Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Ons Bokke word Geloof en Ondersteun
Ons Bokke word Geloof en Ondersteun [boodskap #81855] |
Wed, 06 August 2003 06:34 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Deur die All Blacks.
Van hul uitstprake "ten gunste en ter ondersteuning" van die Springbokke,
het huidige en oud-All Blacks die volgende te sê gehad:
1) Nog geen Springbok het my al in die gesig gespoeg nie.
2) Die Springbokke is nie die vuilste span teen wie ek nog gespeel het nie.
3) Die Springbokke is 'n fisieke span. Hulle gaan voluit en hou niks terug
in die fisieke aspek van die spel nie.
Met ondersteuning soos hierdie, wie het teenstanders nodig?:)
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Ons Bokke word Geloof en Ondersteun [boodskap #81926 is 'n antwoord op boodskap #81892] |
Thu, 07 August 2003 06:45 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Suidwester
Boodskappe: 1579 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Moet jy jou nie laat bluf nie. Al die internasionale spanne is kliphard en
'knyp die kat in die donker' [intimidasie en vuilspel] as die geleentheid
hom voordoen. Ons ouens is net nie so behendig om dit weg te steek nie.
George Gregan kla so baie, maar kyk hom mooi, hy is een van die geniepstige
spelers op die veld. Daai bolliekop is skelm!
"Annette" skryf in boodskap news:bgr10i$r4m49$3@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Hoekom verloor ons dan so ver teen die poeierkwassies?:))
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3f3102fe.0@news1.mweb.co.za...
>> Die ou wat rugby speel en nie effe vuilgat is nie, sal nooit 'n topvlak
> haal
>> nie. Dis 'n kontakspel en nie vir poeierpoefies nie....
>> "Jonas" wrote in message
>> news:bgqlsv$nkq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Is dit so dat die cons (Aussies) sê dat Afrikaners boelies is?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bgq7lp$r2pct$4@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> Deur die All Blacks.
>>>> Van hul uitstprake "ten gunste en ter ondersteuning" van die
>> Springbokke,
>>>> het huidige en oud-All Blacks die volgende te sê gehad:
>>>> 1) Nog geen Springbok het my al in die gesig gespoeg nie.
>>>> 2) Die Springbokke is nie die vuilste span teen wie ek nog gespeel
het
>>> nie.
>>>> 3) Die Springbokke is 'n fisieke span. Hulle gaan voluit en hou niks
>> terug
>>>> in die fisieke aspek van die spel nie.
>>>>
>>>> Met ondersteuning soos hierdie, wie het teenstanders nodig?:)
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:38:00 UTC 2025
|