| REISIGER [boodskap #81983] |
Vr., 08 Augustus 2003 11:40  |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: Februarie 2001
|
Senior Lid |
|
|
|
Wat het van jou geword?
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: REISIGER [boodskap #82125 is 'n antwoord op boodskap #82122] |
Wo., 13 Augustus 2003 05:31   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Lorinda - is die ondervraging van Blair al aan die gang?
Annette
"Lorinda" skryf in boodskap news:3f394de8$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bh9oq5$cgo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hi Lorinda - volg jy die Kelly-saak. Ek moet my weer oriënteer mbt die saak.
>> Dink jy daar gaan meer as een klap uitgedeel word?
>
> O ja, ek volg dit (dit sou hier in elkgeval onmoontlik wees om daarvan weg
> te kom:-)
> Ek hoop daar word so baie klappe uitgedeel dat dit soos applous klink....
> Gilligan het goed gedoen onder ondervraging vandag, of soos hulle
> herhaaldelik op die nuus se, "he stuck to his guns".
>
> Lorinda
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: REISIGER [boodskap #82225 is 'n antwoord op boodskap #82168] |
Do., 14 Augustus 2003 21:48  |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: Mei 2003
|
Senior Lid |
|
|
"Jonas" skryf in boodskap news:bhesgn$bke$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Lorinda - in die geval haal ek met 'n rede 'n BBC verslag aan. Ons het almal
> toegang daartoe. Glo my ek lees krities - maar dit laat vrae by my ontstaan
> wanneer ek skewe voorstellings sien oor 'n aangelentheid waartoe ek insae
> het. Die vraag wat dan ontstaan is hoe skeef of verwronge is die beriggewing
> oor die onderwerpe wat ek nie ken nie.
Soos ek gese het, verskillende koerante, TV kanale ens. het verskillende
agendas, en die feit dat hulle nie almal dieselfde agenda het nie is hoe
mens partykeer 'n beter prentjie oor 'n saak kan kry deur na meer as een te
kyk. Beriggewing is inderdaad somtyds verwronge, en gebrek aan insig aan
die kant van die joernalis kan een van die redes hiervoor wees. Dit kan
veral gebeur as daar oor 'n saak in die buiteland geskryf word, waneer daar
'n gebrek aan kennis van die konteks is, of die nuanses nie begryp word nie.
Dit beteken nie noodwendig dat dit altyd die geval is nie.
Die vermoe van die "massamedia" om mense te indoktrineer word ook effens
oorskat.
Lorinda
|
|
|
|