| Swinging [boodskap #81813] |
Di., 05 Augustus 2003 14:22  |
Elaine
Boodskappe: 2947 Geregistreer: Desember 2003
|
Senior Lid |
|
|
Is daar Afrikaanse woorde vir "swinging" en "swingers". Nou nie swing soos
in swaai nie, maar swing soos in maats uitruil?
E
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Swinging [boodskap #81837 is 'n antwoord op boodskap #81818] |
Di., 05 Augustus 2003 20:31   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die m moet 'n n wees:))
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:bgom5m$meg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Skoppel(m)aai ?? ;- ))
> "Elaine" wrote in message
> news:3f2fbdb7$0$228@hades.is.co.za...
>> Is daar Afrikaanse woorde vir "swinging" en "swingers". Nou nie swing soos
>> in swaai nie, maar swing soos in maats uitruil?
>>
>> E
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Swinging [boodskap #81852 is 'n antwoord op boodskap #81850] |
Wo., 06 Augustus 2003 06:21   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
My blou bybel vertel my dit is skommeling:))
Nietemin - swinging - swaai - dit gee aan die volkspeleliedjie Ver in die
Wêreld Kittie 'n heeeeeel ander betekenis;))
Annette
"Artslink.co.za" skryf in boodskap news:3f308a91$0$230@hades.is.co.za...
> Skoffelmaai sonder die n
>
> :-)
>
> TJ
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:bgp6fu$qlprj$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Die m moet 'n n wees:))
>> Annette
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:bgom5m$meg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Skoppel(m)aai ?? ;- ))
>>> "Elaine" wrote in message
>>> news:3f2fbdb7$0$228@hades.is.co.za...
>>>> Is daar Afrikaanse woorde vir "swinging" en "swingers". Nou nie swing soos
>>>> in swaai nie, maar swing soos in maats uitruil?
>>>>
>>>> E
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Swinging [boodskap #81880 is 'n antwoord op boodskap #81879] |
Wo., 06 Augustus 2003 12:57   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
As jy hulle ken, hoe het jy hulle ontmoet?:)
Annette
"Elaine" skryf in boodskap news:3f30f9eb$0$225@hades.is.co.za...
> Ja, maar ek wil nie swingers ontmoet nie!! Ek ken genoeg dankie :o)
>
> E
>
> "Anton" wrote in message
> news:3f308cf2$1@post.usenet.com...
>> **** Post for FREE via your newsreader at post.usenet.com ****
>>
>> Ontmoet "Swingers" hier http://snurl.com/1yf4
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Swinging [boodskap #81931 is 'n antwoord op boodskap #81930] |
Do., 07 Augustus 2003 07:07   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Slingelswingel?
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3f31fa08.0@news1.mweb.co.za...
> Maatjie vir 'n praatjie? Maatjie vir 'n naaitjie?
> "@rogers.com" wrote in message
> news:BaiYa.117965$rsJ.47525@news04.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>>
>> "Elaine wrote
>>
>>> Nie dieselfde ding nie :-)) Dis 'n lelike ou woord daai anyway. Waar's ons
>>> woordeboek? Antie Glouds - waar is jy? Is daar 'n woord vir swinging?
>>
>> Ons Afrikaanse woordeboek het nie die woord nie.
>> Ek weet nie of ander Afrikaanse woordeboek dit
>> sal wys nie. Ek neem aan die Engelse woord " swinging"
>> het ongeveer ingeburger geraak in Afrikaans net soos
>> die Franse woord matinee en die Zulu woord lobola
>> en die Japannese woord mebos.
>> Maar hoekom wil jy nie vir " swinging " hoereerdery
>> noem nie. Dit is tog wat dit is. Groep hoereerdery.
>>
>> Gloudina
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Swinging [boodskap #81936 is 'n antwoord op boodskap #81934] |
Do., 07 Augustus 2003 09:44   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Swetery?:))
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3f320cc4.0@news1.mweb.co.za...
> Mallemeulespyker?
> "Annette" wrote in message
> news:bgsuit$reppe$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Slingelswingel?
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" skryf in boodskap news:3f31fa08.0@news1.mweb.co.za...
>>> Maatjie vir 'n praatjie? Maatjie vir 'n naaitjie?
>>> "@rogers.com" wrote in message
>>> news:BaiYa.117965$rsJ.47525@news04.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>>>>
>>>> "Elaine wrote
>>>>
>>>> > Nie dieselfde ding nie :-)) Dis 'n lelike ou woord daai anyway. Waar's ons
>>>> > woordeboek? Antie Glouds - waar is jy? Is daar 'n woord vir swinging?
>>>>
>>>> Ons Afrikaanse woordeboek het nie die woord nie.
>>>> Ek weet nie of ander Afrikaanse woordeboek dit
>>>> sal wys nie. Ek neem aan die Engelse woord " swinging"
>>>> het ongeveer ingeburger geraak in Afrikaans net soos
>>>> die Franse woord matinee en die Zulu woord lobola
>>>> en die Japannese woord mebos.
>>>> Maar hoekom wil jy nie vir " swinging " hoereerdery
>>>> noem nie. Dit is tog wat dit is. Groep hoereerdery.
>>>>
>>>> Gloudina
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Swinging [boodskap #81972 is 'n antwoord op boodskap #81967] |
Vr., 08 Augustus 2003 05:16   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ek hou van konfooilooi:))
Laat my dink aan die Afrikaans vir Grab a Granny: Looi 'n plooi.
Annette
"Fransie" skryf in boodskap news:bgubl2$kpk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> groepswoeps
>
> konfooilooi
>
> stoetgroet
>
>
> "Elaine" wrote in message
> news:3f322d71$0$230@hades.is.co.za...
>> Ek het ook in ons woordeboeke gekyk. Dis nie eers in die Oxford verklarende
>> woordeboek nie. Ek hou nie van die woord hoereerdery nie, want ek glo nie
>> daar's so iets nie. Dis 'n lelike vernederende woord wat gewoonlik net op
>> vrouens van toepassing is. Wat beteken as 'n vrou saam met twee mans op een
>> slag slaap is sy 'n hoer, maar 'n man is 'n "stud" - lelik ou woord.
>>
>> E
>>
>> "@rogers.com" wrote:
>>>
>>> Ons Afrikaanse woordeboek het nie die woord nie.
>>> Ek weet nie of ander Afrikaanse woordeboek dit
>>> sal wys nie. Ek neem aan die Engelse woord " swinging"
>>> het ongeveer ingeburger geraak in Afrikaans net soos
>>> die Franse woord matinee en die Zulu woord lobola
>>> en die Japannese woord mebos.
>>> Maar hoekom wil jy nie vir " swinging " hoereerdery
>>> noem nie. Dit is tog wat dit is. Groep hoereerdery.
>>>
>>> Gloudina
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Swinging [boodskap #82001 is 'n antwoord op boodskap #81984] |
Vr., 08 Augustus 2003 19:03   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Haai Barend dankie - wie sou nou kon dink dat 'n woord wat mens sommer
aanmekaarfkans kan lei na sulke genotvolle musiek.
Annette
"Barend van B." skryf in boodskap news:2154ba585f449b8100ba5a3cf2e49dee@rebleep...
> "Annette" skryf in berig
> :
>
>
>> Slingelswingel?
>
> http://www.swinglesingers.com/
>
> --
> :-bvb-:
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Swinging [boodskap #82387 is 'n antwoord op boodskap #82340] |
Ma., 18 Augustus 2003 06:43  |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: Augustus 2003
|
Senior Lid |
|
|
Meer as een keer? Jinne...
"Elaine" skryf in boodskap news:3f3e1d1c$0$229@hades.is.co.za...
> Meervoud - apieS
>
> E
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3f3dfb0e.0@news1.mweb.co.za...
>> .....en Elaine soek van 'n apie!
>
|
|
|
|