Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » SA rugby en rugbyspelers
SA rugby en rugbyspelers [boodskap #81706] So, 03 Augustus 2003 15:27 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek is nou die laaste persoon wat oor rugby moet praat. Ek het my
laaste lewendige rugbywedstryd bygewoon toe ek sestien was op
my eerstejaar se Intervarsity, waar die telling 0 - 0 was in 'n totale
sousreen. Maar soos elke wit Suid-Afrikaner, het ek grootgeword
met kennis van die legendariese persoonlikhede van SA rugby.
Ek was in dieselfde koshuis as Bennie Osler se dogter. Sy was
ongeveer soos 'n prinses behandel, net omdat sy die Osler naam
gehad het. Een van my kamermaats se ma was die suster van
Paul Roos, en ons het dikwels vir een van sy ander susters gaan
kuier wat in Stellenbosch gebly het en wat die heerlikste wafels
kon maak. (Ek is nou nog in kontak met daardie kamermaat.)
Die laaste keer toe ons in Pretoria gebly het voor ons finaal
die land verlaat het, het ons net oorkant Jaap Bekker in Lunnon
straat gebly. Ek dink hy was omtrent die enigste Springbok-
rugbyspeler wat ek in lewende lywe gesien het. Die Springbok
waarvan ek die meeste gehoor het, was Blokkies Joubert. Die
laaste keer toe ek my ma lewendig gesien het, het sy aanhoudend
vir ons die lied gespeel. (Net as my suster nie in die woonstel
was nie, want my suster was al klaar siek vir " Blokkies Joubert."
Needless to say, ons sit en speel daardie lied gereeld hier in
Kanada.
Ek sit nou hier en tik, want elke Sondagoggend sit my man
knaend voor die TV se sportkanaal en kyk, 'n dag laat, die spektakel
van hoe SA keer op keer teen Australia of NZ verloor. Nou my
vraag is dit. Hoekom was SA so goed daar in die middel van die
twintigste eeu, en hoekom is hulle nou so power. My man probeer
verskoning maak deur te glo dat die Australiese en NZ spanne al
lankal geleer het hoe om hulle op te bou met steroids en dat SA nog
nie so bedrewe is daarmee nie. Maar ek wonder tog of dit die geval
is. Enige opinies hieroor?

Gloudina
Re: SA rugby en rugbyspelers [boodskap #81710 is 'n antwoord op boodskap #81706] So, 03 Augustus 2003 17:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
As 'n kenner van die spel, ondersteuner wat gereeld elke liewe Saterdag
klubwedstryde, skoolwedstryde en selfs provinsiale wedstryde soms bywoon,
wat plekke op die Vrystaatstadion aangewys het as oorsese spanne daar
gespeel het, nie vir vergoeding nie, maar om met die spelers te kan gesels,
en in my tienerjare 'n ywerige handtekeningjagter van slegs rugbyspelers
was,
kan ek vir jou man sê die probleem is geld, verandering tot die benadering
van wedstryde deur die afrigter en spelers, en bowenal die onvermoë van die
spelers om as span saam te speel.
My innige medelye met jou man wat elke keer as die bokke speel verskeie dode
sterf, net soos ons hier.

Annette

"@rogers.com" wrote in message
news:2S9Xa.65283$hOa.54554@news02.bloor.is.net.cable.rogers. com...
> Ek is nou die laaste persoon wat oor rugby moet praat. Ek het my
> laaste lewendige rugbywedstryd bygewoon toe ek sestien was op
> my eerstejaar se Intervarsity, waar die telling 0 - 0 was in 'n totale
> sousreen. Maar soos elke wit Suid-Afrikaner, het ek grootgeword
> met kennis van die legendariese persoonlikhede van SA rugby.
> Ek was in dieselfde koshuis as Bennie Osler se dogter. Sy was
> ongeveer soos 'n prinses behandel, net omdat sy die Osler naam
> gehad het. Een van my kamermaats se ma was die suster van
> Paul Roos, en ons het dikwels vir een van sy ander susters gaan
> kuier wat in Stellenbosch gebly het en wat die heerlikste wafels
> kon maak. (Ek is nou nog in kontak met daardie kamermaat.)
> Die laaste keer toe ons in Pretoria gebly het voor ons finaal
> die land verlaat het, het ons net oorkant Jaap Bekker in Lunnon
> straat gebly. Ek dink hy was omtrent die enigste Springbok-
> rugbyspeler wat ek in lewende lywe gesien het. Die Springbok
> waarvan ek die meeste gehoor het, was Blokkies Joubert. Die
> laaste keer toe ek my ma lewendig gesien het, het sy aanhoudend
> vir ons die lied gespeel. (Net as my suster nie in die woonstel
> was nie, want my suster was al klaar siek vir " Blokkies Joubert."
> Needless to say, ons sit en speel daardie lied gereeld hier in
> Kanada.
> Ek sit nou hier en tik, want elke Sondagoggend sit my man
> knaend voor die TV se sportkanaal en kyk, 'n dag laat, die spektakel
> van hoe SA keer op keer teen Australia of NZ verloor. Nou my
> vraag is dit. Hoekom was SA so goed daar in die middel van die
> twintigste eeu, en hoekom is hulle nou so power. My man probeer
> verskoning maak deur te glo dat die Australiese en NZ spanne al
> lankal geleer het hoe om hulle op te bou met steroids en dat SA nog
> nie so bedrewe is daarmee nie. Maar ek wonder tog of dit die geval
> is. Enige opinies hieroor?
>
> Gloudina
>
Re: SA rugby en rugbyspelers [boodskap #81716 is 'n antwoord op boodskap #81710] Ma, 04 Augustus 2003 04:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - ek stem saam. Sogenaamde professionalisme (geld-rugby) het nie net
op rugby nie, maar ook op baie ander fasette van ons samelewing 'n negatiewe
uitwerking gehad.
Ek het die ander dag met 'n oud-Springbok senter gepraat - wie 6 maande in
Engeland getoer het. Sy vrou met 2 kindertjies het self die mas plaaslik
opgekom. Hy het nie een oomblik gekla nie - hy is trots op die feit dat hy
dit vir sy land kon doen.
Niemand het werklik besef wat die langtermyn negatiewe uitwerking van
"professionele" sport op ons sou hê nie. Ek glo steeds ons moet amateursport
terugbring.

"Annette" skryf in boodskap news:bgjhnm$pacgj$1@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> As 'n kenner van die spel, ondersteuner wat gereeld elke liewe Saterdag
> klubwedstryde, skoolwedstryde en selfs provinsiale wedstryde soms bywoon,
> wat plekke op die Vrystaatstadion aangewys het as oorsese spanne daar
> gespeel het, nie vir vergoeding nie, maar om met die spelers te kan gesels,
> en in my tienerjare 'n ywerige handtekeningjagter van slegs rugbyspelers
> was,
> kan ek vir jou man sê die probleem is geld, verandering tot die benadering
> van wedstryde deur die afrigter en spelers, en bowenal die onvermoë van die
> spelers om as span saam te speel.
> My innige medelye met jou man wat elke keer as die bokke speel verskeie dode
> sterf, net soos ons hier.
>
> Annette
>
>
> "@rogers.com" wrote in message
> news:2S9Xa.65283$hOa.54554@news02.bloor.is.net.cable.rogers. com...
>> Ek is nou die laaste persoon wat oor rugby moet praat. Ek het my
>> laaste lewendige rugbywedstryd bygewoon toe ek sestien was op
>> my eerstejaar se Intervarsity, waar die telling 0 - 0 was in 'n totale
>> sousreen. Maar soos elke wit Suid-Afrikaner, het ek grootgeword
>> met kennis van die legendariese persoonlikhede van SA rugby.
>> Ek was in dieselfde koshuis as Bennie Osler se dogter. Sy was
>> ongeveer soos 'n prinses behandel, net omdat sy die Osler naam
>> gehad het. Een van my kamermaats se ma was die suster van
>> Paul Roos, en ons het dikwels vir een van sy ander susters gaan
>> kuier wat in Stellenbosch gebly het en wat die heerlikste wafels
>> kon maak. (Ek is nou nog in kontak met daardie kamermaat.)
>> Die laaste keer toe ons in Pretoria gebly het voor ons finaal
>> die land verlaat het, het ons net oorkant Jaap Bekker in Lunnon
>> straat gebly. Ek dink hy was omtrent die enigste Springbok-
>> rugbyspeler wat ek in lewende lywe gesien het. Die Springbok
>> waarvan ek die meeste gehoor het, was Blokkies Joubert. Die
>> laaste keer toe ek my ma lewendig gesien het, het sy aanhoudend
>> vir ons die lied gespeel. (Net as my suster nie in die woonstel
>> was nie, want my suster was al klaar siek vir " Blokkies Joubert."
>> Needless to say, ons sit en speel daardie lied gereeld hier in
>> Kanada.
>> Ek sit nou hier en tik, want elke Sondagoggend sit my man
>> knaend voor die TV se sportkanaal en kyk, 'n dag laat, die spektakel
>> van hoe SA keer op keer teen Australia of NZ verloor. Nou my
>> vraag is dit. Hoekom was SA so goed daar in die middel van die
>> twintigste eeu, en hoekom is hulle nou so power. My man probeer
>> verskoning maak deur te glo dat die Australiese en NZ spanne al
>> lankal geleer het hoe om hulle op te bou met steroids en dat SA nog
>> nie so bedrewe is daarmee nie. Maar ek wonder tog of dit die geval
>> is. Enige opinies hieroor?
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: SA rugby en rugbyspelers [boodskap #81784 is 'n antwoord op boodskap #81706] Di, 05 Augustus 2003 09:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Plaas eerder gediggies......ons kan die spelers waarvan jy praat amper nie
eers onthou nie!
"@rogers.com" wrote in message
news:2S9Xa.65283$hOa.54554@news02.bloor.is.net.cable.rogers. com...
> Ek is nou die laaste persoon wat oor rugby moet praat. Ek het my
> laaste lewendige rugbywedstryd bygewoon toe ek sestien was op
> my eerstejaar se Intervarsity, waar die telling 0 - 0 was in 'n totale
> sousreen. Maar soos elke wit Suid-Afrikaner, het ek grootgeword
> met kennis van die legendariese persoonlikhede van SA rugby.
> Ek was in dieselfde koshuis as Bennie Osler se dogter. Sy was
> ongeveer soos 'n prinses behandel, net omdat sy die Osler naam
> gehad het. Een van my kamermaats se ma was die suster van
> Paul Roos, en ons het dikwels vir een van sy ander susters gaan
> kuier wat in Stellenbosch gebly het en wat die heerlikste wafels
> kon maak. (Ek is nou nog in kontak met daardie kamermaat.)
> Die laaste keer toe ons in Pretoria gebly het voor ons finaal
> die land verlaat het, het ons net oorkant Jaap Bekker in Lunnon
> straat gebly. Ek dink hy was omtrent die enigste Springbok-
> rugbyspeler wat ek in lewende lywe gesien het. Die Springbok
> waarvan ek die meeste gehoor het, was Blokkies Joubert. Die
> laaste keer toe ek my ma lewendig gesien het, het sy aanhoudend
> vir ons die lied gespeel. (Net as my suster nie in die woonstel
> was nie, want my suster was al klaar siek vir " Blokkies Joubert."
> Needless to say, ons sit en speel daardie lied gereeld hier in
> Kanada.
> Ek sit nou hier en tik, want elke Sondagoggend sit my man
> knaend voor die TV se sportkanaal en kyk, 'n dag laat, die spektakel
> van hoe SA keer op keer teen Australia of NZ verloor. Nou my
> vraag is dit. Hoekom was SA so goed daar in die middel van die
> twintigste eeu, en hoekom is hulle nou so power. My man probeer
> verskoning maak deur te glo dat die Australiese en NZ spanne al
> lankal geleer het hoe om hulle op te bou met steroids en dat SA nog
> nie so bedrewe is daarmee nie. Maar ek wonder tog of dit die geval
> is. Enige opinies hieroor?
>
> Gloudina
>
Re: SA rugby en rugbyspelers [boodskap #81786 is 'n antwoord op boodskap #81784] Di, 05 Augustus 2003 09:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek wonder nou net hoe die roemryke span waarin Bennie Osler en daardie snare
gespeel het sou gevaar het teen ons bakleispan:))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3f2f7847.0@news1.mweb.co.za...
> Plaas eerder gediggies......ons kan die spelers waarvan jy praat amper nie
> eers onthou nie!
> "@rogers.com" wrote in message
> news:2S9Xa.65283$hOa.54554@news02.bloor.is.net.cable.rogers. com...
>> Ek is nou die laaste persoon wat oor rugby moet praat. Ek het my
>> laaste lewendige rugbywedstryd bygewoon toe ek sestien was op
>> my eerstejaar se Intervarsity, waar die telling 0 - 0 was in 'n totale
>> sousreen. Maar soos elke wit Suid-Afrikaner, het ek grootgeword
>> met kennis van die legendariese persoonlikhede van SA rugby.
>> Ek was in dieselfde koshuis as Bennie Osler se dogter. Sy was
>> ongeveer soos 'n prinses behandel, net omdat sy die Osler naam
>> gehad het. Een van my kamermaats se ma was die suster van
>> Paul Roos, en ons het dikwels vir een van sy ander susters gaan
>> kuier wat in Stellenbosch gebly het en wat die heerlikste wafels
>> kon maak. (Ek is nou nog in kontak met daardie kamermaat.)
>> Die laaste keer toe ons in Pretoria gebly het voor ons finaal
>> die land verlaat het, het ons net oorkant Jaap Bekker in Lunnon
>> straat gebly. Ek dink hy was omtrent die enigste Springbok-
>> rugbyspeler wat ek in lewende lywe gesien het. Die Springbok
>> waarvan ek die meeste gehoor het, was Blokkies Joubert. Die
>> laaste keer toe ek my ma lewendig gesien het, het sy aanhoudend
>> vir ons die lied gespeel. (Net as my suster nie in die woonstel
>> was nie, want my suster was al klaar siek vir " Blokkies Joubert."
>> Needless to say, ons sit en speel daardie lied gereeld hier in
>> Kanada.
>> Ek sit nou hier en tik, want elke Sondagoggend sit my man
>> knaend voor die TV se sportkanaal en kyk, 'n dag laat, die spektakel
>> van hoe SA keer op keer teen Australia of NZ verloor. Nou my
>> vraag is dit. Hoekom was SA so goed daar in die middel van die
>> twintigste eeu, en hoekom is hulle nou so power. My man probeer
>> verskoning maak deur te glo dat die Australiese en NZ spanne al
>> lankal geleer het hoe om hulle op te bou met steroids en dat SA nog
>> nie so bedrewe is daarmee nie. Maar ek wonder tog of dit die geval
>> is. Enige opinies hieroor?
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: SA rugby en rugbyspelers [boodskap #81794 is 'n antwoord op boodskap #81786] Di, 05 Augustus 2003 11:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
In my opinie sou hulle nie 'n kat se kans gehad het nie.....kak soos die
Bokke nou is. Doerie jare het die manne op Lexington in 'n week se
oefening fiks geraak en die spel was baie stadiger. Wat die bakleiery
aanbetref sou hulle beter gevaar het want hulle't mekaar gemoer in daardie
dae dat die sop spat......en niemand het gekla nie! Jy moes koshuisrugby
op universiteit gespeel het om 'n idee te kry van hoe rof rugby kan
raak.......totdat jy by een van die myne gaan speel teen die myn se span en
jy vind uit die vrouens van die span speel saam. Sulke frisses met die
armspiere wat so 'n ent onder die arm hang. Waag jy om aan haar man of
seun te tik, dan moer sy jou persoonlik!

"Annette" skryf in boodskap news:bgnuer$qmj0p$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Ek wonder nou net hoe die roemryke span waarin Bennie Osler en daardie snare
> gespeel het sou gevaar het teen ons bakleispan:))
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3f2f7847.0@news1.mweb.co.za...
>> Plaas eerder gediggies......ons kan die spelers waarvan jy praat amper nie
>> eers onthou nie!
>> "@rogers.com" wrote in message
>> news:2S9Xa.65283$hOa.54554@news02.bloor.is.net.cable.rogers. com...
>>> Ek is nou die laaste persoon wat oor rugby moet praat. Ek het my
>>> laaste lewendige rugbywedstryd bygewoon toe ek sestien was op
>>> my eerstejaar se Intervarsity, waar die telling 0 - 0 was in 'n totale
>>> sousreen. Maar soos elke wit Suid-Afrikaner, het ek grootgeword
>>> met kennis van die legendariese persoonlikhede van SA rugby.
>>> Ek was in dieselfde koshuis as Bennie Osler se dogter. Sy was
>>> ongeveer soos 'n prinses behandel, net omdat sy die Osler naam
>>> gehad het. Een van my kamermaats se ma was die suster van
>>> Paul Roos, en ons het dikwels vir een van sy ander susters gaan
>>> kuier wat in Stellenbosch gebly het en wat die heerlikste wafels
>>> kon maak. (Ek is nou nog in kontak met daardie kamermaat.)
>>> Die laaste keer toe ons in Pretoria gebly het voor ons finaal
>>> die land verlaat het, het ons net oorkant Jaap Bekker in Lunnon
>>> straat gebly. Ek dink hy was omtrent die enigste Springbok-
>>> rugbyspeler wat ek in lewende lywe gesien het. Die Springbok
>>> waarvan ek die meeste gehoor het, was Blokkies Joubert. Die
>>> laaste keer toe ek my ma lewendig gesien het, het sy aanhoudend
>>> vir ons die lied gespeel. (Net as my suster nie in die woonstel
>>> was nie, want my suster was al klaar siek vir " Blokkies Joubert."
>>> Needless to say, ons sit en speel daardie lied gereeld hier in
>>> Kanada.
>>> Ek sit nou hier en tik, want elke Sondagoggend sit my man
>>> knaend voor die TV se sportkanaal en kyk, 'n dag laat, die spektakel
>>> van hoe SA keer op keer teen Australia of NZ verloor. Nou my
>>> vraag is dit. Hoekom was SA so goed daar in die middel van die
>>> twintigste eeu, en hoekom is hulle nou so power. My man probeer
>>> verskoning maak deur te glo dat die Australiese en NZ spanne al
>>> lankal geleer het hoe om hulle op te bou met steroids en dat SA nog
>>> nie so bedrewe is daarmee nie. Maar ek wonder tog of dit die geval
>>> is. Enige opinies hieroor?
>>>
>>> Gloudina
>>>
>>
>
Re: SA rugby en rugbyspelers [boodskap #81803 is 'n antwoord op boodskap #81794] Di, 05 Augustus 2003 12:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Klubrugby is steeds vuil - hoofsaaklik omdat daar nie videokameras is nie.
Ek stem saam - ek kyk na die ou fliekstukke en my helde het bepaald
kleivoete gehad. (Ek het op laerskool 'n Tom van Vollenhoven-"cut" gehad. Ek
het hom later self ontmoet - 3 - drieë op Ellispark...)

"Suidwester" skryf in boodskap news:3f2f8e4c.0@news1.mweb.co.za...
> In my opinie sou hulle nie 'n kat se kans gehad het nie.....kak soos die
> Bokke nou is. Doerie jare het die manne op Lexington in 'n week se
> oefening fiks geraak en die spel was baie stadiger. Wat die bakleiery
> aanbetref sou hulle beter gevaar het want hulle't mekaar gemoer in daardie
> dae dat die sop spat......en niemand het gekla nie! Jy moes koshuisrugby
> op universiteit gespeel het om 'n idee te kry van hoe rof rugby kan
> raak.......totdat jy by een van die myne gaan speel teen die myn se span en
> jy vind uit die vrouens van die span speel saam. Sulke frisses met die
> armspiere wat so 'n ent onder die arm hang. Waag jy om aan haar man of
> seun te tik, dan moer sy jou persoonlik!
> "Annette" wrote in message
> news:bgnuer$qmj0p$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>> Ek wonder nou net hoe die roemryke span waarin Bennie Osler en daardie
> snare
>> gespeel het sou gevaar het teen ons bakleispan:))
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3f2f7847.0@news1.mweb.co.za...
>>> Plaas eerder gediggies......ons kan die spelers waarvan jy praat amper
> nie
>>> eers onthou nie!
>>> "@rogers.com" wrote in message
>>> news:2S9Xa.65283$hOa.54554@news02.bloor.is.net.cable.rogers. com...
>>>> Ek is nou die laaste persoon wat oor rugby moet praat. Ek het my
>>>> laaste lewendige rugbywedstryd bygewoon toe ek sestien was op
>>>> my eerstejaar se Intervarsity, waar die telling 0 - 0 was in 'n totale
>>>> sousreen. Maar soos elke wit Suid-Afrikaner, het ek grootgeword
>>>> met kennis van die legendariese persoonlikhede van SA rugby.
>>>> Ek was in dieselfde koshuis as Bennie Osler se dogter. Sy was
>>>> ongeveer soos 'n prinses behandel, net omdat sy die Osler naam
>>>> gehad het. Een van my kamermaats se ma was die suster van
>>>> Paul Roos, en ons het dikwels vir een van sy ander susters gaan
>>>> kuier wat in Stellenbosch gebly het en wat die heerlikste wafels
>>>> kon maak. (Ek is nou nog in kontak met daardie kamermaat.)
>>>> Die laaste keer toe ons in Pretoria gebly het voor ons finaal
>>>> die land verlaat het, het ons net oorkant Jaap Bekker in Lunnon
>>>> straat gebly. Ek dink hy was omtrent die enigste Springbok-
>>>> rugbyspeler wat ek in lewende lywe gesien het. Die Springbok
>>>> waarvan ek die meeste gehoor het, was Blokkies Joubert. Die
>>>> laaste keer toe ek my ma lewendig gesien het, het sy aanhoudend
>>>> vir ons die lied gespeel. (Net as my suster nie in die woonstel
>>>> was nie, want my suster was al klaar siek vir " Blokkies Joubert."
>>>> Needless to say, ons sit en speel daardie lied gereeld hier in
>>>> Kanada.
>>>> Ek sit nou hier en tik, want elke Sondagoggend sit my man
>>>> knaend voor die TV se sportkanaal en kyk, 'n dag laat, die spektakel
>>>> van hoe SA keer op keer teen Australia of NZ verloor. Nou my
>>>> vraag is dit. Hoekom was SA so goed daar in die middel van die
>>>> twintigste eeu, en hoekom is hulle nou so power. My man probeer
>>>> verskoning maak deur te glo dat die Australiese en NZ spanne al
>>>> lankal geleer het hoe om hulle op te bou met steroids en dat SA nog
>>>> nie so bedrewe is daarmee nie. Maar ek wonder tog of dit die geval
>>>> is. Enige opinies hieroor?
>>>>
>>>> Gloudina
>>>>
>>>
>>
>
Re: SA rugby en rugbyspelers [boodskap #81807 is 'n antwoord op boodskap #81803] Di, 05 Augustus 2003 13:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Liggieoomblik!! Ons manne wil te vinnig probeer speel!! As hulle die spel
stadiger maak, dan kan hulle nie so ver verloor nie!:)
Dan kan hulle beroemd raak as die Slo-Mo's:))

Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:bgo7i1$epk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Klubrugby is steeds vuil - hoofsaaklik omdat daar nie videokameras is nie.
> Ek stem saam - ek kyk na die ou fliekstukke en my helde het bepaald
> kleivoete gehad. (Ek het op laerskool 'n Tom van Vollenhoven-"cut" gehad. Ek
> het hom later self ontmoet - 3 - drieë op Ellispark...)
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3f2f8e4c.0@news1.mweb.co.za...
>> In my opinie sou hulle nie 'n kat se kans gehad het nie.....kak soos die
>> Bokke nou is. Doerie jare het die manne op Lexington in 'n week se
>> oefening fiks geraak en die spel was baie stadiger. Wat die bakleiery
>> aanbetref sou hulle beter gevaar het want hulle't mekaar gemoer in daardie
>> dae dat die sop spat......en niemand het gekla nie! Jy moes koshuisrugby
>> op universiteit gespeel het om 'n idee te kry van hoe rof rugby kan
>> raak.......totdat jy by een van die myne gaan speel teen die myn se span en
>> jy vind uit die vrouens van die span speel saam. Sulke frisses met die
>> armspiere wat so 'n ent onder die arm hang. Waag jy om aan haar man of
>> seun te tik, dan moer sy jou persoonlik!
>> "Annette" wrote in message
>> news:bgnuer$qmj0p$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>> Ek wonder nou net hoe die roemryke span waarin Bennie Osler en daardie snare
>>> gespeel het sou gevaar het teen ons bakleispan:))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3f2f7847.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Plaas eerder gediggies......ons kan die spelers waarvan jy praat amper nie
>>>> eers onthou nie!
>>>> "@rogers.com" wrote in message
>>>> news:2S9Xa.65283$hOa.54554@news02.bloor.is.net.cable.rogers. com...
>>>> > Ek is nou die laaste persoon wat oor rugby moet praat. Ek het my
>>>> > laaste lewendige rugbywedstryd bygewoon toe ek sestien was op
>>>> > my eerstejaar se Intervarsity, waar die telling 0 - 0 was in 'n totale
>>>> > sousreen. Maar soos elke wit Suid-Afrikaner, het ek grootgeword
>>>> > met kennis van die legendariese persoonlikhede van SA rugby.
>>>> > Ek was in dieselfde koshuis as Bennie Osler se dogter. Sy was
>>>> > ongeveer soos 'n prinses behandel, net omdat sy die Osler naam
>>>> > gehad het. Een van my kamermaats se ma was die suster van
>>>> > Paul Roos, en ons het dikwels vir een van sy ander susters gaan
>>>> > kuier wat in Stellenbosch gebly het en wat die heerlikste wafels
>>>> > kon maak. (Ek is nou nog in kontak met daardie kamermaat.)
>>>> > Die laaste keer toe ons in Pretoria gebly het voor ons finaal
>>>> > die land verlaat het, het ons net oorkant Jaap Bekker in Lunnon
>>>> > straat gebly. Ek dink hy was omtrent die enigste Springbok-
>>>> > rugbyspeler wat ek in lewende lywe gesien het. Die Springbok
>>>> > waarvan ek die meeste gehoor het, was Blokkies Joubert. Die
>>>> > laaste keer toe ek my ma lewendig gesien het, het sy aanhoudend
>>>> > vir ons die lied gespeel. (Net as my suster nie in die woonstel
>>>> > was nie, want my suster was al klaar siek vir " Blokkies Joubert."
>>>> > Needless to say, ons sit en speel daardie lied gereeld hier in
>>>> > Kanada.
>>>> > Ek sit nou hier en tik, want elke Sondagoggend sit my man
>>>> > knaend voor die TV se sportkanaal en kyk, 'n dag laat, die spektakel
>>>> > van hoe SA keer op keer teen Australia of NZ verloor. Nou my
>>>> > vraag is dit. Hoekom was SA so goed daar in die middel van die
>>>> > twintigste eeu, en hoekom is hulle nou so power. My man probeer
>>>> > verskoning maak deur te glo dat die Australiese en NZ spanne al
>>>> > lankal geleer het hoe om hulle op te bou met steroids en dat SA nog
>>>> > nie so bedrewe is daarmee nie. Maar ek wonder tog of dit die geval
>>>> > is. Enige opinies hieroor?
>>>> >
>>>> > Gloudina
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: SA rugby en rugbyspelers [boodskap #81815 is 'n antwoord op boodskap #81807] Di, 05 Augustus 2003 14:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
He-he! Stadig, vinnig. Niks sal help nie.

"Annette" skryf in boodskap news:bgocpe$qajne$5@ID-92016.news.uni-berlin.de...
> Liggieoomblik!! Ons manne wil te vinnig probeer speel!! As hulle die spel
> stadiger maak, dan kan hulle nie so ver verloor nie!:)
> Dan kan hulle beroemd raak as die Slo-Mo's:))
>
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:bgo7i1$epk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Klubrugby is steeds vuil - hoofsaaklik omdat daar nie videokameras is nie.
>> Ek stem saam - ek kyk na die ou fliekstukke en my helde het bepaald
>> kleivoete gehad. (Ek het op laerskool 'n Tom van Vollenhoven-"cut" gehad. Ek
>> het hom later self ontmoet - 3 - drieë op Ellispark...)
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3f2f8e4c.0@news1.mweb.co.za...
>>> In my opinie sou hulle nie 'n kat se kans gehad het nie.....kak soos die
>>> Bokke nou is. Doerie jare het die manne op Lexington in 'n week se
>>> oefening fiks geraak en die spel was baie stadiger. Wat die bakleiery
>>> aanbetref sou hulle beter gevaar het want hulle't mekaar gemoer in daardie
>>> dae dat die sop spat......en niemand het gekla nie! Jy moes koshuisrugby
>>> op universiteit gespeel het om 'n idee te kry van hoe rof rugby kan
>>> raak.......totdat jy by een van die myne gaan speel teen die myn se span en
>>> jy vind uit die vrouens van die span speel saam. Sulke frisses met die
>>> armspiere wat so 'n ent onder die arm hang. Waag jy om aan haar man of
>>> seun te tik, dan moer sy jou persoonlik!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:bgnuer$qmj0p$2@ID-92016.news.uni-berlin.de...
>>>> Ek wonder nou net hoe die roemryke span waarin Bennie Osler en daardie snare
>>>> gespeel het sou gevaar het teen ons bakleispan:))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:3f2f7847.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Plaas eerder gediggies......ons kan die spelers waarvan jy praat amper nie
>>>> > eers onthou nie!
>>>> > "@rogers.com" wrote in message
>>>> > news:2S9Xa.65283$hOa.54554@news02.bloor.is.net.cable.rogers. com...
>>>> > > Ek is nou die laaste persoon wat oor rugby moet praat. Ek het my
>>>> > > laaste lewendige rugbywedstryd bygewoon toe ek sestien was op
>>>> > > my eerstejaar se Intervarsity, waar die telling 0 - 0 was in 'n totale
>>>> > > sousreen. Maar soos elke wit Suid-Afrikaner, het ek grootgeword
>>>> > > met kennis van die legendariese persoonlikhede van SA rugby.
>>>> > > Ek was in dieselfde koshuis as Bennie Osler se dogter. Sy was
>>>> > > ongeveer soos 'n prinses behandel, net omdat sy die Osler naam
>>>> > > gehad het. Een van my kamermaats se ma was die suster van
>>>> > > Paul Roos, en ons het dikwels vir een van sy ander susters gaan
>>>> > > kuier wat in Stellenbosch gebly het en wat die heerlikste wafels
>>>> > > kon maak. (Ek is nou nog in kontak met daardie kamermaat.)
>>>> > > Die laaste keer toe ons in Pretoria gebly het voor ons finaal
>>>> > > die land verlaat het, het ons net oorkant Jaap Bekker in Lunnon
>>>> > > straat gebly. Ek dink hy was omtrent die enigste Springbok-
>>>> > > rugbyspeler wat ek in lewende lywe gesien het. Die Springbok
>>>> > > waarvan ek die meeste gehoor het, was Blokkies Joubert. Die
>>>> > > laaste keer toe ek my ma lewendig gesien het, het sy aanhoudend
>>>> > > vir ons die lied gespeel. (Net as my suster nie in die woonstel
>>>> > > was nie, want my suster was al klaar siek vir " Blokkies Joubert."
>>>> > > Needless to say, ons sit en speel daardie lied gereeld hier in
>>>> > > Kanada.
>>>> > > Ek sit nou hier en tik, want elke Sondagoggend sit my man
>>>> > > knaend voor die TV se sportkanaal en kyk, 'n dag laat, die spektakel
>>>> > > van hoe SA keer op keer teen Australia of NZ verloor. Nou my
>>>> > > vraag is dit. Hoekom was SA so goed daar in die middel van die
>>>> > > twintigste eeu, en hoekom is hulle nou so power. My man probeer
>>>> > > verskoning maak deur te glo dat die Australiese en NZ spanne al
>>>> > > lankal geleer het hoe om hulle op te bou met steroids en dat SA nog
>>>> > > nie so bedrewe is daarmee nie. Maar ek wonder tog of dit die geval
>>>> > > is. Enige opinies hieroor?
>>>> > >
>>>> > > Gloudina
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: SA rugby en rugbyspelers [boodskap #81828 is 'n antwoord op boodskap #81784] Di, 05 Augustus 2003 19:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
du plessis[1]  is tans af-lyn  du plessis[1]
Boodskappe: 12
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Junior Lid
> "@rogers.com" wrote in message
> news:2S9Xa.65283$hOa.54554@news02.bloor.is.net.cable.rogers. com...
>> Ek is nou die laaste persoon wat oor rugby moet praat. Ek het my
>> laaste lewendige rugbywedstryd bygewoon toe ek sestien was op
>> my eerstejaar se Intervarsity, waar die telling 0 - 0 was in 'n totale
>> sousreen. Maar soos elke wit Suid-Afrikaner, het ek grootgeword
>> met kennis van die legendariese persoonlikhede van SA rugby.
>> Ek was in dieselfde koshuis as Bennie Osler se dogter.

> Een van my kamermaats se ma was die suster van
>> Paul Roos,
> . Ek dink hy was omtrent die enigste Springbok-
>> rugbyspeler wat ek in lewende lywe gesien het.

>> Gloudina


Ek het saam met oom Jack gewerk. En saam met Oom Jack in dieselfde
kerk aanbid. En hy het somytyds saam met my huistoe gery. En my vertel
van sy Springbok dae.
En ek kan nie Oom Jack se van onthou nie. Ja, daar val dit
my nou by. Oom Jack Van Der Schyff. Erens weet ek het oom Jack
aan die einde van die spel, 'n skop wat 'n vervyfskop sou wees, teen
die paal vasgeskop. Dit sou die wenpunte gewees het. En toe blaas die
eindfluitjie. 'n Skop wat ek in my grootwordjare ook op televisie
gesien het. So bekend was daardie selfde skop, dat dit oor jare heen
weer en weer gebeeldsend is:-)))

DD
Re: SA rugby en rugbyspelers [boodskap #81847 is 'n antwoord op boodskap #81706] Wo, 06 Augustus 2003 01:33 Na vorige boodskap
basjan[1]  is tans af-lyn  basjan[1]
Boodskappe: 315
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
SA speel vir geld - NZ, Frankryk, Aus en Engeland speel natuurlik ook vir
geld, maar daar is nasietrots en -liefde daaragter. Lyk maar elke keer vir
my asof die ander ouens met baie meer hart speel.

Wie kan die Bokke blameer - in die ou dae het jy vir 'n land gespeel, nou is
dit maar "pie-in-the-sky" - kry jou pitte en vat die pad.

"@rogers.com" wrote in message
news:2S9Xa.65283$hOa.54554@news02.bloor.is.net.cable.rogers. com...
> Ek is nou die laaste persoon wat oor rugby moet praat. Ek het my
> laaste lewendige rugbywedstryd bygewoon toe ek sestien was op
> my eerstejaar se Intervarsity, waar die telling 0 - 0 was in 'n totale
> sousreen. Maar soos elke wit Suid-Afrikaner, het ek grootgeword
> met kennis van die legendariese persoonlikhede van SA rugby.
> Ek was in dieselfde koshuis as Bennie Osler se dogter. Sy was
> ongeveer soos 'n prinses behandel, net omdat sy die Osler naam
> gehad het. Een van my kamermaats se ma was die suster van
> Paul Roos, en ons het dikwels vir een van sy ander susters gaan
> kuier wat in Stellenbosch gebly het en wat die heerlikste wafels
> kon maak. (Ek is nou nog in kontak met daardie kamermaat.)
> Die laaste keer toe ons in Pretoria gebly het voor ons finaal
> die land verlaat het, het ons net oorkant Jaap Bekker in Lunnon
> straat gebly. Ek dink hy was omtrent die enigste Springbok-
> rugbyspeler wat ek in lewende lywe gesien het. Die Springbok
> waarvan ek die meeste gehoor het, was Blokkies Joubert. Die
> laaste keer toe ek my ma lewendig gesien het, het sy aanhoudend
> vir ons die lied gespeel. (Net as my suster nie in die woonstel
> was nie, want my suster was al klaar siek vir " Blokkies Joubert."
> Needless to say, ons sit en speel daardie lied gereeld hier in
> Kanada.
> Ek sit nou hier en tik, want elke Sondagoggend sit my man
> knaend voor die TV se sportkanaal en kyk, 'n dag laat, die spektakel
> van hoe SA keer op keer teen Australia of NZ verloor. Nou my
> vraag is dit. Hoekom was SA so goed daar in die middel van die
> twintigste eeu, en hoekom is hulle nou so power. My man probeer
> verskoning maak deur te glo dat die Australiese en NZ spanne al
> lankal geleer het hoe om hulle op te bou met steroids en dat SA nog
> nie so bedrewe is daarmee nie. Maar ek wonder tog of dit die geval
> is. Enige opinies hieroor?
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: Comrades
Volgende onderwerp: Ons Bokke word Geloof en Ondersteun
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 18:13:46 MGT 2024