Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Rugby bly maar koning.
Rugby bly maar koning. [boodskap #82008] Sa, 09 Augustus 2003 03:29 na volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Vanaand het ons op "Pro Player Stadium" die "Football"(Gridiron) wedstryd
tussen die Miami Dolphins en die Tampa Bay Bucceneers gaan kyk. Dit was
baie lekker maar nog steeds maar nie so lekker soos rugby op Loftus nie.

Toe die manne daar lostrek en so halfhartig die amerikaanse vlokslied sing,
herinner dit my toe weer aan die een dag op loftus. Daardie dag wat nou ook
al in die tyd was wat hulle "oom kosie soek 'n lêplek" ook gesing het, was
dit dieselfde met die eerste liedjie maar toe hulle die Stem begin speel toe
staan almal skielik penorent en sing dit uit volle bors. Ek het skoon
hoendervleis gekry wat tot duskant halftyd aangehou het.

Die Football is nou maar een maal nie Rugby nie, nes die "Beef Jerky" nooit
biltong sal wees nie.
Re: Rugby bly maar koning. [boodskap #82009 is 'n antwoord op boodskap #82008] Sa, 09 Augustus 2003 04:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jy is helemaal reg. Maar, moet Kingspark nie weggooi nie - en natuurlik Jan
Ellis se park. Daai atmosfeer is iets om voor te betaal.

"Glücklich" skryf in boodskap news:bTZYa.5153$vK4.3958@fe05.atl2.webusenet.com...
> Vanaand het ons op "Pro Player Stadium" die "Football"(Gridiron) wedstryd
> tussen die Miami Dolphins en die Tampa Bay Bucceneers gaan kyk. Dit was
> baie lekker maar nog steeds maar nie so lekker soos rugby op Loftus nie.
>
> Toe die manne daar lostrek en so halfhartig die amerikaanse vlokslied sing,
> herinner dit my toe weer aan die een dag op loftus. Daardie dag wat nou ook
> al in die tyd was wat hulle "oom kosie soek 'n lêplek" ook gesing het, was
> dit dieselfde met die eerste liedjie maar toe hulle die Stem begin speel toe
> staan almal skielik penorent en sing dit uit volle bors. Ek het skoon
> hoendervleis gekry wat tot duskant halftyd aangehou het.
>
> Die Football is nou maar een maal nie Rugby nie, nes die "Beef Jerky" nooit
> biltong sal wees nie.
>
Re: Rugby bly maar koning. [boodskap #82010 is 'n antwoord op boodskap #82009] Sa, 09 Augustus 2003 07:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis nie jan Elles se park nie....net Ellispark.

"Jonas" skryf in boodskap news:bh1s4g$jpk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jy is helemaal reg. Maar, moet Kingspark nie weggooi nie - en natuurlik Jan
> Ellis se park. Daai atmosfeer is iets om voor te betaal.
> "Glücklich" wrote in message
> news:bTZYa.5153$vK4.3958@fe05.atl2.webusenet.com...
>> Vanaand het ons op "Pro Player Stadium" die "Football"(Gridiron) wedstryd
>> tussen die Miami Dolphins en die Tampa Bay Bucceneers gaan kyk. Dit was
>> baie lekker maar nog steeds maar nie so lekker soos rugby op Loftus nie.
>>
>> Toe die manne daar lostrek en so halfhartig die amerikaanse vlokslied
> sing,
>> herinner dit my toe weer aan die een dag op loftus. Daardie dag wat nou
> ook
>> al in die tyd was wat hulle "oom kosie soek 'n lêplek" ook gesing het, was
>> dit dieselfde met die eerste liedjie maar toe hulle die Stem begin speel
> toe
>> staan almal skielik penorent en sing dit uit volle bors. Ek het skoon
>> hoendervleis gekry wat tot duskant halftyd aangehou het.
>>
>> Die Football is nou maar een maal nie Rugby nie, nes die "Beef Jerky"
> nooit
>> biltong sal wees nie.
>>
>
Re: Rugby bly maar koning. [boodskap #82016 is 'n antwoord op boodskap #82010] Sa, 09 Augustus 2003 14:56 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Jan bly nou hier .... en hy het goeie games op Ellispark gespeel ...

"Suidwester" skryf in boodskap news:3f349edc.0@news1.mweb.co.za...
> Dis nie jan Elles se park nie....net Ellispark.
> "Jonas" wrote in message
> news:bh1s4g$jpk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Jy is helemaal reg. Maar, moet Kingspark nie weggooi nie - en natuurlik
> Jan
>> Ellis se park. Daai atmosfeer is iets om voor te betaal.
>> "Glücklich" wrote in message
>> news:bTZYa.5153$vK4.3958@fe05.atl2.webusenet.com...
>>> Vanaand het ons op "Pro Player Stadium" die "Football"(Gridiron)
> wedstryd
>>> tussen die Miami Dolphins en die Tampa Bay Bucceneers gaan kyk. Dit was
>>> baie lekker maar nog steeds maar nie so lekker soos rugby op Loftus nie.
>>>
>>> Toe die manne daar lostrek en so halfhartig die amerikaanse vlokslied
>> sing,
>>> herinner dit my toe weer aan die een dag op loftus. Daardie dag wat
nou
>> ook
>>> al in die tyd was wat hulle "oom kosie soek 'n lêplek" ook gesing het,
> was
>>> dit dieselfde met die eerste liedjie maar toe hulle die Stem begin
speel
>> toe
>>> staan almal skielik penorent en sing dit uit volle bors. Ek het skoon
>>> hoendervleis gekry wat tot duskant halftyd aangehou het.
>>>
>>> Die Football is nou maar een maal nie Rugby nie, nes die "Beef Jerky"
>> nooit
>>> biltong sal wees nie.
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Rugby
Volgende onderwerp: Rugby beledigings
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 17:11:19 MGT 2024