Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nog een weg.
Nog een weg. [boodskap #81961] Do, 07 Augustus 2003 18:38 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die van julle wat die Labia hier die afgelope 25 jaar besoek het, het
heelwaarskynlik voor af na die tyd al by The Buccaneer Steakhouse gaan eet.
Joe van Buccaneer maak die einde van Augustus klaar, want die kompetisie
raak te veel. Die afgelope 5 jaar het daar 41 eetplekke naby hom oopgemaak.
Annette
Re: Nog een weg. [boodskap #81995 is 'n antwoord op boodskap #81961] Vr, 08 Augustus 2003 15:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kwarantyn  is tans af-lyn  Kwarantyn
Boodskappe: 171
Geregistreer: Junie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Skade. In die dae toe ek nog matriekvraestelle nagesien het,het ek in 'n
Duitse gastehuis (Bergheim??) in die Tuine gebly - en dan soms vir 'n
"treat" in die Buccaneer gaan eet.

Kwarantyn

Oë sont les neiges de l'antan...?

"Annette" skryf in boodskap news:bgu7bp$s75ms$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Die van julle wat die Labia hier die afgelope 25 jaar besoek het, het
> heelwaarskynlik voor af na die tyd al by The Buccaneer Steakhouse gaan eet.
> Joe van Buccaneer maak die einde van Augustus klaar, want die kompetisie
> raak te veel. Die afgelope 5 jaar het daar 41 eetplekke naby hom oopgemaak.
> Annette
>
Re: Nog een weg. [boodskap #81997 is 'n antwoord op boodskap #81995] Vr, 08 Augustus 2003 16:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Kwarantyn" wrote:

> Où sont les neiges de l'antan...?

Aah ja, where are the snows of yesteryear...
Bietjie nostalgies vanoggend, Kwarantyn? :-)

"Prince, n'enquerrez de semaine
Où elles sont, ni de cet an,
Qu'à ce refrain ne vous remaine:
Mais où sont les neiges d'antan?"
:-)
Re: Nog een weg. [boodskap #82003 is 'n antwoord op boodskap #81997] Vr, 08 Augustus 2003 19:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kwarantyn  is tans af-lyn  Kwarantyn
Boodskappe: 171
Geregistreer: Junie 1997
Karma: 0
Senior Lid
> "Kwarantyn" wrote:
>
>> Oë sont les neiges de l'antan...?
>
Katryn: Bietjie nostalgies vanoggend, Kwarantyn? :-)

> ">Mais oë sont les neiges d'antan?"
:-)

Kwarantyn: (tong in die kies) Nie juis te erg nostalgies nie... dalk meer
nuuskierig om te sien wie sou die aanhaling uit François Villon herken...
en toe korrigeer jy my ook sommer! Dankie... :-)

Ballade Des Dames Du Temps Jadis

Dites-moi où, n'en quel pays,
Est Flora la belle Romaine,
Archipiades, ni Thaïs,
Qui fut sa cousine germaine,
Écho parlant quand bruit on mène
Dessus rivière ou sur étang,
Qui beauté eut trop plus qu'humaine

Mais où sont les neiges d'antan?

Où est la très sage Héloïs,
Pour qui fut châtré et puis moine
Pierre Abelard à Saint-Denis?
Pour son amour eut cette essoine.
Semblablement, où est la reine
Qui commanda que Buridan
Fut jeté en un sac en Seine?

Mais où sont les neiges d'antan?

La reine Blanche comme lis
Qui chantait à voix de sirène,
Berthe au grand pied, Bietris, Alis,
Haremburgis qui tint le Maine,
Et Jeanne la bonne Lorraine
Qu'Anglais brûlèrent à Rouen;
Où sont-ils, où, Vierge souveraine?

Mais où sont les neiges d'antan?

Prince, n'enquerrez de semaine
Où elles sont, ni de cet an,
Qu'à ce refrain ne vous remaine:
Mais où sont les neiges d'antan?

François Villon
Re: Nog een weg. [boodskap #82066 is 'n antwoord op boodskap #82003] Ma, 11 Augustus 2003 13:33 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Kwarantyn wrote

>> ">Mais où est la très sage Héloïs,
> Kwarantyn: (tong in die kies) Nie juis te erg nostalgies nie... dalk meer
> nuuskierig om te sien wie sou die aanhaling uit François Villon herken...
> en toe korrigeer jy my ook sommer! Dankie... :-)
>
> Ballade Des Dames Du Temps Jadis
>
> Dites-moi où, n'en quel pays,
> Est Flora la belle Romaine,
> Où est la très sage Héloïs,
> La reine Blanche comme lis
> Et Jeanne la bonne Lorraine
> Prince, n'enquerrez de semaine
> Où elles sont, ni de cet an,
> Qu'à ce refrain ne vous remaine:
> Mais où sont les neiges d'antan?

As jy nostalgies van die Kaap praat, is sneeuvalle
miskien nie beste ding om nostalgies oor te raak nie.
Alhoewel ek weet dat dit somtyds op Tafelberg kan
sneeu.
En as mens 'n lys moet maak van die vroue van die
Kaap om nostalgies oor te raak, dan sal Lady Anne
Barnard seker baie hoog op die lys moet wees. Sy wat
nakend in die poel in Kirstenbosch geswem het.

Gloudina
Vorige onderwerp: Hey Presto!!
Volgende onderwerp: tiuskoms
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 09:07:59 MGT 2024