|
|
|
|
|
|
| Re: Doodstraf - alweer [boodskap #81727 is 'n antwoord op boodskap #81720] |
Ma., 04 Augustus 2003 10:59   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ja - vir wat sal hulle lekker gehang word - dis nie hulle wat dan ly nie.
Harde-arbeid vir 50 jaar, en elke sent wat hulle verdien moet na die
slagoffers se damilie gaan.
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:bgl6ui$h8o$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> 'n Man se moeder, vrou en baba is hier (Pretoria) koelbloediglik gekaap,
> verkrag en vermoor. Die mans is reeds aangekeer.
> Lees die berig en gee my een rede waarom die mans se lewens gespaar moet
> word.
>
>
http://www.iol.co.za/index.php?newslett=1&click_id=79&am p;art_id=vn2003080402532
> 8859C639323&set_id=1
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Doodstraf - alweer [boodskap #81747 is 'n antwoord op boodskap #81737] |
Ma., 04 Augustus 2003 15:34   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hulle kos ons glo R200 per dag per persoon - so ek dink nie geldelik is ons
as belastingbetalers slegter af nie.
Annette
"Glücklich" skryf in boodskap news:9RsXa.3234$Ee7.1556@fe02.atl2.webusenet.com...
>> Ja - vir wat sal hulle lekker gehang word - dis nie hulle wat dan ly nie.
>> Harde-arbeid vir 50 jaar, en elke sent wat hulle verdien moet na die
>> slagoffers se damilie gaan.
>> Annette
>
> Haai nou watse sente gaan hulle verdien? Ek dink hulle sal die familie &
> ander belasting betalers baie meer kos as wat hulle ooit sal verdien.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Doodstraf - alweer [boodskap #81883 is 'n antwoord op boodskap #81867] |
Wo., 06 Augustus 2003 13:22   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Vrolik, ek wil hulle juis nie laat lekker rondlê in die tronk nie, nog
minder die ou aarde laat verlaat waar hul ander mense se lewens hel gemaak
het nie.
Ek wil hê hulle moet hel hê vir die res van hul lewens, al moet hulle ook
werk om damesonderklere te vertoon vir fotosessies, hulle moet betaal vir
die wat hulle te na gekom het - want met die huidige tronkstraf wie betaal /
ly nou eintlik?
Nie tata nie - nee - hy is eintlik die een wat die beste afkom van die hele
episode.
Annette
"Glücklich" skryf in boodskap news:aT4Ya.22361$C77.371@fe04.atl2.webusenet.com...
> Maar as jy jou wiskunde doen sal jy besef dat 200 X duisende moordenaars
> baie kos.
>
> Dit wil voorkom asof die krimineele die stryd wen. Hoe meer hulle mense
> moor, roof en wat ookal hoe korter raak die strawwe, want op die ou einde is
> daar nie plek in die tronke om almal te huisves nie. Dis 'n teken dat
> tronkstraf nie meer 'n afskrik middel is nie.
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:bglv6s$p7mfu$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Hulle kos ons glo R200 per dag per persoon - so ek dink nie geldelik is
> ons
>> as belastingbetalers slegter af nie.
>> Annette
>>
>>
>> "Glücklich" wrote in message
>> news:9RsXa.3234$Ee7.1556@fe02.atl2.webusenet.com...
>>>> Ja - vir wat sal hulle lekker gehang word - dis nie hulle wat dan ly
>> nie.
>>>> Harde-arbeid vir 50 jaar, en elke sent wat hulle verdien moet na die
>>>> slagoffers se damilie gaan.
>>>> Annette
>>>
>>> Haai nou watse sente gaan hulle verdien? Ek dink hulle sal die
familie
> &
>>> ander belasting betalers baie meer kos as wat hulle ooit sal verdien.
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Doodstraf - alweer [boodskap #81935 is 'n antwoord op boodskap #81867] |
Do., 07 Augustus 2003 08:30  |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: Augustus 2003
|
Senior Lid |
|
|
Die realiteite van die dag sê dat die tronkbewoners nie werklik hardepad
beleef nie en dat die beheer oor hardepad ook enorm duur is. Hoekom moet
die slagoffers bly betaal vir ander se misdade?