Rugby beledigings [boodskap #82052] |
Mon, 11 August 2003 12:22 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Daar is 'n paar lelike op- en aanmerkings deur die NZ en Aussie media jeens
SA rugby maar ook jeens Afrikaners. Dit raak ietwat persoonlik.
Ek aanvaar die stof sal weer gaan lê rondom die dinge. Die op- en
aanmerkings bevestig bloot my vermoede oor die sentimente wat deur die manne
gekoester word. Geen wonder dat ek nie die NZ en Aussie skeidsregters
vertrou nie.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Rugby beledigings [boodskap #82098 is 'n antwoord op boodskap #82081] |
Tue, 12 August 2003 09:54 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Daai Aussies is ook nou nie juis iets om huis toe oor te skryf nie! Weet
jy hoekom draai hulle altyd daai boots? Dis vir die skaapooi se
agterpote.....hulle lus mos skape hoeka meer as vroumense!
"Elaine" skryf in boodskap news:3f37dd79$0$236@hades.is.co.za...
> Jong, as ek so kyk na die meisies wat deesdae "skoonheidskompetisies" wen en
> wat blykbaar modelle is, kan ek nie die Nieu Seelanders blameer omdat hulle
> dink ons mense is nie vreeslik mooi nie. Maar ons het mooi meisies, ek sal
> dit nie stry nie - mooi mans ook. Natuurlik het die Nieu Seelanders niks om
> oor te praat nie. Hulle het nie juis mooi mense in daai deel van die wêreld
> nie, in elk geval nie mooi mans nie :)
>
> E
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bh8e5o$kdb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> 'n Nieu Seeland-koerantman sê dat Afrikaners baie lelik is in voorkoms en
>> dat hulle ook innerlik baie lelik is...
>> Hy verwys seker maar na Afrikaanse vroue - mans kan nie mooi wees al probeer
>> hulle...
>> Ek dink die ou is bloot suur omdat die Afrikaners nie skaapagtig is nie.
>> (By die laaaste Mej. Nieu Seeland kompetisie het die "mooiste" Nieu
>> Seeland-meisie slegs derdeplek behaal.)
>>
>> Op 'n ander noot - ek dink Suid-Afrika het ongetwyfeld die mooiste meisies
>> in die wêreld. Die wat nie in die kategorie val nie is die trekpas gegee -
>> hulle woon nou in Nieu Seeland, Australië en ....Kanada...
>
|
|
|