Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Windhoek: Munisipale polisie
Windhoek: Munisipale polisie [boodskap #81944] Do, 07 Augustus 2003 10:52 na volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Baie interessant was gister se storie dat die gemiddelde gebruiker van
munisipale dienste so om en by R300 per maand ekstra moet betaal, die
hoofdeel waarvan vir 'n nuwe munisipale polisiediens is wat nou tot stand
kom. Van wat mens oor die media hoor, is meeste van die inwoners van
Windhoek nie te onwillig [het hulle 'n keuse?] om die ekstra geld te betaal
nie, MAAR hulle wil weet hoe effektief gaan hierdie polisiediens wees? Kan
hulle 'bargain' daarop dat hierdie mense soos 'n sekuritietfirma binne 'n
sekere tyd in posisie gaan wees as daar misdaad plaasvind, of gaan dit maar
soos met die land se polisiediens gaan waar die mense nie eers genoeg
voertuie het om hulle werk te kan doen nie? As jy nie tevrede is nie, kan
jy mos nie die diens 'fire' nie! Dit kan maklik ontaard in maar net nog 'n
semi-staat geldslukker van die publiek....die kans is amper 100% dat dit
gaan gebeur!
Re: Windhoek: Munisipale polisie [boodskap #81948 is 'n antwoord op boodskap #81944] Do, 07 Augustus 2003 12:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gister in die koerant hier van die plek waar die polisievoertuie reggemaak
moet word - waar dit weke neem om klein foutjies reg te maak.- dus is daar
stasies wat nie voertuie het om te gebruik in die bekamping van die misdaad
nie.
Tyd dat hulle dit outsource - want 'n besigheidsman sorg dat die werk
klaarkom om plek te maak vir nuwe werk, terwyl 'n plek wat deur die
staat/provinsiale/munispale rade onderhou word, 'n broeiplek is vir
onproduktiwiteit, aangesien die mense daar elke maand betaal word of hulle
werk of te not.
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3f322f6d.0@news1.mweb.co.za...
> Baie interessant was gister se storie dat die gemiddelde gebruiker van
> munisipale dienste so om en by R300 per maand ekstra moet betaal, die
> hoofdeel waarvan vir 'n nuwe munisipale polisiediens is wat nou tot stand
> kom. Van wat mens oor die media hoor, is meeste van die inwoners van
> Windhoek nie te onwillig [het hulle 'n keuse?] om die ekstra geld te betaal
> nie, MAAR hulle wil weet hoe effektief gaan hierdie polisiediens wees? Kan
> hulle 'bargain' daarop dat hierdie mense soos 'n sekuritietfirma binne 'n
> sekere tyd in posisie gaan wees as daar misdaad plaasvind, of gaan dit maar
> soos met die land se polisiediens gaan waar die mense nie eers genoeg
> voertuie het om hulle werk te kan doen nie? As jy nie tevrede is nie, kan
> jy mos nie die diens 'fire' nie! Dit kan maklik ontaard in maar net nog 'n
> semi-staat geldslukker van die publiek....die kans is amper 100% dat dit
> gaan gebeur!
>
Re: Windhoek: Munisipale polisie [boodskap #81954 is 'n antwoord op boodskap #81948] Do, 07 Augustus 2003 14:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
By ons het die Gloudina-politici gedog hulle's slim en toe koop hulle VAS
Chevs....oudmodiese kak wat reeds van die mark af was in die VSA en die
regering betaal vir een voertuig dieselfde as vir drie tot vier gewone
bakkies. Asof dit nie erg genoeg is nie, besluit die offisiere hulle het
die reg om werk toe en terug te ry met amptelike voertuie en los dan die
stasies amper sonder voertuie! Later toe die goete gediens moet word, toe
is dit 'n gesukkel om onderdele in die hande te kry en die agent vra amper
R5000 vir voorste remblokke wat elke 10 000 km vervang moet word. Dis nou
bo en behalwe dat jy nie meer as 3km per liter kry uit 'n V8 wat teen
160km/uur gery word nie.......want Gloudsiekinders het mos nie 'n wet om
self te gehoorsaam nie!

"Annette" skryf in boodskap news:bgtftr$sdo1t$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Gister in die koerant hier van die plek waar die polisievoertuie reggemaak
> moet word - waar dit weke neem om klein foutjies reg te maak.- dus is daar
> stasies wat nie voertuie het om te gebruik in die bekamping van die misdaad
> nie.
> Tyd dat hulle dit outsource - want 'n besigheidsman sorg dat die werk
> klaarkom om plek te maak vir nuwe werk, terwyl 'n plek wat deur die
> staat/provinsiale/munispale rade onderhou word, 'n broeiplek is vir
> onproduktiwiteit, aangesien die mense daar elke maand betaal word of hulle
> werk of te not.
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3f322f6d.0@news1.mweb.co.za...
>> Baie interessant was gister se storie dat die gemiddelde gebruiker van
>> munisipale dienste so om en by R300 per maand ekstra moet betaal, die
>> hoofdeel waarvan vir 'n nuwe munisipale polisiediens is wat nou tot stand
>> kom. Van wat mens oor die media hoor, is meeste van die inwoners van
>> Windhoek nie te onwillig [het hulle 'n keuse?] om die ekstra geld te
> betaal
>> nie, MAAR hulle wil weet hoe effektief gaan hierdie polisiediens wees?
> Kan
>> hulle 'bargain' daarop dat hierdie mense soos 'n sekuritietfirma binne 'n
>> sekere tyd in posisie gaan wees as daar misdaad plaasvind, of gaan dit
> maar
>> soos met die land se polisiediens gaan waar die mense nie eers genoeg
>> voertuie het om hulle werk te kan doen nie? As jy nie tevrede is nie,
> kan
>> jy mos nie die diens 'fire' nie! Dit kan maklik ontaard in maar net
nog
> 'n
>> semi-staat geldslukker van die publiek....die kans is amper 100% dat dit
>> gaan gebeur!
>>
>
Re: Windhoek: Munisipale polisie [boodskap #81956 is 'n antwoord op boodskap #81954] Do, 07 Augustus 2003 14:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" wrote

> By ons het die Gloudina-politici gedog hulle's slim want Gloudsiekinders het mos nie 'n wet om
> self te gehoorsaam nie!

Ag man, jy kla oor pennies. Onthou jy nog die
regering wat miljoene der biljoene rande op die
sogenaamde bantustans gespandeer het? Ek
onthou dat my jongste suster en haar man
aanhoudend gekla het in die tagtigerjare dat
die regering, met al die inkomste wat hulle gekry
het toe die prys van goud $800 was, niks gedoen
het om die las van die private besigheidsman te
verlig nie. Waar is daardie bantustans van jou
nou, ou Suidwester. As daar nou ooit 'n gemors
van 'n regering was op fiskale gebied, dan was
dit die regime van die apartheidsvarke.

Tant Hessie van die Nossob
Re: Windhoek: Munisipale polisie [boodskap #81957 is 'n antwoord op boodskap #81956] Do, 07 Augustus 2003 15:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Tante, ek wil jou nie 'n lang storie gooi nie, maar jy gooi nou so 'n stink
en dis tragies dat jy nou nie eintlik weet waaroor dit gaan nie. Ek weet
nie wat jou suster en haar man gedoen het nie, maar dalk was hulle boggerops
in besigheid? Geen besigheidsman in Suider-Afrika het nog ooit enige las
gehad om 'n bestaan te maak nie......dis nou AS hulle weet wat hulle doen.
Dit sal jou sekerlik verbaas, maar in Nam het hulle na onafhanklikheid
wegbeweeg van die bantustans want die regerende Owambo's het geweet hier kom
groot kak want hulle hulself, het nog nooit histories enige werklike
tradisionele aanspraak op SWA gehad nie. Hulle's mos eintlik vanuit
Angola, sien? Nou, in die 14 de jaar van onafhanklikheid, kry hulle nie
hierdie tradisionele idee van die onderskeie stamme uitgewis nie, want
hulleself hou daarvan op die wetboek, maar in hulle eie lewens, leef hulle
steeds vir hulle families en stamme. Daar is net geen manier waarop jy bv.
'n Herero sal kry om saam met 'n Kwanyama te speel nie.....en as hulle kan
kies, te bly nie. Al hoe meer stemme gaan op en probleme ontstaan oor
stamprobleme. Dalk het die ou apartheidsvarke iets geweet wat jy nie kan
begryp nie, ou dier? En dit is, maak nie saak hoeveel wette jy maak en
hoeveel ideologieë jy uitdink nie, daar is verskille tussen mense. Jy kan
hulle tydelik kak in die kop praat met jou politieke stront, maar op die
einde van die dag, dan soek elkeen sy eie soort. ......en DIT is presies
waarvoor julle nie wil krediet gee aan mense wat 'n groter insig gehad het
nie!
"@rogers.com" wrote in message
news:dAtYa.74400$4UE.8451@news01.bloor.is.net.cable.rogers.c om...
>
> "Suidwester" wrote
>
>> By ons het die Gloudina-politici gedog hulle's slim
> want Gloudsiekinders het mos nie 'n wet om
>> self te gehoorsaam nie!
>
> Ag man, jy kla oor pennies. Onthou jy nog die
> regering wat miljoene der biljoene rande op die
> sogenaamde bantustans gespandeer het? Ek
> onthou dat my jongste suster en haar man
> aanhoudend gekla het in die tagtigerjare dat
> die regering, met al die inkomste wat hulle gekry
> het toe die prys van goud $800 was, niks gedoen
> het om die las van die private besigheidsman te
> verlig nie. Waar is daardie bantustans van jou
> nou, ou Suidwester. As daar nou ooit 'n gemors
> van 'n regering was op fiskale gebied, dan was
> dit die regime van die apartheidsvarke.
>
> Tant Hessie van die Nossob
>
Re: Windhoek: Munisipale polisie [boodskap #81991 is 'n antwoord op boodskap #81957] Vr, 08 Augustus 2003 13:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
> Nou, in die 14 de jaar van onafhanklikheid, kry hulle nie
> hierdie tradisionele idee van die onderskeie stamme uitgewis nie, want
> hulleself hou daarvan op die wetboek, maar in hulle eie lewens, leef hulle
> steeds vir hulle families en stamme. Daar is net geen manier waarop jy bv.
> 'n Herero sal kry om saam met 'n Kwanyama te speel nie.....en as hulle kan
> kies, te bly nie. Al hoe meer stemme gaan op en probleme ontstaan oor
> stamprobleme.

Hoekom lees ek nie daaroor in die amerikaanse media nie. Dis mos ook maar
apartheid of nie?
Re: Windhoek: Munisipale polisie [boodskap #81992 is 'n antwoord op boodskap #81991] Vr, 08 Augustus 2003 13:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vrolik, leer jy nooit iets nie? Dis tog 'n algemene bekende feit dat slegs
wit mense in staat is apartheid te kan pleeg.
Annette

"Glücklich" skryf in boodskap news:AfNYa.3074$Pa4.757@fe03.atl2.webusenet.com...
>> Nou, in die 14 de jaar van onafhanklikheid, kry hulle nie
>> hierdie tradisionele idee van die onderskeie stamme uitgewis nie, want
>> hulleself hou daarvan op die wetboek, maar in hulle eie lewens, leef hulle
>> steeds vir hulle families en stamme. Daar is net geen manier waarop jy
> bv.
>> 'n Herero sal kry om saam met 'n Kwanyama te speel nie.....en as hulle kan
>> kies, te bly nie. Al hoe meer stemme gaan op en probleme ontstaan oor
>> stamprobleme.
>
> Hoekom lees ek nie daaroor in die amerikaanse media nie. Dis mos ook maar
> apartheid of nie?
>
Re: Windhoek: Munisipale polisie [boodskap #81996 is 'n antwoord op boodskap #81992] Vr, 08 Augustus 2003 15:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glucklich[1]  is tans af-lyn  Glucklich[1]
Boodskappe: 1
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Junior Lid
Oooo... ek werstaan so wat noem hulle daai jare lange stryd tussen die
"Zulu's" en die Xhosas dan?
Re: Windhoek: Munisipale polisie [boodskap #82004 is 'n antwoord op boodskap #81996] Vr, 08 Augustus 2003 19:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Etniese meningsverskille.
Annette

"Glucklich" skryf in boodskap news:ZbPYa.5231$AO3.245@fe02.atl2.webusenet.com...
> Oooo... ek werstaan so wat noem hulle daai jare lange stryd tussen die
> "Zulu's" en die Xhosas dan?
>
Re: Windhoek: Munisipale polisie [boodskap #82011 is 'n antwoord op boodskap #81991] Sa, 09 Augustus 2003 07:27 Na vorige boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis omdat mense verkies om dit te ignoreer want anders moet hulle erken dat
al hul politiekery absoluut niks gehelp het om die basiese probleme tussen
volkere op te los nie. Jy moet reg verstaan. Ons praat nie van apartheid
op die wetsboeke nie....dit is verkeerd, maar elke mens het sy voorkeure en
onder die volkere van Afrika, is stamverband steeds sterk en sal vir 'n paar
duisend jaar nog sterk bly. Hier by ons in Nam is dit algemeen om
alledaags te beleef dat apartheid omgedraai het ten gunste van die Owambo's.
Die grootste ontwikkeling vind in ou Owamboland plaas. As jou besigheid
probleme het om permitte of konsessies te bekom, sorg dat jy 'n Owambo op
jou direksie kry en jou pad is oop. Dit word openlik gesê in die regering
dat iemand wat nie 'n lid van Swapo is nie, kan nie in 'n regeringspos
aangestel word nie.
Apartheid bestaan orals in die wêreld, elke dag. Elke enkele mens het
die reg om keuses te maak van wie hy hou en met wie hy wil verkeer. Dis
soos vryheid van spraak? Die vryheid van keuse? Jy mag dit egter nie wet
maak of op 'n ander mens diskrimineer agv van sy ras nie. Leer dit egter
vir die swart volkere van Afrika! Toe hulle die politieke mag nie gehad
het nie, toe skrou hulle apartheid. Nou dat hulle die mag het, nou draai
hulle om en doen presies dieselfde!

"Glücklich" skryf in boodskap news:AfNYa.3074$Pa4.757@fe03.atl2.webusenet.com...
>> Nou, in die 14 de jaar van onafhanklikheid, kry hulle nie
>> hierdie tradisionele idee van die onderskeie stamme uitgewis nie, want
>> hulleself hou daarvan op die wetboek, maar in hulle eie lewens, leef hulle
>> steeds vir hulle families en stamme. Daar is net geen manier waarop jy
> bv.
>> 'n Herero sal kry om saam met 'n Kwanyama te speel nie.....en as hulle kan
>> kies, te bly nie. Al hoe meer stemme gaan op en probleme ontstaan oor
>> stamprobleme.
>
> Hoekom lees ek nie daaroor in die amerikaanse media nie. Dis mos ook maar
> apartheid of nie?
>
Vorige onderwerp: Re: "Politiek correcte" idiotie kent geen grenzen
Volgende onderwerp: 'n Nuwe woord geleer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 01:45:07 MGT 2024