Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Al hoe gouer
Al hoe gouer [boodskap #81862] Wo, 06 Augustus 2003 10:27 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
'n Voormalige bestuurder van die Overberg munisipaliteit, wat na twee jaar
van sy 7 jaar kontrak gedwing was om sy pos te verlaat agv van sy onvermoë
om sy werk te kan doen, gaan 'n 3 miljoen goue handdruk kry.
Die totale begroting vir die area vir die jaar is 160miljoen.

Verlede jaar, na die oorlopery, was daar groot ongelukkigheid toe die
bestuurder van die Kaapse munisipaliteit afgedank is omdat hy deur die nou
minderjeidsparty aangestel is, 'n 1 miljoen goue handdruk gekry het.
Kaapstad het 'n jaarlikse begroting van R9 biljoen.

Die onbevoegde skielike ryke is aangestel in 2001 deur die ANC -aangestelde
burgemeester van Theewaterskloof, Ellen Jansen.
Annette
Re: Al hoe gouer [boodskap #81870 is 'n antwoord op boodskap #81862] Wo, 06 Augustus 2003 11:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glücklich  is tans af-lyn  Glücklich
Boodskappe: 271
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
> 'n Voormalige bestuurder van die Overberg munisipaliteit, wat na twee jaar
> van sy 7 jaar kontrak gedwing was om sy pos te verlaat agv van sy onvermoë
> om sy werk te kan doen, gaan 'n 3 miljoen goue handdruk kry.
> Die totale begroting vir die area vir die jaar is 160miljoen.
>
> Verlede jaar, na die oorlopery, was daar groot ongelukkigheid toe die
> bestuurder van die Kaapse munisipaliteit afgedank is omdat hy deur die nou
> minderjeidsparty aangestel is, 'n 1 miljoen goue handdruk gekry het.
> Kaapstad het 'n jaarlikse begroting van R9 biljoen.
>
> Die onbevoegde skielike ryke is aangestel in 2001 deur die ANC -aangestelde
> burgemeester van Theewaterskloof, Ellen Jansen.
> Annette
>

Dit maak my siek!!!
Re: Al hoe gouer [boodskap #81874 is 'n antwoord op boodskap #81870] Wo, 06 Augustus 2003 12:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het vergeet om te meld dat die bestuurder van Kaapstad 'n baie bekwame
persoon was wat sy werk verloor het suiwer deur steekse politiekery.
Ek vind dit al hoe moeiliker om te begryp hoe hulle stede wil bedryf soos
besighede, maar die besluitnemingsprosesse hang af van opportunistiese
politici.
Annette

"Glücklich" skryf in boodskap news:9u5Ya.1433$ta2.1390@fe05.atl2.webusenet.com...
>> 'n Voormalige bestuurder van die Overberg munisipaliteit, wat na twee jaar
>> van sy 7 jaar kontrak gedwing was om sy pos te verlaat agv van sy onvermoë
>> om sy werk te kan doen, gaan 'n 3 miljoen goue handdruk kry.
>> Die totale begroting vir die area vir die jaar is 160miljoen.
>>
>> Verlede jaar, na die oorlopery, was daar groot ongelukkigheid toe die
>> bestuurder van die Kaapse munisipaliteit afgedank is omdat hy deur die nou
>> minderjeidsparty aangestel is, 'n 1 miljoen goue handdruk gekry het.
>> Kaapstad het 'n jaarlikse begroting van R9 biljoen.
>>
>> Die onbevoegde skielike ryke is aangestel in 2001 deur die ANC-aangestelde
>> burgemeester van Theewaterskloof, Ellen Jansen.
>> Annette
>>
>
> Dit maak my siek!!!
>
Re: Al hoe gouer [boodskap #81885 is 'n antwoord op boodskap #81874] Wo, 06 Augustus 2003 13:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nou raak jy skielik baie wys. Vertel dit vir die ou antie in sneeustad!

"Annette" skryf in boodskap news:bgqqst$qpbs3$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Ek het vergeet om te meld dat die bestuurder van Kaapstad 'n baie bekwame
> persoon was wat sy werk verloor het suiwer deur steekse politiekery.
> Ek vind dit al hoe moeiliker om te begryp hoe hulle stede wil bedryf soos
> besighede, maar die besluitnemingsprosesse hang af van opportunistiese
> politici.
> Annette
>
>
> "Glücklich" wrote in message
> news:9u5Ya.1433$ta2.1390@fe05.atl2.webusenet.com...
>>> 'n Voormalige bestuurder van die Overberg munisipaliteit, wat na twee jaar
>>> van sy 7 jaar kontrak gedwing was om sy pos te verlaat agv van sy onvermoë
>>> om sy werk te kan doen, gaan 'n 3 miljoen goue handdruk kry.
>>> Die totale begroting vir die area vir die jaar is 160miljoen.
>>>
>>> Verlede jaar, na die oorlopery, was daar groot ongelukkigheid toe die
>>> bestuurder van die Kaapse munisipaliteit afgedank is omdat hy deur die nou
>>> minderjeidsparty aangestel is, 'n 1 miljoen goue handdruk gekry het.
>>> Kaapstad het 'n jaarlikse begroting van R9 biljoen.
>>>
>>> Die onbevoegde skielike ryke is aangestel in 2001 deur die ANC-aangestelde
>>> burgemeester van Theewaterskloof, Ellen Jansen.
>>> Annette
>>>
>>
>> Dit maak my siek!!!
>>
>
Re: Al hoe gouer [boodskap #81894 is 'n antwoord op boodskap #81885] Wo, 06 Augustus 2003 14:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" wrote

> Nou raak jy skielik baie wys. Vertel dit vir die ou antie in sneeustad!

Julle arme mense, wat niks weet van wat in die res van die
wereld gebeur nie, en dan sit en pontifikeer en pontifikeer
en pontifikeer. Weet julle wat die Amerikaner bedoel as
hy praat van " pork" en wat ons hier in Kanada " patronage"
noem.

Tant Hessie van Putsonderwater
Re: Al hoe gouer [boodskap #81923 is 'n antwoord op boodskap #81894] Do, 07 Augustus 2003 03:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti. Ons vra nederig om verskoning vir ons laakbare agterstand. Ons sal van
nou-af harder probeer. Lei ons O Lig ...

"@rogers.com" wrote in message
news:FD8Ya.64565$4UE.20445@news01.bloor.is.net.cable.rogers. com...
>
> "Suidwester" wrote
>
>> Nou raak jy skielik baie wys. Vertel dit vir die ou antie in sneeustad!
>
> Julle arme mense, wat niks weet van wat in die res van die
> wereld gebeur nie, en dan sit en pontifikeer en pontifikeer
> en pontifikeer. Weet julle wat die Amerikaner bedoel as
> hy praat van " pork" en wat ons hier in Kanada " patronage"
> noem.
>
> Tant Hessie van Putsonderwater
>
Re: Al hoe gouer [boodskap #81924 is 'n antwoord op boodskap #81894] Do, 07 Augustus 2003 06:42 Na vorige boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Foei tog. En wat julle daar in Kanada doen is nou die voorbeeld vir almal?
"@rogers.com" wrote in message
news:FD8Ya.64565$4UE.20445@news01.bloor.is.net.cable.rogers. com...
>
> "Suidwester" wrote
>
>> Nou raak jy skielik baie wys. Vertel dit vir die ou antie in sneeustad!
>
> Julle arme mense, wat niks weet van wat in die res van die
> wereld gebeur nie, en dan sit en pontifikeer en pontifikeer
> en pontifikeer. Weet julle wat die Amerikaner bedoel as
> hy praat van " pork" en wat ons hier in Kanada " patronage"
> noem.
>
> Tant Hessie van Putsonderwater
>
Vorige onderwerp: Ken jou statistiek
Volgende onderwerp: Verloopte Engelsman
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 03:42:27 MGT 2024