Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Tronkstraf
Tronkstraf [boodskap #82041] Ma, 11 Augustus 2003 07:08 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek hoor nou dat daar deur 'n regter bepleit word dat regters en magistrate
versigtiger moet wees wie hulle tronk toe stuur - die tronke is oorvol - en
volgens hom is tronkstraf vir dronkbestuur en diefstal van klein artikels
nie nodig nie.

Die dame wat onskuldig ter dood veroordeel was en toe vrygelaat is, sê self
dat tronkstraf nie 'n afskrikmiddel is nie, omdat die mense binne veels te
lekker het.

Ek is ten gunste van dwang harde-arbeid - maar iets produkteif - nie net om
te sit en klippe kap nie.
Liewer iets soos paaie regmaak.

Tov die koste van 'n gevangene - my inligting was bietjie verouderd -
volgens die koerant gister kos dit ons R1000 per dag per gevangene. ( 19 000
gevangenis, - 19 miljoen per dag)

Annette
Re: Tronkstraf [boodskap #82050 is 'n antwoord op boodskap #82041] Ma, 11 Augustus 2003 12:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja R1000 klink meer korrek, nie R200 soos voorheen geskat nie.

> Tov die koste van 'n gevangene - my inligting was bietjie verouderd -
> volgens die koerant gister kos dit ons R1000 per dag per gevangene. ( 19 000
> gevangenis, - 19 miljoen per dag)
>
> Annette
>
Re: Tronkstraf [boodskap #82059 is 'n antwoord op boodskap #82041] Ma, 11 Augustus 2003 13:05 Na vorige boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dit sou wonderlik wees as jy misdadigers kon produktief kry, MAAR prakties
gesproke, gaan die beheer oor gevaarlike misdadigers buite 'n tronk veel
meer kos as wat dit kos om hom tussen 4 mure te hou.

"Annette" skryf in boodskap news:bh7gvc$ugqdd$3@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Ek hoor nou dat daar deur 'n regter bepleit word dat regters en magistrate
> versigtiger moet wees wie hulle tronk toe stuur - die tronke is oorvol - en
> volgens hom is tronkstraf vir dronkbestuur en diefstal van klein artikels
> nie nodig nie.
>
> Die dame wat onskuldig ter dood veroordeel was en toe vrygelaat is, sê self
> dat tronkstraf nie 'n afskrikmiddel is nie, omdat die mense binne veels te
> lekker het.
>
> Ek is ten gunste van dwang harde-arbeid - maar iets produkteif - nie net om
> te sit en klippe kap nie.
> Liewer iets soos paaie regmaak.
>
> Tov die koste van 'n gevangene - my inligting was bietjie verouderd -
> volgens die koerant gister kos dit ons R1000 per dag per gevangene. ( 19 000
> gevangenis, - 19 miljoen per dag)
>
> Annette
>
Vorige onderwerp: Manto wys haar middelvinger
Volgende onderwerp: Hey Presto!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 15:55:56 MGT 2024