ek.
>>
>>
>>> Anti - hou asseblief jou rersponse kort - ek wil dit lees.
>>
>
Re: Boesak en die "K"-woord [boodskap #82273 is 'n antwoord op boodskap #82236] Vr, 15 Augustus 2003 12:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Kanada het nogal baie te doen met die kragonderbreking. Mens kan daai klomp
Kanadese met niks vertrou nie. Maar as jy luister na die antie se snert dan
sal jy ook maar verstaan hoekom. Lyk my hulle laat enig iemand in.

> Goddank hulle krag was gisteraand af. Niemand weet hoekom nie. Hulle moet
> bloot hulle rekeninge in daai deel van die wêreld betaal... (Dit werk vir
> my.)
Re: Boesak en die "K"-woord [boodskap #82320 is 'n antwoord op boodskap #82273] Sa, 16 Augustus 2003 03:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek is seker dat die lading snert wat sy op hierdie ng wou plaas direk
verantwoordelik was vir die kragonderbreking.

Die ouens van NY is sissies - hier het ons gereeld sulke onderbrekings.
Praat nie van donker Afrika nie ...

"Glücklich" skryf in boodskap news:Pc4%a.581$f44.348@fe04.atl2.webusenet.com...
> Kanada het nogal baie te doen met die kragonderbreking. Mens kan daai klomp
> Kanadese met niks vertrou nie. Maar as jy luister na die antie se snert dan
> sal jy ook maar verstaan hoekom. Lyk my hulle laat enig iemand in.
>
>> Goddank hulle krag was gisteraand af. Niemand weet hoekom nie. Hulle moet
>> bloot hulle rekeninge in daai deel van die wêreld betaal... (Dit werk vir
>> my.)
>
Re: Boesak en die "K"-woord [boodskap #82321 is 'n antwoord op boodskap #82197] Sa, 16 Augustus 2003 05:15 Na vorige boodskap
JP Holtzkampf  is tans af-lyn  JP Holtzkampf
Boodskappe: 17
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Junior Lid
Nee! Hy is nie wit genoeg nie

"Jonas" skryf in boodskap news:bhg2ql$sdr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Het Boesak die gewraakte "k"-woord gebruik het of nie ...
> Vraag is dit - sou hy die woord gebruik het, maak dit van hom 'n rassis?
>
Vorige onderwerp: Misdaadmekka?
Volgende onderwerp: Wat doen die marsmannetjies?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 17:49:39 MGT 2024