Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » REISIGER
REISIGER [boodskap #81983] |
Fri, 08 August 2003 11:40 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wat het van jou geword?
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: REISIGER [boodskap #82225 is 'n antwoord op boodskap #82168] |
Thu, 14 August 2003 21:48 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Raj
Boodskappe: 590 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Jonas" skryf in boodskap news:bhesgn$bke$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Lorinda - in die geval haal ek met 'n rede 'n BBC verslag aan. Ons het almal
> toegang daartoe. Glo my ek lees krities - maar dit laat vrae by my ontstaan
> wanneer ek skewe voorstellings sien oor 'n aangelentheid waartoe ek insae
> het. Die vraag wat dan ontstaan is hoe skeef of verwronge is die beriggewing
> oor die onderwerpe wat ek nie ken nie.
Soos ek gese het, verskillende koerante, TV kanale ens. het verskillende
agendas, en die feit dat hulle nie almal dieselfde agenda het nie is hoe
mens partykeer 'n beter prentjie oor 'n saak kan kry deur na meer as een te
kyk. Beriggewing is inderdaad somtyds verwronge, en gebrek aan insig aan
die kant van die joernalis kan een van die redes hiervoor wees. Dit kan
veral gebeur as daar oor 'n saak in die buiteland geskryf word, waneer daar
'n gebrek aan kennis van die konteks is, of die nuanses nie begryp word nie.
Dit beteken nie noodwendig dat dit altyd die geval is nie.
Die vermoe van die "massamedia" om mense te indoktrineer word ook effens
oorskat.
Lorinda
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Wed Feb 19 03:49:59 UTC 2025
|