Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Rugby bly maar koning.
Rugby bly maar koning. [boodskap #82008] |
Sat, 09 August 2003 03:29 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Glücklich
Boodskappe: 271 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Vanaand het ons op "Pro Player Stadium" die "Football"(Gridiron) wedstryd
tussen die Miami Dolphins en die Tampa Bay Bucceneers gaan kyk. Dit was
baie lekker maar nog steeds maar nie so lekker soos rugby op Loftus nie.
Toe die manne daar lostrek en so halfhartig die amerikaanse vlokslied sing,
herinner dit my toe weer aan die een dag op loftus. Daardie dag wat nou ook
al in die tyd was wat hulle "oom kosie soek 'n lêplek" ook gesing het, was
dit dieselfde met die eerste liedjie maar toe hulle die Stem begin speel toe
staan almal skielik penorent en sing dit uit volle bors. Ek het skoon
hoendervleis gekry wat tot duskant halftyd aangehou het.
Die Football is nou maar een maal nie Rugby nie, nes die "Beef Jerky" nooit
biltong sal wees nie.
|
|
|
|
|
Re: Rugby bly maar koning. [boodskap #82016 is 'n antwoord op boodskap #82010] |
Sat, 09 August 2003 14:56 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jan bly nou hier .... en hy het goeie games op Ellispark gespeel ...
"Suidwester" skryf in boodskap news:3f349edc.0@news1.mweb.co.za...
> Dis nie jan Elles se park nie....net Ellispark.
> "Jonas" wrote in message
> news:bh1s4g$jpk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Jy is helemaal reg. Maar, moet Kingspark nie weggooi nie - en natuurlik
> Jan
>> Ellis se park. Daai atmosfeer is iets om voor te betaal.
>> "Glücklich" wrote in message
>> news:bTZYa.5153$vK4.3958@fe05.atl2.webusenet.com...
>>> Vanaand het ons op "Pro Player Stadium" die "Football"(Gridiron)
> wedstryd
>>> tussen die Miami Dolphins en die Tampa Bay Bucceneers gaan kyk. Dit was
>>> baie lekker maar nog steeds maar nie so lekker soos rugby op Loftus nie.
>>>
>>> Toe die manne daar lostrek en so halfhartig die amerikaanse vlokslied
>> sing,
>>> herinner dit my toe weer aan die een dag op loftus. Daardie dag wat
nou
>> ook
>>> al in die tyd was wat hulle "oom kosie soek 'n lêplek" ook gesing het,
> was
>>> dit dieselfde met die eerste liedjie maar toe hulle die Stem begin
speel
>> toe
>>> staan almal skielik penorent en sing dit uit volle bors. Ek het skoon
>>> hoendervleis gekry wat tot duskant halftyd aangehou het.
>>>
>>> Die Football is nou maar een maal nie Rugby nie, nes die "Beef Jerky"
>> nooit
>>> biltong sal wees nie.
>>>
>>
>
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:36:35 UTC 2025
|