Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Rugby beledigings
Rugby beledigings [boodskap #82052] Ma, 11 Augustus 2003 12:22 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Daar is 'n paar lelike op- en aanmerkings deur die NZ en Aussie media jeens
SA rugby maar ook jeens Afrikaners. Dit raak ietwat persoonlik.
Ek aanvaar die stof sal weer gaan lê rondom die dinge. Die op- en
aanmerkings bevestig bloot my vermoede oor die sentimente wat deur die manne
gekoester word. Geen wonder dat ek nie die NZ en Aussie skeidsregters
vertrou nie.
Re: Rugby beledigings [boodskap #82054 is 'n antwoord op boodskap #82052] Ma, 11 Augustus 2003 12:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nou gee 'n paar voorbeelde jong. Dit help mos nie om te sê hulle sê lelike
goed nie - watse lelike goed sê hulle?

E

"Jonas" skryf in boodskap news:bh81pu$c1m$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Daar is 'n paar lelike op- en aanmerkings deur die NZ en Aussie media jeens
> SA rugby maar ook jeens Afrikaners. Dit raak ietwat persoonlik.
> Ek aanvaar die stof sal weer gaan lê rondom die dinge. Die op- en
> aanmerkings bevestig bloot my vermoede oor die sentimente wat deur die manne
> gekoester word. Geen wonder dat ek nie die NZ en Aussie skeidsregters
> vertrou nie.
>
Re: Rugby beledigings [boodskap #82055 is 'n antwoord op boodskap #82054] Ma, 11 Augustus 2003 12:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Lees die koerante Elaine.

"Elaine" skryf in boodskap news:3f378fc6$0$231@hades.is.co.za...
> Nou gee 'n paar voorbeelde jong. Dit help mos nie om te sê hulle sê lelike
> goed nie - watse lelike goed sê hulle?
>
> E
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bh81pu$c1m$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Daar is 'n paar lelike op- en aanmerkings deur die NZ en Aussie media jeens
>> SA rugby maar ook jeens Afrikaners. Dit raak ietwat persoonlik.
>> Ek aanvaar die stof sal weer gaan lê rondom die dinge. Die op- en
>> aanmerkings bevestig bloot my vermoede oor die sentimente wat deur die manne
>> gekoester word. Geen wonder dat ek nie die NZ en Aussie skeidsregters
>> vertrou nie.
>>
>
Re: Rugby beledigings [boodskap #82061 is 'n antwoord op boodskap #82055] Ma, 11 Augustus 2003 13:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek lees nie koerant nie. Ek gaan lees net elke oggend die daaglikse
hoofnuus op IOL, andersins steur ek myself nie regtig aan die koerante nie.

E

"Jonas" skryf in boodskap news:bh837q$cjp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Lees die koerante Elaine.
Re: Rugby beledigings [boodskap #82064 is 'n antwoord op boodskap #82055] Ma, 11 Augustus 2003 13:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Lees die koerante Elaine.

My koerant (die Sun Sentinel) sê niks oor die rugby nie.
Re: Rugby beledigings [boodskap #82065 is 'n antwoord op boodskap #82055] Ma, 11 Augustus 2003 13:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jinne sê minstens in watter koerant jy dit gelees het... Moenie net sê
"lees die koerante" nie.

E

"Jonas" skryf in boodskap news:bh837q$cjp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Lees die koerante Elaine.
Re: Rugby beledigings [boodskap #82068 is 'n antwoord op boodskap #82065] Ma, 11 Augustus 2003 13:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Elaine! Die "Beeld" - voorblad / hoofartikel - ek lees ook IOL maar stoppie
daar nie ...

"Elaine" skryf in boodskap news:3f379a21$0$236@hades.is.co.za...
> Jinne sê minstens in watter koerant jy dit gelees het... Moenie net sê
> "lees die koerante" nie.
>
> E
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bh837q$cjp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Lees die koerante Elaine.
>
Re: Rugby beledigings [boodskap #82069 is 'n antwoord op boodskap #82068] Ma, 11 Augustus 2003 14:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja dis die probleem - ek lees nie Die Beeld nie. As ek koerant lees, lees
ek "The Star" of "The Citizen" en, net sodat ek weet wat in my onmiddelike
omgewing aangaan, lees ek die "local" koerantjie.

E

"Jonas" skryf in boodskap news:bh864n$fts$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Elaine! Die "Beeld" - voorblad / hoofartikel - ek lees ook IOL maar stoppie
> daar nie ...
Re: Rugby beledigings [boodskap #82074 is 'n antwoord op boodskap #82069] Ma, 11 Augustus 2003 15:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
'n Nieu Seeland-koerantman sê dat Afrikaners baie lelik is in voorkoms en
dat hulle ook innerlik baie lelik is...
Hy verwys seker maar na Afrikaanse vroue - mans kan nie mooi wees al probeer
hulle...
Ek dink die ou is bloot suur omdat die Afrikaners nie skaapagtig is nie.
(By die laaaste Mej. Nieu Seeland kompetisie het die "mooiste" Nieu
Seeland-meisie slegs derdeplek behaal.)

Op 'n ander noot - ek dink Suid-Afrika het ongetwyfeld die mooiste meisies
in die wêreld. Die wat nie in die kategorie val nie is die trekpas gegee -
hulle woon nou in Nieu Seeland, Australië en ....Kanada...

"Elaine" skryf in boodskap news:3f37a201$0$235@hades.is.co.za...
> Ja dis die probleem - ek lees nie Die Beeld nie. As ek koerant lees, lees
> ek "The Star" of "The Citizen" en, net sodat ek weet wat in my onmiddelike
> omgewing aangaan, lees ek die "local" koerantjie.
>
> E
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bh864n$fts$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Elaine! Die "Beeld" - voorblad / hoofartikel - ek lees ook IOL maar stoppie
>> daar nie ...
>
Re: Rugby beledigings [boodskap #82081 is 'n antwoord op boodskap #82074] Ma, 11 Augustus 2003 18:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jong, as ek so kyk na die meisies wat deesdae "skoonheidskompetisies" wen en
wat blykbaar modelle is, kan ek nie die Nieu Seelanders blameer omdat hulle
dink ons mense is nie vreeslik mooi nie. Maar ons het mooi meisies, ek sal
dit nie stry nie - mooi mans ook. Natuurlik het die Nieu Seelanders niks om
oor te praat nie. Hulle het nie juis mooi mense in daai deel van die wêreld
nie, in elk geval nie mooi mans nie :)

E

"Jonas" skryf in boodskap news:bh8e5o$kdb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> 'n Nieu Seeland-koerantman sê dat Afrikaners baie lelik is in voorkoms en
> dat hulle ook innerlik baie lelik is...
> Hy verwys seker maar na Afrikaanse vroue - mans kan nie mooi wees al probeer
> hulle...
> Ek dink die ou is bloot suur omdat die Afrikaners nie skaapagtig is nie.
> (By die laaaste Mej. Nieu Seeland kompetisie het die "mooiste" Nieu
> Seeland-meisie slegs derdeplek behaal.)
>
> Op 'n ander noot - ek dink Suid-Afrika het ongetwyfeld die mooiste meisies
> in die wêreld. Die wat nie in die kategorie val nie is die trekpas gegee -
> hulle woon nou in Nieu Seeland, Australië en ....Kanada...
Re: Rugby beledigings [boodskap #82082 is 'n antwoord op boodskap #82081] Ma, 11 Augustus 2003 22:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Daar het baie mooi Suid Afrikaners ook die land verlaat. kyk nou maar net
wie woon hier in Suid Florida ;-)
Re: Rugby beledigings [boodskap #82096 is 'n antwoord op boodskap #82082] Di, 12 Augustus 2003 09:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, ek weet baie van ons mooi meisies het die land verlaat en "Fame &
Fortune" in Amerika gaan soek. 'n Paar het dit gekry, baie nie :)
E

"Glücklich" skryf in boodskap news:RoUZa.912$xQ1.527@fe05.atl2.webusenet.com...
> Daar het baie mooi Suid Afrikaners ook die land verlaat. kyk nou maar net
> wie woon hier in Suid Florida ;-)
>
Re: Rugby beledigings [boodskap #82098 is 'n antwoord op boodskap #82081] Di, 12 Augustus 2003 09:54 Na vorige boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Daai Aussies is ook nou nie juis iets om huis toe oor te skryf nie! Weet
jy hoekom draai hulle altyd daai boots? Dis vir die skaapooi se
agterpote.....hulle lus mos skape hoeka meer as vroumense!

"Elaine" skryf in boodskap news:3f37dd79$0$236@hades.is.co.za...
> Jong, as ek so kyk na die meisies wat deesdae "skoonheidskompetisies" wen en
> wat blykbaar modelle is, kan ek nie die Nieu Seelanders blameer omdat hulle
> dink ons mense is nie vreeslik mooi nie. Maar ons het mooi meisies, ek sal
> dit nie stry nie - mooi mans ook. Natuurlik het die Nieu Seelanders niks om
> oor te praat nie. Hulle het nie juis mooi mense in daai deel van die wêreld
> nie, in elk geval nie mooi mans nie :)
>
> E
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bh8e5o$kdb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> 'n Nieu Seeland-koerantman sê dat Afrikaners baie lelik is in voorkoms en
>> dat hulle ook innerlik baie lelik is...
>> Hy verwys seker maar na Afrikaanse vroue - mans kan nie mooi wees al probeer
>> hulle...
>> Ek dink die ou is bloot suur omdat die Afrikaners nie skaapagtig is nie.
>> (By die laaaste Mej. Nieu Seeland kompetisie het die "mooiste" Nieu
>> Seeland-meisie slegs derdeplek behaal.)
>>
>> Op 'n ander noot - ek dink Suid-Afrika het ongetwyfeld die mooiste meisies
>> in die wêreld. Die wat nie in die kategorie val nie is die trekpas gegee -
>> hulle woon nou in Nieu Seeland, Australië en ....Kanada...
>
Vorige onderwerp: Rugby bly maar koning.
Volgende onderwerp: Balfour & die Haaie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 19:11:03 MGT 2024