| Boesak en die "K"-woord [boodskap #82197] |
Do., 14 Augustus 2003 13:28  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
|
Senior Lid |
|
|
Het Boesak die gewraakte "k"-woord gebruik het of nie ...
Vraag is dit - sou hy die woord gebruik het, maak dit van hom 'n rassis?
|
|
|
|
|
|
| Re: Boesak en die "K"-woord [boodskap #82208 is 'n antwoord op boodskap #82197] |
Do., 14 Augustus 2003 15:13   |
bouer
Boodskappe: 4784 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Jonas wrote
> Het Boesak die gewraakte "k"-woord gebruik het of nie ...
> Vraag is dit - sou hy die woord gebruik het, maak dit van hom 'n rassis?
Ja, ek reken dit maak van hom 'n rassis, veral as hy
dit gebruik het teenoor bruinmense. Dis tyd dat mense
in SA, of hulle nou wit of bruin is, die woord " kaffer"
ophou gebruik as sinoniem met dom-onnosel en minder-
waardig. As iemand wat groot dele van haar volwasse
lewe deurgebring het waar 99% persent van die mense
om my swart was, kan ek getuig van die feit dat swart
mense oor die algemeen hardwerkend is en moreel
konserwatief. Ek was veral getref deur die innige en
diepsinnige manier waarop hulle die Christelike geloof
aangeneem het en letterlik die rigsnoere wat in die
Bergpredikasie gepredik word, nagevolg het. Selfs
daardie swartmense wat hulleself nie Christene sou
noem nie, het rigsnoere nagestreef wat van hulle
morele mense gemaak het. Dis dan ook daarom dat
Mandela se wens, dat daar vergewensgesindheid moet
plaasvind na apartheid, op sulke vrugbare grond geval
het.
Miskien het die witmense se idee dat swartmense
lui is, meer te doen met die feit dat hulle op 'n sekere
stadium verwag het dat swart werkers altyd op diens
moet wees, en nie nodig het om bietjie te rus nie. Soos
byvoorbeeld die huisbediendes wat amper 24 uur op
diens was, as hulle ingewoon het. Of die plaaswerker
wat maar moes aangaan werk in die warm son, terwyl
die baas kort-kort uitspan en koffie op sy voorstoep
gaan drink.
Gloudina
|
|
|
|
| Re: Boesak en die "K"-woord [boodskap #82226 is 'n antwoord op boodskap #82208] |
Vr., 15 Augustus 2003 03:24   |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
|
Senior Lid |
|
|
Anti - hou asseblief jou rersponse kort - ek wil dit lees.
"@rogers.com" wrote in message
news:XGN_a.190437$hOa.164940@news02.bloor.is.net.cable.roger s.com...
>
> Jonas wrote
>
>> Het Boesak die gewraakte "k"-woord gebruik het of nie ...
>> Vraag is dit - sou hy die woord gebruik het, maak dit van hom 'n rassis?
>
> Ja, ek reken dit maak van hom 'n rassis, veral as hy
> dit gebruik het teenoor bruinmense. Dis tyd dat mense
> in SA, of hulle nou wit of bruin is, die woord " kaffer"
> ophou gebruik as sinoniem met dom-onnosel en minder-
> waardig. As iemand wat groot dele van haar volwasse
> lewe deurgebring het waar 99% persent van die mense
> om my swart was, kan ek getuig van die feit dat swart
> mense oor die algemeen hardwerkend is en moreel
> konserwatief. Ek was veral getref deur die innige en
> diepsinnige manier waarop hulle die Christelike geloof
> aangeneem het en letterlik die rigsnoere wat in die
> Bergpredikasie gepredik word, nagevolg het. Selfs
> daardie swartmense wat hulleself nie Christene sou
> noem nie, het rigsnoere nagestreef wat van hulle
> morele mense gemaak het. Dis dan ook daarom dat
> Mandela se wens, dat daar vergewensgesindheid moet
> plaasvind na apartheid, op sulke vrugbare grond geval
> het.
> Miskien het die witmense se idee dat swartmense
> lui is, meer te doen met die feit dat hulle op 'n sekere
> stadium verwag het dat swart werkers altyd op diens
> moet wees, en nie nodig het om bietjie te rus nie. Soos
> byvoorbeeld die huisbediendes wat amper 24 uur op
> diens was, as hulle ingewoon het. Of die plaaswerker
> wat maar moes aangaan werk in die warm son, terwyl
> die baas kort-kort uitspan en koffie op sy voorstoep
> gaan drink.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Boesak en die "K"-woord [boodskap #82231 is 'n antwoord op boodskap #82229] |
Vr., 15 Augustus 2003 04:18   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek weet nie Jonas. Al wat ek weet is dat swartmense nie vir bruinmense in
die huis wil werk nie, want volgens hulle word hulle te swak behandel.
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:bhhjvi$mve$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette - ek het nie besef dat dit teenoor bruinmense was nie. My afleiding
> gegrond op 'n "Beeld"-artikel was dat dit 'n swartman en sy se vrou was.
> Is daar baie rassisme onder bruinmense jeens swartes?
>
> "Annette" wrote in message
> news:bhg7rb$1kj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dit maak hom kleurblind - hy het dit aan vier bruinmense gesê - die een
>> nogal 'n vrou.
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
| Re: Boesak en die "K"-woord [boodskap #82232 is 'n antwoord op boodskap #82230] |
Vr., 15 Augustus 2003 04:21   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dis net as sy histories raak.
Annette
"Glücklich" skryf in boodskap news:BrY_a.2129$sx4.1678@fe05.atl2.webusenet.com...
> Baiekeer verveel die antie my na die eerste twee sinne dan lees ek nie
> verder nie.
>
> Ek het gedink dis net ek.
>
>
>> Anti - hou asseblief jou rersponse kort - ek wil dit lees.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Boesak en die "K"-woord [boodskap #82321 is 'n antwoord op boodskap #82197] |
Sa., 16 Augustus 2003 05:15  |
JP Holtzkampf
Boodskappe: 17 Geregistreer: Julie 2001
|
Junior Lid |
|
|
Nee! Hy is nie wit genoeg nie
"Jonas" skryf in boodskap news:bhg2ql$sdr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Het Boesak die gewraakte "k"-woord gebruik het of nie ...
> Vraag is dit - sou hy die woord gebruik het, maak dit van hom 'n rassis?
>
|
|
|
|